AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799395709

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Vertaler: Jaco Jacobs
Illustreerder: Peter Judson
Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 230
R 184Jy spaar R 46
VERVEELD? NOOIT WEER NIE! Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee - met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees. Bou 'n minigholfbaan, hou 'n skattejag, of leer hoe om 'n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik! Hierdie boek word in November vrygestel en is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou - sonder dat hulle heeldag voor 'n rekenaar- of TV-skerm sit. Gebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou 'n reënerige oggend of 'n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.
Publikasiedatum: 2019-11-15

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.