AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS Pargo aflewering op bestellings bo R350
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639977829

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 150
R 120Jy spaar R 30
Byna drie dekades het verloop sedert ek die pad met die Boereprofeet en sy visioene in 1990 begin stap het. Dit was van meet af 'n taai, opdraande stryd; maar dit was ook 'n heilsame pad, 'n pad besaai met wonderwerke. Want dit wat ek op daardie pad beleef het, is vir my net so 'n groot gebeurtenis as wat die ontdekking van die visioene self was. En op die pad het heelwat van ons volksgenote menige dag 'n hand uitgesteek om dit vir my gelyk te maak. U sal hulle in die loop van die verhaal ontmoet.
Omdat ek my nog voortdurend met Siener se gesigte besig hou, het ek intussen ook op heelparty visioene en verklarings afgekom wat vir ons 'n meer duideliker prentjie gee van belangrike gebeure wat nog moet plaasvind; lotsbepalende gebeurtenisse wat die Siener se profetiese toekoms vir ons ontsluit.
Publikasiedatum: 2019-11-30

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.