●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639600963

Nie-fiksie / Non-fiction: Blokraaisels & Speletjies / Crossword Puzzles & Games

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Blokraaisels & Speletjies / Crossword Puzzles & Games
R 180
R 162Jy spaar R 18
Wil jy verder as sinonieme en glanspersoonlikhede dink vir jou blokraaisels? Sien jy kans om laterale denke te laat gedy? Die wonderlike woordwêreld van kriptiese blokraaisels wag. 'n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind. Die Eerste Afrikaanse Kriptiese Blokraaiselboek bevat dertig nuwe raaisels en 'n meer uitdagende bonusraaisel. Kan jy dié breinbreker oplos sonder om die oplossings te raadpleeg? Sterkte vir die reis, en onthou: 'n Toeristeskip sonder soetgoed, is duister ten opsigte van betekenis! (TOERISTESKIP met die letters S O E T verwyder = RITESKIP, skommel dan die letters en jy kry: KRIPTIES. Kripties = duister ten opsigte van betekenis.)
Publikasiedatum: 2020-07-17

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.