●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639600796

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Illustreerder: Elanie Bieldt
Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 135
R 108Jy spaar R 27
'n Skooluitstappie soos min Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregteaktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na 'n primaatskuiling toe om vir 'n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar 'n paar van die seuns het heeltamal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere! Boonop dwing Suna en Mpho vir Lea, Hazel en Nikita om al hulle werk ook te doen en hulle moet 'n kamer deel. Glad nie pret nie. Dan begin alles skeefloop: iemand het 'n paar van die apies gesteel! En net toe Lea uitpluis wat met hulle gebeur het begin die bos brand ... Die storie het ʼn sterk ekologiese en omgewingsfokus en is geïnspireer deur en opgedra aan almal wat teen die veroestende brande in Australië geveg het in 2019.
Publikasiedatum: 2020-07-30

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.