●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798182041

Fiksie: Liefdesromans

Fiksie  -  Liefdesromans
R 235
R 188Jy spaar R 47
Dis Februarie en Senobia Arendse se toekoms lê en wink waar sy vroegoggend voor die woonstel in Bellville op haar nuwe woonstelmaat wag. Met haar studies pas voltooi en 'n pos as taalversorger vir 'n plaaslike tydskrif, is dié meisie van Prince Albert gereed om die volgende fase van haar lewe te verwelkom.
Die flambojante Palesa Dosini, voltydse student, word vergesel deur drie dashing jongmanne wat haar help intrek. En dis veral die selfversekerde DJ, Ayanda Ngubane, met sy gespierde bolyf en breë glimlag wat Senobia met die eerste oogopslag beïndruk. Maar net wanneer Senobia begin dink haar nuwe lewe is na aan perfek, stap die verlede saam met Palesa by die voordeur in. Mondeo Hendricks, haar eerste liefde, is terug asof dit nog altyd in die sterre voorspel is.
Publikasiedatum: 2021-06-02

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.