●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

9

9780798182058

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 290
R 232Jy spaar R 58
'Vyf sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor.
Kaptein Alek Strauss, lid van 'n spesiale ondersoekspan, het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? 
'n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz - 'n skrywer wat die bloederige donker onder 'n blink oppervlak blootlê.'
Publikasiedatum: 2021-07-16

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.