●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776350384

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 220
R 176Jy spaar R 44
Rufus en Xandr #disingewikkeld. Die nasleep van 'n apokaliptiese wolk. 'n Rooi Mazda Midge en Flip die hond. 'n Alternatiewe roete. 'n Sexy Duitser. 'n Geniale wetenskaplike. 'n 90's mix tape. En chaos. Baie chaos. Hierdie boek is die opvolg van Wolk wat in 2020 gepubliseer is. Die tienertemas wat in die roman aangespreek word, is eie aan die tienergroep.
Publikasiedatum: 2021-10-06

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.