●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415342329

Nie-fiksie / Non-fiction: Dagboeke / Diaries

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Dagboeke / Diaries
R 199
R 100Jy spaar R 99
Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2022 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Ontmoet God Elke Oggend . Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot 'n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:
• Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• 'n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
• Openbare en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
• Ekstra nota- en adres bladsye agterin
• 180 x 120 mm hardeband, met lintmerker
Publikasiedatum: 2021-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.