●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING - BINNE RSA GRENSE - OP ALLE BESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485313458

Fiksie: Poësie

Fiksie  -  Poësie
R 240
R 216Jy spaar R 24
Oor hierdie Hertzogpryswenner se nuutste bundel sê Louis Esterhuizen: “Nog selde het ek ʼn versameling gedigte teëgekom wat so volgehoue en voluit op satire ingestel is, in dié mate dat hierdie gedigte gunstig vergelyk met MM Walters se indrukwekkende digterskap. Bykans die totaliteit van menswees en menslike prestasie word in hierdie gedigte voor stok gekry: van die klassieke skrywers en mitologieë, tot die hedendaagse; so ook die visuele kunste en musiek.
Daniel Hugo sê: “Hierdie skip is - soos Lucas Malan se 'n Bark vir die ontheemdes (1981) - 'n nuwe versameling gedigte waarin hy à la Slauerhoff 'n onderdak of kajuit kan vind. Dit neem spesifiek die vorm aan van 'n “ship of fools”. Die enigste manier om in Suid-Afrika te oorleef is dus om die geweld, korrupsie en onbevoegdheid van die politieke leiers en staatsamptenare satiries uit te beeld.”
Publikasiedatum: 2022-05-10

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.