●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9789000037650

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 380
R 304Jy spaar R 76
*'n Ridder vir Amélie:
'n Ware liefdesverhaal het geen einde nie. Vlak vyf van grendeltyd vang Améli de Klerk onkant. Maar kan die droomman die werklikheid oorleef?
*Blom van sy hart:
Liefde maak twee harte een. Christeline Samuels is pas terug ná sy haar doktorsgraad in Noorweë verwerf het. Chrissie en Rodney wil egter nie ingee teenoor mekaar nie en probeer om die aantrekkingskrag tussen hulle te ignoreer. Die mag van 'n blom moet egter nie onderskat word nie.
*Ontydig:
Liefde is tydloos. Juliette het altyd gedink haar oupa se stories oor sy silwer sakhorlosie wat oor magiese kragte beskik was sommer versinsels. Juliette ontdek op haar beurt weer 'n innerlike krag en begin stadig maar seker aanpas in die moderne wêreld. Boonop begin sy vir Luan leer ken en dis nie lank voor hy haar hart behoorlik by haar vreemde nuwe klere wil laat uitspring nie. Dalk was die omruiling toe nie so ontydig nie.
*Oorfone en oefenfietse:
Liefde kan enige uitdaging oorkom. Al probleem is dat Sybrand totaal en al hopeloos in die taal van die liefde is, en veral oor vrouens oor die algemeen. Gaan Karli hom uit sy penarie kan red sodat hy ook geluk kan vind of is hy 'n verlore saak?
Publikasiedatum: 2022-09-15

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.