●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

6

9780620990592

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Illustreerder: Ammie Miske
Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 150
R 135Jy spaar R 15
Die Groter Kruger Wildtuin Aktiwiteite en Joernaal is die ideale plek om al jou Kruger-herinneringe aan te teken. Met tieklyste, skattejagte en kleurvolle illustrasies sal die hele gesin die boek geniet. Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en kreatiewe notas van jou wildtuinvakansie-ervarings. Dit kan gebruik word vir foto's, ekstra tieklyste, 'n vakansie dagboek, sketse en nog vele meer. Bewaar jou ervarings en herinneringe in die boek, om vir jare saam met geliefdes te onthou en geniet.
Publikasiedatum: 2023-06-27
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.

© All Rights Reserved 2023
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.