1
/
of
1
ISBN: 9781779860088 | Published: January 30, 2025 | Soft Cover
Klein Wonderwerk
Klein Wonderwerk
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Hans du Plessis
Regular price
R 330
Regular price
R 0
Sale price
R 330
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Petrus wil sy kleinseun opspoor sodat hy sy geliefde plaas aan iemand kan nalaat. Anina is 'n maatskaplike werker wat as kind al deur mans seksueel misbruik is. Petrus vertrou nie jong vroue nie. Anina haat ou mans. Tog besluit hulle om mekaar te help. Maar hoe oorkom jy jare se seer en wantroue? En hoe vind jy 'n aangenome kind as die ma doelbewus haar spore doodgevee het? Kan twee generasies wat op verskillende maniere en plekke mishandel is, mekaar ooit daarvan oortuig dat vergifnis die enigste weg na vryheid uit hul wrokkigheid is?
Author Hans du Plessis
Share
