1
/
of
1
ISBN: 9780798185707 | Published: September 18, 2025 | Paperback
Sweetie
Sweetie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Nataniël
Regular price
R 0
Regular price
Sale price
R 0
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Nataniël is enig in sy soort. Kunstenaar, sanger, skrywer, wysgeer. In hierdie uitsonderlike bundel stories vermaak Nataniël ons weer met sy vlymskerp en soms stikdonker humorsin: die stories is absurd, misterieus en immer betowerend.
Hierdie splinternuwe versameling van Nataniël bevat 31 stories — 5 in Engels, 26 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is uit Nataniël-produksies oor 'n periode van twee jaar: Ring Van Vuur, Nineveh Song, Cake Topper en Duif.
Author Nataniël
Share
