*** GRATIS KOERIER AFLEWERING in SA VIR BESTELLINGS BO R600 ***
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624093152

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 290
R 261Jy spaar R 29
In die vroeë 1970's onderneem die een-en-twintigjarige Jakob Koetaan 'n lewensveranderende reis van die Baai na Kaapstad ̶ 'n stad wat hom sedert sy kinderjare gelok het. Wanneer 'n toevallige ontmoeting by die OK Bazaars hom saam met PAC-aktiviste in die tronk laat beland, raak Jakob bevriend met Sipho, 'n charismatiese leier wat sy oë oopmaak vir die stryd om vryheid.

Want Jakob wéét hoe dit is om nie vry te wees nie. Sy familie het immers hulle plaas Towerwater weens apartheid se groepsgebiedewet verloor, en hy moes ophou skool gaan om vir sy jonger suster te help sorg. Maar die prys van ontwaking is swaar. Soos boikotte tot geweld oorgaan, word alles wat Jakob glo oor lojaliteit, liefde en die betekenis van tuiste getoets.

'n Kragtige struggleverhaal deur die oë van 'n jong man wat sy plek tussen sy mense in die stryd om vryheid ontdek.
Publikasiedatum: 2026-02-20
Laai in mandjie
Versending binne 1 tot 3 werksdae
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

© All Rights Reserved 2026
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.