*** GRATIS KOERIER AFLEWERING in SA VIR BESTELLINGS BO R600 ***
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798186117

Christelik - Kinders: Bordboeke / Badboeke

Vertaler: Elsa Silke
Christelik - Kinders  -  Bordboeke / Badboeke
R 250
R 225Jy spaar R 25
Herontdek die legendariese stories van ses Bybelse helde!

Wanneer jong Dawid teen Goliat te staan kom, wanneer Simson sy ongelooflike krag wys, en wanneer ander helde op God vertrou, ontvou wonderlike avonture wat met pragtige opwiptonele en illustrasies lewendig word.

Lees hoe Josua en Gideon die Israeliete lei en vreeslose Daniël 'n nag saam met die leeus spandeer. Sal ons helde die krag vind om onmoontlike uitdagings te oorkom?

Elke bladsy is 'n nuwe avontuur met opwiptonele wat jong lesers sal boei terwyl hulle leer wat dit beteken om werklik op God te vertrou.
Publikasiedatum: 2026-05-18
Laai in mandjie
Versending binne 7 tot 14 werksdae
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

© All Rights Reserved 2026
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.