●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA ●●●

Soek resultate: 1983-vertaling

Results 1 to 15 of 16
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798222877

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 199
R 179Jy spaar R 20
1983 Vertaling
Volledige Bybel
Standaard grootte
Denim Omslag
Ritssluiter
Publikasiedatum: 2019-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798222860

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 399
R 359Jy spaar R 40
1983 Vertaling
Volledige Bybel
Sak grootte
Luukse leer
Ritssluiter
Publikasiedatum: 2019-05-13
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796321299

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 650
R 585Jy spaar R 65
Die Leefstyl-Bybel vir vroue is 'n eerste in Afrikaans. Die teks van die 1983-Bybelvertaling word toegelig, spesiaal vir vroue, met insiggewende kommentaar oor Bybelse gebruike, gebeure, uitsprake en voorskrifte. Die kommentaar is onder meer geskryf deur bekende en vooraanstaande Suid-Afrikaanse vroueteoloë vir vroue wat eg en stylvol gelowig wil leef - en vir mans wat belangstel wat die Bybel regtig oor vroue sê.
Publikasiedatum: 2018-08-29
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798219686

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 316
R 284Jy spaar R 32
- Volledige Bybel
- Afrikaans 1983-vertaling (met herformulerings)
- Standaardgrootte
- Grys fleksieband met silwer-op-snee, merklint en duimindeks
- Meer as 50 kleurbladsye met addisionele material wat spesiaal vir mans ontwikkel is
- Nuwe leservriendelike uitleg
- Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte
- Kleur-ID-plakker wat teksgrootte aandui
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798219020

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 299
R 269Jy spaar R 30
Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling (met herformulerings), Standaardgrootte, Pienk en grys fleksieband met silwer-op-snee, merklint en duimindeks, 50 kleurbladsye met addisionele materiaal wat spesiaal vir vroue ontwikkel is, Nuwe leservriendelike uitleg, Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte, Kleur-ID-plakker wat teksgrootte aandui.
Publikasiedatum: 2016-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432201074

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 239
R 215Jy spaar R 24
Die geleentheid om die Bybel in een jaar te lees.

Die Woord elke dag Bybel bestaan uit die volledige Nuwe Testament (83-vertaling). Matteus tot Openbaring is verdeel in 365 dele, een vir elke dag om te lees. Andries Enslin het ook 365 oordenkings geskryf om by elkeen van die dele te pas. Dit bied die geleentheid om die Bybel in een jaar te lees.
Publikasiedatum: 2015-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798216814

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 382
R 344Jy spaar R 38
Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling (1992-hersiening), standaardgrootte, kurk fleksieband met duimindeks, twee merklinte en ritssluiter. Nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye
met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte. Kleur-ID-band wat teksgrootte aandui.
Publikasiedatum: 2013-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780798216784

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 316
R 284Jy spaar R 32
Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling (1992-hersiening), standaardgrootte, denimomslag met ritssluiter en merklint. Nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte. Kleur-ID-band wat teksgrootte aandui.
Publikasiedatum: 2013-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798216791

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 159
R 143Jy spaar R 16
Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling (1992-hersiening), standaardgrootte, swart hardeband. Nuwe leservriendelike uitleg. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys, kaarte en
kleur-ID-band wat teksgrootte aandui.
Publikasiedatum: 2013-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780798216531

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 483
R 435Jy spaar R 48
Volledige Afrikaans 1983-vertaling MP3-Bybel. Stel van 8 MP3 CD's, enkelstemopname (nie gedramatiseer). Hierdie Bybel is waarlik vir almal, siggestremdes sowel as siende luisteraars. Braille is ingesluit op die omslag, indeks en op elke CD.
Publikasiedatum: 2013-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780798216807

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 110
R 99Jy spaar R 11
Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992, standaardgrootte met merklint, spesiaal vir die jeug. Nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte. Kleurvolle hardeband.
Publikasiedatum: 2012-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780796312907

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 550
R 495Jy spaar R 55
Die Leefstyl-Bybel vir vroue is 'n eerste in Afrikaans! Die teks van die 1983-Bybelvertaling word toegelig, spesiaal vir vroue, met insiggewende kommentaar oor Bybelse gebruike, gebeure, uitsprake en voorskrifte. Die kommentaar is onder meer geskryf deur bekende en vooraanstaande Suid-Afrikaanse vroueteoloë vir vroue wat eg en stylvol gelowig wil leef - en vir mans wat belangstel wat die Bybel regtig oor vroue sê.
Publikasiedatum: 2012-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798218009

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 92
R 83Jy spaar R 9
Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992, mediumgrootte, sagteband. Nuwe leservriendelike uitleg. Inhoudsopgawe, kruisverwysings, voetnote en verkorte woordelys.
Publikasiedatum: 2012-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798212694

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 199
R 179Jy spaar R 20
Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992, mediumgrootte, swart hardeband. Voorwoord, illustrasies, kruisverwysings, voetnote, woordelys, kaarte.
Publikasiedatum: 2008-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780798214742

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 120
R 108Jy spaar R 12
Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992, Sakbybel, taan fleksieband met goud-op-snee, merklint en ritssluiter. Naambladsy, voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys, kaarte.
Publikasiedatum: 2007-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.