●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Adri Burger

Results 1 to 3 of 3
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868902385

Nie-fiksie / Non-fiction: Blokraaisels & Speletjies / Crossword Puzzles & Games

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Blokraaisels & Speletjies / Crossword Puzzles & Games
R 295
R 236Jy spaar R 59
Hierdie vierde, hersiene uitgawe van die gewilde naslaanbron vir liefhebbers van Afrikaanse blokraaisels, Moeggesoek is nou getiteld Pharos Blokraai­antwoorde. Die nuwe uitgawe is volledig herbewerk, en nuwe subkategorieë is ingesluit. Oplossings vir duisende internasionale en plaaslike feite is alfabeties volgens sewe temas gerangskik: Algemene kennis, Bybelkennis, geografie, die kunste, politiek, sport en skoonhede.
Die gids is in 'n handige formaat en gebruikersvriendelik, wat daartoe bydra om maklik daardie ontwykende antwoorde op die leidrade in jou Afrikaanse blokraaisel te vind. So, as jy die naam van 'n vulkaan in Antartika wil weet, of dalk die naam van 'n sanger wat deel was van die Beatles, die vorige staatshoof van Viëtnam of die naam van een van die maangode, het jy die Pharos Blokraai­antwoorde nodig.
Publikasiedatum: 2020-11-05
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781868902026

Nie-fiksie / Non-fiction: Blokraaisels & Speletjies / Crossword Puzzles & Games

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Blokraaisels & Speletjies / Crossword Puzzles & Games
R 330
R 297Jy spaar R 33
Die derde uitgawe van hierdie handige naslaanbron is omvattend bygewerk en uitgebrei. Internasionale en plaaslike feite is volgens agt temas gerangskik: Bybelkennis, geografie, die kunste, politiek, sport, skoonhede, algemene kennis en wetenswaardige feite. Elke tema is verder verdeel in kleiner relevante kategoriee. Dit is in 'n handige formaat en groter gedruk vir leesgerief. Hier is al die antwoorde wat jy nodig het om jou Afrikaanse blokraaisel suksesvol te voltooi - 'n ideale geskenk!
Publikasiedatum: 2016-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781868901142

Nie-fiksie / Non-fiction: Blokraaisels & Speletjies / Crossword Puzzles & Games

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Blokraaisels & Speletjies / Crossword Puzzles & Games
R 640
R 576Jy spaar R 64
Het jy al ooit gewonder hoeveel betekenisse 'n woord het wat jy daagliks gebruik? Of watter één woord in Afrikaans na 'n rugbyspeler én 'n wildsbok verwys? Het jy geweet dat 'n borsplaat ook botterkaramel genoem kan word? En om af te sterf met minstens twintig ander woorde in Afrikaans vervang kan word? As jy nie die woord afransel wil gebruik nie, gee Pansegrouw-Superblokraaiwoordeboek meer as veertig ander woorde om van te kies.
Publikasiedatum: 2011-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.