●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: BEST BOOKS

Results 1 to 15 of 780
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776073689

Education: Grade 3

Education  -  Grade 3
R 350
The New All-In-One Everything your child needs to pass Grade 3 Bundle contains three workbooks with all that your child needs to succeed in Grade 3. Look no further for maths, spelling, reading and writing activities for Grade 3.
Publikasiedatum: 2021-01-21
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776073658

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 350
Die Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak bevat drie werkboeke met alles wat jou kind nodig het om sukses in wiskunde-, spel-, lees- en skryfvaardighede te behaal, ontwikkel vir die Suid-Afrikaanse kind in die Grondslagfase. 

Die boekpak bevat die volgende werkboeke: Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde, Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met spel en Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Leer lees en skryf.
Publikasiedatum: 2021-01-21
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776073672

Education: Grade 2

Education  -  Grade 2
R 350
'The  New All-In-One Everything your child needs to pass Grade 2 Bundle? bevat drie werkboeke met alles wat jou kind nodig het om sukses in Graad 2 te behaal. Dit oefen, ontluik en ontwikkel wiskunde-, spel-, lees- en skryfvaardighede.

Die boekpak bevat: New All-In-One Maths Made Fun in Grade 2 Workbook, New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 2 Workbook en New All-In-One Grade 2 Learn to Read and Write Workbook.

Ook beskikbaar in Afrikaans.'
Publikasiedatum: 2021-01-21
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776073641

Leermiddels: Graad 2

Leermiddels  -  Graad 2
R 350
'Die Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak bevat drie werkboeke metalles wat jou kind nodig het om sukses in wiskunde-, spel-, lees- en skryfvaardighede te behaal.

Die boekpak bevat die volgende werkboeke: Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Wiskunde, Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met spel en Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Leer lees en skryf.

Ook beskikbaar in Engels.'
Publikasiedatum: 2021-01-21
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776073665

Education: Grade 1

Education  -  Grade 1
R 350
The Everything your child needs to pass Grade 1 Bundle contains three workbooks with all that your child needs to achieve success in Grade 1. Look no further for maths, spelling, reading and writing activities that provide a solid set of skills for South African children in Grade 1.

It comprises the following: New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1 Workbook, New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 1 Workbook en New All-In-One Grade 1 Learn to Read and Write Workbook.
Publikasiedatum: 2021-01-21
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776073634

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 350
Die Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak bevat drie werkboeke met alles wat jou kind nodig het om sukses in wiskunde-, spel-, lees- en skryfvaardighede te behaal, ontwikkel vir die Suid-Afrikaanse kind in Graad 1.

Die boekpak bevat die volgende werkboeke: Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde, Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met spel en Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Leer lees en skryf.
Publikasiedatum: 2021-01-21
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776072026

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 200
Die Best Books Eksamenhulp Graad 11 Taal- en leesoefenboek sal Eerste Addisionele Taal-leerders help om hul taal- en leesvaardighede met behulp van taal- en begripsoefeninge te verbeter en Afrikaans makliker onder die knie te kry. Die boek is saamgestel volgens die vereistes van die KABV en die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreëls, en is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.
Publikasiedatum: 2020-03-25
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776072088

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 200
Die Best Books Taal- en leesoefenboek vir Graad 11 Huistaal is 'n gebruikersvriendelike werkboek wat 'n wye verskeidenheid toeganklike opsommings en taaloefeninge bevat om leerders se taalkennis te versterk en sal help om Afrikaans makliker onder die knie te kry. Die taaloefeninge in dié boek sal die worstelende én die vooruitstrewende leerder help om beter te vaar in die eksamen.
Publikasiedatum: 2020-03-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776072033

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 180
Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal? is 'n gebruikersvriendelike werkboek wat 'n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van vrae in Vraestel 1 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende addisionele taal-leerder help om beter te vaar in die eksamen.
Publikasiedatum: 2020-01-16
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776072095

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 180
Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is 'n gebruikersvriendelike werkboek wat 'n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen.
Publikasiedatum: 2020-01-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070589

Education: Grade 3

Education  -  Grade 3
R 126
Maths anxiety can have a debilitating effect on children's self-confidence and learning potential, and may eventually even limit their choice of career. Instilling basic numeracy skills at an early age and teaching Maths in a way that engages young learners can go a long way to prevent a life-long fear of numbers.

To be successful in Maths later on, children must develop a ready grasp of number concepts and thoroughly master basics such as addition, subtraction, multiplication and division at a young age. Best Books' Maths Made Fun series for the Foundation Phase helps to lay a solid foundation with a practise-makes-perfect approach, using innovative activities designed to stimulate young minds.

Based on the CAPS curriculum, the New All-In-One Maths Made Fun in Grade 3 Workbook provide parents and educators with a step-by-step maths resource for the whole school year. Practice pages instil the basics that children need to be able to recall readily, worksheets enhance creative thinking and problem solving, and full-colour games serve to further inculcate skills.

All the required content areas are covered: patterns, functions and algebra; numbers, operations and relationships; space and shapes; data handling; and measuring.

These workbooks are a must-have resource for both the classroom and at home.
Publikasiedatum: 2019-10-11
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070572

Education: Grade 2

Education  -  Grade 2
R 126
Maths anxiety can have a debilitating effect on children's self-confidence and learning potential, and may eventually even limit their choice of career. Instilling basic numeracy skills at an early age and teaching Maths in a way that engages young learners can go a long way to prevent a life-long fear of numbers.

To be successful in Maths later on, children must develop a ready grasp of number concepts and thoroughly master basics such as addition, subtraction, multiplication and division at a young age. Best Books' Maths Made Fun series for the Foundation Phase helps to lay a solid foundation with a practise-makes-perfect approach, using innovative activities designed to stimulate young minds.

Based on the CAPS curriculum, the New All-In-One Maths Made Fun in Grade 2 Workbook provide parents and educators with a step-by-step maths resource for the whole school year. Practice pages instil the basics that children need to be able to recall readily, worksheets enhance creative thinking and problem solving, and full-colour games serve to further inculcate skills.

All the required content areas are covered: patterns, functions and algebra; numbers, operations and relationships; space and shapes; data handling; and measuring.

These workbooks are a must-have resource for both the classroom and at home.
Publikasiedatum: 2019-10-11
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070565

9781776070558

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 126
Wiskunde-angs is 'n werklikheid wat kinders - en hul ouers - se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgelê word nie, en dat Wiskunde só aangebied word dat kinders belangstelling verloor.

Om suksesvol in Wiskunde te wees, moet 'n kind onder meer 'n parate of outomatiese kennis van getalle en die vier hoofbewerkings hê, sodat dit oombliklik, sonder om te dink, opgeroep kan word. Best Books se Pret met Wiskunde-reeks vir die Grondslagfase vergemaklik die verwerwing van dié kennis met verbeeldingryke aktiwiteite wat dit maklik én lekker maak om vaardighede stap vir stap in te oefen en heeltemal te bemeester. So word 'n stewige grondslag vir die kind se hele skoolloopbaan gelê.

Die Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde-werkboeke vir Graad 1-3 volg die KABV-kurrikulum en toon aan wat deur die jaar van jong leerders verwag word. Die werkboeke bestaan uit oefenbladsye, werkvelle en 'n volkleurspeletjie per kwartaal. Oefenbladsye oefen parate vaardighede in, die werkvelle bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing, en die speletjies help om vaardighede verder in te skerp.

Al die vereiste inhoudsareas word gedek: patrone, funksies en algebra; getalle, bewerkings en verwantskappe; ruimte en vorm; datahantering; en meting.

Die boeke is geskik vir gebruik in die klaskamer en tuis.
Publikasiedatum: 2019-10-11
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070442

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.