●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Carla Visser

Results 1 to 6 of 6
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201854

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 250
R 99Jy spaar R 151
What can be more gratifying than giving the perfect handmade gift? With more than 50 projects for gifts and loads of giftwrapping ideas, this book is the perfect guide to making things that people will love. From pets to friends, from newborns to grandparents, there is something for everyone. Whether it's for a birthday, housewarming, anniversary or kitchen tea, you will find an idea for a personalised gift in this book. Each project is clearly explained using simple step-by-step instructions, accompanied by a gorgeous photograph of the finished item. Great packaging suggestions are given throughout, as well as tips and ideas on variations and alternatives to help you create one-of-a-kind presents for friends and loved ones.
Publikasiedatum: 2016-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201861

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 250
R 99Jy spaar R 151
Projekte vir geskenke en idees vir toedraai, nét die boek wat jy nodig het om jou geliefdes te bederf.

Wat kan lekkerder wees as om die perfekte handgemaakte geskenk vir iemand te gee. Met meer as 50 projekte vir geskenke en hope idees om hulle pragtig toe te draai, is hierdie boek nét wat jy nodig het om jou geliefdes te bederf. Daar is iets vir almal - van troeteldiere tot vriende, van babas tot oupas en oumas - en geskenke vir enigiets van 'n verjaarsdag en 'n huweliksherdenking tot 'n kombuis- of ooievaarstee.

Elke projek word duidelik met eenvoudige stap-vir-stap aanwysings uiteengesit en vergesel van 'n lieflike kleurfoto van die voltooide item. Daar is deurgaans uitstekende verpakkingsvoorstelle asook wenke en raad met alternatiewe wat jou sal help om unieke geskenke te skep wat harte baie bly sal maak.
Publikasiedatum: 2016-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201564

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 250
R 99Jy spaar R 151
Nuwe Vintage vertel hoe jy iets wat jy reeds het - deur herwinning, herskepping en vernuwing - kan gebruik en tot iets anders verwerk. Hierdie boek bied jou meer as 75 stap-vir-stap-projekte en meer as 25 vinnige idees, met pragfoto's om ou, ongebruikte voorwerpe in begeerlike juweliersware, dekoritems, skryfbehoeftes, meubels en nog meer te omskep.
Leer hoe om met eenvoudige handwerktegnieke, algemene handwerkbenodigdhede en net 'n bietjie kreatiwiteit unieke voorwerpe te skep wat jy kan dra, vertoon of gebruik. Benewens die stap-vir-stap-projekte gee die skrywer nuttige advies oor hoe om voorwerpe 'n vintage-voorkoms te gee, waar jy vintage-prente kan kry en idees vir tweedehandse voorwerpe wat jy in jou projekte kan gebruik. Carla se geheim is om die moontlikhede in alles raak te sien. Ma se ou blikke, Ouma se stukkende borsspelde en Pa se versameling sleutels word omtower tot bruikbare, praktiese, pragtige kleinode.
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201557

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 250
R 99Jy spaar R 151
Vintage Remakes is all about using what you have and crafting it into something else - recycling, reusing and repurposing objects. In this book you will find over 75 step-by-step projects and more than 25 illustrated quick ideas to transform old, discarded items into desirable pieces of jewellery, décor, stationery, furniture and more.
Learn how to use simple craft techniques, general craft supplies and just a bit of creativity to create one-of-a-kind items to wear, display or use. Apart from the step-by-step projects, the author shares other valuable advice such as how to give items that vintage look, where to find vintage images and ideas for second-hand items to use in your projects. Carla's secret is to see the possibility in everything. Mom's old tins, Grandma's broken brooches and Dad's collection of keys are magically transformed into usable, practical and beautiful things to cherish.
Publikasiedatum: 2015-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920479831

Nie-fiksie / Non-fiction: Fotografie / Photography

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Fotografie / Photography
R 185
Meer as 75 idees om jou foto's op aantreklike en interessante maniere te vertoon. Die projekte is funksioneel, dekoratief en heerlik prettig. Stap vir stap illustrasies en aantreklike foto's van die
voltooide projekte
Publikasiedatum: 2013-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920479824

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 230
R 99Jy spaar R 131
Photographs have always evoked strong emotions - special memories caught on camera have their own special magic. But photos must be displayed for us to share their magic with others. Now there are many more display possibilities than placing them in an album or simply framing them.
This book shares more than 75 ideas for turning your photos into attractive and interesting displays. It is the result of much experimenting and trial and error. While some projects are both functional and decorative, others are delightfully quirky. They all have one thing in common: the creative use of photographs, and whatever you have at hand for embellishment. Bases used include canvas, glass, porcelain and ceramics, wood (MDF and soft wood), fabric, candles and skirting boards. In fact, there is hardly a surface that cannot be covered with a photograph in some way or another.

Various techniques are used, including several transfer methods, decoupage, photomontage and covering with resin. Use these ideas to turn your photos into valued gifts by personalising general-use items or simply create eye-catching decor for your home. Once you start, you may not want to stop! Illustrated with step by step photographs as well as magnificent photos of each finished project, the book will both teach and inspire.

So give your creativity free rein and fill your life with your special moments.
Publikasiedatum: 2013-03-03

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.