AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA

Soek resultate: Chris Barnard

Results 1 to 8 of 8
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780624065210

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 170
R 153Jy spaar R 17
Vir 12-18 jaar. Verwerk deur die skrywer en heruitgegee met nuwe omslag. Danda bevind hom nou by sy pa op die seedorp Oudeur. Hier beleef hy 'n opwindende avontuur, waarin sy pa verdink word van moord, en waarin swendelaars en smokkelaars ontmasker word. Weer eens is die ou deugniet Sarel Vetvoet en Danda se versameling troeteldiere teenwoordig. 'n Bymotief is dié van die verdere ontwikkeling van Danda se vriendskap met Rosina, die Portugese meisie wie se pa Danda in die eerste boek gehelp het, en Sara, die vrou met wie sy pa 'n verhouding het. (Uit Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom: 'n gids tot die Afrikaanse kinder- en jeugboek).
Publikasiedatum: 2013-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780143530558

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 160
R 144Jy spaar R 16
Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde plaashuis in die Waterberg

ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria, die huisvrou, en Jane, 'n jong meisie onder die gesin se sorg. En op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en hul seun, Adderjan.
Publikasiedatum: 2012-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624017592

Fiksie: Dramas

Fiksie  -  Dramas
R 160
R 144Jy spaar R 16
Chris Barnard se bekroonde hoorspel gaan oor Lafras Verwey, 'n klerk in die staatsdiens. Sy baas roep hom gedurig in. Sy kollegas treiter hom.
Almal wat hom ken, dink hy's 'n opperste sukkelaar. Maar wat hulle nie weet nie, is dat hy een van die geheime agente van die revolusie is. Soos hy aan Petra verduidelik: 'Ons gaan alles afmaai. Al die grootmenere. Al die ekstra spesiale kokkedore wat die wette gemaak het; al die ringkoppe wat op ons gewone ouens trap en die wêreld se geld onder hulle vet basse muf broei. Terwyl ons ouens wat die vuil werk doen in losieshuise moet bly. En met trapfietse moet kom waar ons wil wees - ons gaan die wêreld weer maak soos hy was - toe elke ou nog 'n kans gehad het.'
Publikasiedatum: 2012-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869195533

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 140
R 126Jy spaar R 14
Boela van die blouwater is 'n jeugroman wat afspeel op 'n klein vissersdorpie, Oestermond.
Chris Barnard se gewilde verhaal is die eerste keer in 1962 gepubliseer en die kleurvolle karakters wat teen die agtergrond van die vissersdorpie geteken word, bekoor steeds.
Publikasiedatum: 2012-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624046226

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 235
R 212Jy spaar R 23
Die verhaal van 'n wonder wat met 'n gesin gebeur het.
Op 'n verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrick McDonald 'n teleurstelling vir sy vrou, Katrien.
Publikasiedatum: 2008-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624017851

Fiksie: Dramas

Fiksie  -  Dramas
R 140
R 126Jy spaar R 14
Twee trefferdramas uit die pen van die bekroonde Chris Barnard. In Piet-my-vrou verskyn 'n musiekonderwyseres in die hof omdat sy glo een van haar leerlinge, 'n 16-jarige seun, ontvoer en verlei het.

Nagspel, 'n videodrama, het net drie karakters: 'n polisiesersant by 'n verlate grenspos, sy vrou en 'n ontsnapte misdadiger.
Publikasiedatum: 2006-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780624043898

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 315
R 284Jy spaar R 31
Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag.

Vir Delport was sy 'n vreemdeling en hy wou haar afgeskud kry, maar sy het iets van Ritter met haar saamgebring - sy gesig, in die vorm van 'n masker. Of was dit nie regtig Ritter se gesig nie?

Rondom die vae herinneringe van 'n moord het Chris Barnard 'n roman gebou - 'n roman wat sy vertrekpunt het in die soort situasie wat gewoonlik by 'n populêre spanningsverhaal tuishoort. Maar die wyse waarop hy hierdie situasie hanteer en benut, laat dit ontplooi tot veel méér: dit word 'n speurtog na die hoe en die waarom van die syn.
Publikasiedatum: 2006-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780624036418

Fiksie: Dramas

Fiksie  -  Dramas
R 235
R 212Jy spaar R 23
Die flieks Paljas en Die storie van Klara Viljee van die kreatiewe duo Katinka Heyns en Chris Barnard het die kykers én kritici gaande gehad - iets wat nie maklik met Afrikaanse films gebeur nie.
Hier is jou kans om die twee mees suksesvolle Afrikaanse flieks van die negentigerjare ook as woordkuns te geniet - as draaiboeke. Die twee tekste lees byna soos romantiese prosaverhale omdat die meeste tegniese aanduidings weggelaat is. Veral van belang vir filmstudente en aspirant-draaiboekskrywers.
Publikasiedatum: 1998-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.