Afslag slegs op aanlynbestellings

Soek resultate: Corne Welman

Results 1 to 2 of 2
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620817318

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Algemeen / General
R 240
R 192Jy spaar R 48
Blog van my Siel is stukkies wat geskryf is vir gewone mense met gewone probleme. Mense soos jy. Want gewone mense se stories is ook belangrik. Die sielstukkies in hierdie boek is vir almal wat gehoor wil word. Want jy is nie alleen nie.
Of jou hart seer en gebreek is, of jou siel verniel is of as jy net voel dat jy alleen aan al jou hart se dinge moet dra, is hierdie boek vir jou.
Die stukkies in hierdie boek sal jou laat besef jy is nie die enigste een met 'n af vlerk nie.
Jou vlerk is net seer.
Publikasiedatum: 2018-10-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928438052

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 240
R 192Jy spaar R 48
Keira en die mense van Walkers Village leer ons dat elke mens 'n kans het om oor te begin. Dat elke mens die reg het om oor te begin.
Vir die inwoners van Walkers Village is Keira se manier van dinge doen aanvanklik baie vreemd en ongehoord. Maar Keira verstaan dat regte mense regte probleme het. En ook dat regte mense soms so 'n bietjie hulp nodig het om die regte probleme op te los. Al klink dit aanvanklik vreemd en ongehoord.
Saam met Keira leer ons om te verstaan dat die lewe nie altyd regverdig is nie. Dat goeie mense se paaie soms met donker siele se paaie kruis. Dat ons nie altyd kan kies wie ons pad kruis nie, maar dat ons wel kan kies hoe ons daai pad van ons stap.
Want hoe jy jou pad stap, is wat saak maak. Nie hoe jy jou storie vertel nie.
Publikasiedatum: 2018-07-10

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.