●●● R50 aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: C.J. Langenhoven

Results 1 to 7 of 7
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780624076919

Fiksie: Kortverhale

Fiksie  -  Kortverhale
R 245
Langenhoven se spookstories is reeds volksbesit. Hierdie bloemlesing - nou in sagtebandformaat - verteenwoordig die 'bestes' binne die genre waarin ou gunstelinge soos Bestelling met 'n spook weer nuwe lewe kry.
Dis 'n bundel met toeganklike verhale wat gewone mense in allerlei vreesaanjaende en grillerige situasies plaas, Altyd met 'n kragtige slot: boeiende leesstof vir oud en jonk!
Publikasiedatum: 2015-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780624054061

Nie-fiksie / Non-fiction: Woordeboeke & Naslaanbronne / Dictionaries & Reference

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Woordeboeke & Naslaanbronne / Dictionaries & Reference
R 215
C.J. Langenhoven, ook bekend as 'Sagmoedige Neelsie', was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook kampvegter vir Afrikaans.
Kom geniet sy wyshede en spitsvondighede, die beste van sy spreuke byeengebring deur J.A. Scannell.
Publikasiedatum: 2011-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869193768

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 160
Stoffel Gieljam is 'n man met 'n grief, en sy grief is van so 'n aard dat hy hom nou maar tot die boekewereld wend in 'n poging om sy saak te lug, met sy neef Neelsie wat omsien na dinge soos spelling en sulke modegoed. En Neelsie help, want hy skuld sy oom 'n sommetjie geld.
Stoffel het 'n appeltjie te skil met die dorpse mense - heidense Nattes deur die bank - wat hulself Engels hou en dan 'n man se lewe versuur met belaglikhede soos dokters wat jou net dood wil he.
Publikasiedatum: 2010-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869193270

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 160
Sagmoedige Neelsie se lewe word weereens versuur - hierdie keer nie deur die bure nie, maar deur Vroutjie, wat nou maar net nie kan verstaan hoekom hy nie 'n vaste werkie wil kry nie.
Publikasiedatum: 2009-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869193232

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 160
Sagmoedige Neelsie ly onder die bure - en Vroutjie se alewige behoefte om die bure uit te stof. Hierdie keer gaan dit om 'n vakansiehuis en 'n motorkar. Maar o, die onkoste ...
Op die ingewing van die oomblik skaf hy 'n oudsirkusolifant aan - ook bekend as Herrie - en 'n trem wat al beter dae gesien het, en siedaar: 'n vakansiehuis op wiele!
Publikasiedatum: 2009-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869193133

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Illustreerder: Marjorie van Heerden
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 160
Kootjie Totjie is een van Langenhoven se gesogte kinderverhale en bekoor vandag nog kinders - en grootmense. Kootjie Totjie is 'n wit varkie wat heerlik op die plaas woon - totdat Gert Wolf die dag besluit dis vreeslik onregverdig dat net boere varkies vir die slag mag aanhou en hy Kootjie summier ontvoer.
Publikasiedatum: 2009-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869191405

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 160
Een aand, terwyl Neelsie Vroutjie se hand vashou en hulle die sonsondergang bewonder, wonder hy hardop of daar mense op Venus woon. Skaars is hierdie woorde koud of 'n langwerpige, ronde, geelblink tuig wat soos 'n reusagtige eier lyk, daal reg voor hulle neer.
Publikasiedatum: 2007-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.