●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: David Melling

Results 1 to 3 of 3
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780798163200

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 140
R 126Jy spaar R 14
Vir 3-6 jaar. Dit lyk of almal 'n beste maat het . . . behalwe Dirk. Maar dalk is dít waarna hy soek reg onder sy neus! Nog 'n heerlike opvolg tot die baie gewilde prenteboek 'Dirk soek 'n drukkie'. Deernisvol en bekoorlik.
Publikasiedatum: 2013-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780798157216

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 150
R 135Jy spaar R 15
"Dirk gaan by sy maatjie Konyn oorslaap. Maar op pad loop Dirk 'n paar skapie-maats raak en bring hulle saam. Konyn sê hy is mal daaroor as skapies kom oorslapies, maar hoe nou gemaak: Konyn se plek is propvol gestop!
Hoe gaan Dirk ooit kan slaap?"
Publikasiedatum: 2012-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780798152068

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 140
R 126Jy spaar R 14
Smag jy soms na 'n lekker stywe drukkie? Dirk het een dringend nodig en hy gaan soek totdat hy die perfekte drukkie kry. Maar nie een van die drukkies wat hy kry voel heeltemal reg nie. Dis óf te hard, óf te kriewelrig, óf te swaar, óf te vol splinters . . . Maar dalk wag die persoon wat vir hom net die regte soort drukkie kan gee, iewers in 'n diep, donker grot . . . 'n Heerlike humoristiese vertaling deur Kobus Geldenhuys.
Publikasiedatum: 2010-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.