●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: E.K.M. Dido

Results 1 to 3 of 3
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415201206

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 220
Die storie van Emma en Nella. Emma maak 'n lewe vir haar en haar optelkind Nella in Blackheath. Lank gelede sou sy met Gert trou, maar sy pa laat hom uit die kerk storm en die mislukte troudag maak haar hard en onverskrokke. Daar is nie keer aan haar toe sy besluit om later vir Nella aan te neem nie - 'n baba met Fetale Alkoholsindroom wat sy langs 'n snelweg kry.
Publikasiedatum: 2010-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415200346

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 270
Gertruida word Egidius Papier, 'n naam wat sy haarself toeeien wanneer sy maande na 'n motorkaping met geheueverlies in die hospitaal wakker word. Geskend en sonder heenkome beland sy op straat waar die bergies haar, in die kleurryke Afrikaans van hierdie gemeenskap, die kuns van oorlewing op straat leer. Haar innerlike wil om haar geheue te herwin en met haar mense herenig te word, word die dryfkrag agter hierdie sterk vrouekarakter in 'n roman wat, soos EKM Dido se ander werk, deurgaans met sy menslikheid ontroer en met sy humor vermaak.
Publikasiedatum: 2007-05-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780795701122

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 250
In haar derde roman spreek EKM Dido 'n netelige saak aan: rasse-vooroordeel binne die bruin gemeenskap. Nancy Karelse, gelukkig getroud en woonagtig in die Wes-Kaap, word skielik deur emosioneel slopende nagmerries geteister.
Publikasiedatum: 2000-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.