●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Heidri Mittendorf

Results 1 to 2 of 2
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776355105

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 120
R 96Jy spaar R 24
50 Bybelblokkiesraaisels, woordsoeke en ander woordspeletjies en aktiwiteite vir ure se pret! Help jou kind om hul taalvermoëns te verbeter en terselfdertyd ook hulle Bybelkennis te toets en op te skerp met hierdie bekostigbare en prettige aktiwiteitsboek.
Publikasiedatum: 2022-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776354696

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Illustreerder: Tumi K. Steyn
Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 120
R 96Jy spaar R 24
“Het jy geweet ...?” Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syferspeletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool! Hierdie boek is soortgelyk aan Jaco Jacobs se W(o)ordslim-boeke. Dit is 'n bekostigbare speletjiesboek en is nie net prettige vermaak nie, maar is ook 'n nuttige opvoedkundige hulpbron wat kan help om kinders se taalvermoë en -kennis 'n hupstoot te gee. Dit is perfek vir tuisvermaak of ekstra aktiwiteite in die klaskamer. Woordspeletjies help kinders met: - beter spelling - die uitbrei van woordeskat - probleemoplossingsvaardighede - die opskerp van algemene kennis
Publikasiedatum: 2022-07-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.