●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Ivor Swartz

Results 1 to 1 of 1
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796322180

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 240
R 216Jy spaar R 24
Die verlore seun vannie Gaatjie deur Ivor Swartz

Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, 'n plek dikwels sonder hoop. Sy pa is reeds vroeg dood en sy ma maak die kinders alleen groot. Sy oudste broer, hulle selfaangestelde “oppasser”, terroriseer die gesin.
Een aand kan Ivor net nie meer nie. Hy en sy vriend neem 'n vreeslike besluit wat hul lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.
Ivor is deesdae 'n jeugdominee in Pretoria met 'n passie vir die Here wat sy storie gebruik om ander te inspireer.
'n Storie van die verlore seun wat huis toe kom.
“Vanaf gesoek tot gevind: Welkom in die lewensveranderende verhaal van Ivor Swartz, energieke navolger van Jesus en kreatiewe storieverteller!” - Stephan Joubert
“Ivor wei sy lewe toe aan God se hart en liefde vir mense.” - Bouwer Bosch
Publikasiedatum: 2020-07-07

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.