●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Jenna Nell Northwood

Results 1 to 3 of 3
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415342794

Christelik - Kinders: Algemeen

Christelik - Kinders  -  Algemeen
R 79
Die Vrugte van die Gees is 'n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22-23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”. Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat 'n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en 'n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk. Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie 'n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel. Die Vrugte van die Gees-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hulle lewens. Dit help ook ouers om hulle kinders Bybelse waarhede te leer.
Publikasiedatum: 2022-02-23
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415342787

Christian - Children: General

Christian - Children  -  General
R 79
The Fruits of the Spirit is a children's book series based on the fruit of the Spirit in Galatians 5:22-23 in the Bible: “But the fruit of the Spirit is love, joy, peace, patience, kindness, goodness, faithfulness, gentleness, and self-control”. This series is made up of three books, each depicting three specific fruits of the Spirit. Each book contains a story, Bible story, Bible lesson, prayer, Bible verse and a practical application challenge for each specific fruit in the book. All the books are bold and bright. In every story you will find Prickles the Pineapple, Miss Lemon the Lemon and the specific fruit for that story. In each story, the specific fruit for that part of the book teaches Prickles and Miss Lemon a character lesson in relation to their fruit of the spirit. The Fruits of the Spirit series was written to teach, encourage and inspire little people about the qualities of God so that they can shine and refine these character traits throughout their lives and will help parents teach their children Biblical truths.
Publikasiedatum: 2022-02-23
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415342732

Christelik - Kinders: Algemeen

Christelik - Kinders  -  Algemeen
R 89
Die Vrugte van die Gees is 'n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22-23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.
Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat 'n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en 'n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.
Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie 'n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.
Die Vrugte van die Gees-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hulle lewens. Dit help ook ouers om hulle kinders Bybelse waarhede te leer.

• Helder en kleurvolle illustrasies
• Geestelike waarhede word prettig oorvertel
• Inhoud moedig familiegesprekke, besprekings en Bybelse lering aan
• Voeg waarde toe tot ouers end kinders
• Perfekte geskenk
Publikasiedatum: 2021-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.