●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Jodi Picoult

Results 1 to 10 of 10
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781473692510

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 330
It's Friday the 13th and Diana is an ambitious young appraiser at Sotheby's in New York. She's about to go on a long-awaited holiday, where she knows Finn, her surgeon boyfriend, will propose and the next stage of her carefully planned life will begin.
But it is Friday the 13th of March 2020.

The new virus hits. Finn can't leave the city, and suggests she goes without him. In the Galapagos, unable to get back to her real life, Diana learns about the devastation hitting the world as she hears intermittently from her boyfriend. She's discovering a new side to herself and a new kind of life, when everything changes . . .
Publikasiedatum: 2021-11-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781473692435

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 215
'A writer the world should be reading right now.' Independent Who would you be, if you hadn't turned out to be the person you are now? Dawn is a death doula, and spends her life helping people make the final transition peacefully. But when the plane she's on plummets, she finds herself thinking not of the perfect life she has, but the life she was forced to abandon fifteen years ago - when she left behind a career in Egyptology, and a man she loved. Against the odds, she survives, and the airline offers her a ticket to wherever she needs to get to - but the answer to that question suddenly seems uncertain. As the path of her life forks in two very different directions, Dawn must confront questions she's never truly asked: What does a well-lived life look like? What do we leave behind when we go? And do we make our choices, or do our choices make us? Two possible futures. One impossible choice. ---------------------------------------------------------------- 'It is hard to exaggerate how well Picoult writes.' Financial Times 'Her intelligent, meticulously researched novels explore ethical dilemmas through heartrending, headline-grabbing scenarios.' The Sunday Times 'A matchless talent for hitting emotional notes.' Irish Times
Publikasiedatum: 2021-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776190805

Fiksie: Romans

Vertaler: Daniel Hugo
Fiksie  -  Romans
R 250
In die splitsekonde wat sy met haar eie dood gekonfronteer word, verander alles in Dawn Edelstein se lewe. Sy is op 'n vliegtuig wat skielik gedwing word om 'n noodlanding te doen.
Terwyl sy haar op die ergste voorberei, is haar gedagtes egter nie by haar eggenoot en dogter nie, maar by Wyatt Armstrong - 'n man wat sy 15 jaar gelede in Egipte agtergelaat het. Dawn oorleef die vliegtuigongeluk op wonderbaarlike wyse, maar word daarna deur groot onsekerheid oor haar lewenskeuses gery.

Sy het 'n goeie lewe in Boston saam met haar man en dogter en sy vind vervulling in haar werk as doulah, waar sy sterwende mense help om die oorgang tussen die lewe en die dood te maak. Tog kan sy nie help om te wonder wat geword het van Wyatt en sy werk as argeoloog wat antieke grafkelders opgrawe nie. As jong studente het hulle saam opgrawings gedoen totdat Dawn weens 'n persoonlike krisis terug is na Amerika.

Moet sy terugkeer na haar voorstedelike lewe en haar gesin? Of moet sy na Egipte gaan en die spoke van die verlede finaal in die oë kyk en dalk haar navorsing oor die Boek van twee weë voltooi?

Soos die verhaal ontvou, moet Dawn antwoorde op talle kritiese vrae vind: Wat behels 'n goeie lewe? Wat los ons agter wanneer ons sterf en hoeveel van ons lewenskeuses is ons eie en hoeveel maak die lewe vir ons?
Publikasiedatum: 2020-10-08
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781473692411

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 355
From the #1 New York Times bestselling author of Small Great Things and A Spark of Light comes a riveting novel about the choices that alter the course of our lives.
Everything changes in a single moment for Dawn Edelstein. She's on a plane when the flight attendant makes an announcement: Prepare for a crash landing. She braces herself as thoughts flash through her mind. The shocking thing is, the thoughts are not of her husband but of a man she last saw fifteen years ago: Wyatt Armstrong.

Dawn, miraculously, survives the crash, but so do all the doubts that have suddenly been raised. She has led a good life. Back in Boston, there is her husband, Brian, their beloved daughter, and her work as a death doula, in which she helps ease the transition between life and death for her clients. But somewhere in Egypt is Wyatt Armstrong, who works as an archaeologist unearthing ancient burial sites, a career Dawn once studied for but was forced to abandon when life suddenly intervened. And now, when it seems that fate is offering her second chances, she is not as sure of the choice she once made.

After the crash landing, the airline ensures that the survivors are seen by a doctor, then offers transportation to wherever they want to go. The obvious destination is to fly home, but she could take another path: return to the archaeological site she left years before, reconnect with Wyatt and their unresolved history, and maybe even complete her research on The Book of Two Ways—the first known map of the afterlife.

As the story unfolds, Dawn's two possible futures unspool side by side, as do the secrets and doubts long buried with them. Dawn must confront the questions she's never truly asked: What does a life well lived look like? When we leave this earth, what do we leave behind? Do we make choices . . . or do our choices make us? And who would you be if you hadn't turned out to be the person you are right now?
Publikasiedatum: 2020-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776190003

Fiksie: Romans

Vertaler: Daniel Hugo
Fiksie  -  Romans
R 250
Nadat hy jare lank wreed verbaal en fisiek deur klasmaats geboelie is, knak die 17-jarige Peter Houghton een oggend. Binne slegs neëntien minute sterf tien inwoners van die dorp Sterling in Amerika.

Die geskokte gemeenskap is vasberade dat geregtigheid moet geskied. Soos die hofsaak ontvou en Peter getuienis lewer, kom dit egter aan die lig dat die inwoners van Sterling 'n rol daarin gespeel het om 'n innemende, liefdevolle seun in 'n massamoordenaar te laat verander.

In 'n era waarin boeliegedrag toenemend 'n probleem is, hou hierdie meesleurende boek talle insigte in vir ouers, onderwysers en tieners.
Publikasiedatum: 2020-07-07
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868429981

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 250
Heel eerste vertaling van 'n Jodi Picoult-roman in Afrikaans, hierdie is die vertaling van Plain Truth.
Die ontdekking van 'n dooie baba in 'n skuur op 'n Amiese plaas in Amerika dreig om 'n jong vrou se lewe te verwoes.

Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, 'n ongetroude Amiese meisie wat glo die pasgeborene se ma is, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie. Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, 'n ontnugterde advokaat, na familie wat in dieselfde streek woon om haar kop skoon te maak. Haar tannie is verwant aan Katie en kort voor lank stem Ellie teensinnig in om Katie te verdedig.

Ellie word as Katie se toesighouer aangestel terwyl sy op borgtog is en moet boonop by die Fishers intrek. Om Katie te verdedig, moet Ellie haar nie net diep ingrawe in 'n wêreld wat radikaal van haar eie verskil nie, maar ook 'n manier vind om Katie volgens háár verwysingsraamwerk te verstaan. Wanneer 'n man uit haar verlede weer sy verskyning maak, word Ellie terselfdertyd gedwing om haar eie vrese en begeertes te konfronteer.

Uit die pen van die gewilde skrywer van My Sister's Keeper verskyn dié boeiende verhaal van twee vroue . . . en een geheim.
Publikasiedatum: 2020-02-16
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781444788167

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 215
A powerful and provocative new novel about ordinary lives intersecting during a moment of heart-stopping crisis
Publikasiedatum: 2019-09-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781444788037

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 215
When a newborn baby dies after a routine hospital procedure, there is no doubt about who will be held responsible: the nurse who had been banned from looking after him by his father.

What the nurse, her lawyer and the father of the child cannot know is how this death will irrevocably change all of their lives, in ways both expected and not.

Small Great Things is about prejudice and power; it is about that which divides and unites us. It is about opening your eyes.
Publikasiedatum: 2017-06-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781444754421

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 215
Emma Hunt has spent fifteen years raising her two sons Theo and Jacob on her own, and has created what she sees to be a happy and stable life for them, despite the challenges of Jacob's Asperger's syndrome.

Jacob's behaviour has sometimes frustrated Emma, but she has never doubted her son's good heart. Yet when his tutor is found dead, suspicion begins to surround Jacob and the Hunt family, who have never fitted in.

Now, as more and more evidence links Jacob to the crime, Emma is determined to prove her son's innocence.
Can she believe in it?
Publikasiedatum: 2013-11-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781444754391

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 215
A woman is found in a graveyard in Los Angeles, unable to remember anything about herself or her life. No one is more surprised than she when her husband comes to the police station to take her home - and turns out to be Hollywood's leading film star. Bewildered by the perfect life that has been suddenly thrust upon her, Cassie finds herself living a dream. But there is something dark and disturbing behind this glamorous facade - and it is only as her memory gradually returns that it will all come crumbling down.
Publikasiedatum: 2013-10-15

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.