●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Joléne de Koningh

Results 1 to 8 of 8
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799398618

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 95
R 86Jy spaar R 9
Tania en haar baie liefdes
Tania het baie liefdes: haar eie rekenmeestersfirma, haar sportmotor - 'n Ford Mustang, en die perde wat sy graag ry. Sy en die held ontmoet mekaar op ʼn Gimkana en soos hulle liefde onwikkel, koop hy, ʼn professor en perdeteler, ʼn spogperd genaamd Orion. Hy moet baie keer in die buiteland optree by kongresse en dit veroorsaak probleme tussen hulle. Maar die verhaal eindig op ʼn hoogtepunt - op ʼn perd.

Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses. Tania se liefdes is Joléne de Koningh se jongste romanse. Haar vorige romanses in die Romanza-reeks sluit die volgende in:
-Perfek vir haar (April 2015),
-Liefste kollega (November 2016),
-Liefde op die Nyl (Januarie 2018), en
-Perfekte pasmaat (Oktober 2019).
Publikasiedatum: 2020-02-05
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799397468

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 95
R 86Jy spaar R 9
Die regte liefde vir haar! Madelie kry, na ʼn lang gesukkel en bo verwagting, die pos by ʼn prokureursfirma, wat haar soos ʼn handskoen pas. Haar nuwe baas, Marius du Plooy, roep haar dadelik in om hom te kom bystaan, al is die aanstelling nog nie eens finaal deur nie. Sy pas maklik aan, al laat die aantreklike man haar hart dadelik vinnig klop en nie te lank nie, of hulle is op voornaam-terme en sy word sy regterhand. Marius het ʼn siek pa in Mbombela en hulle vriendskap groei tot só ʼn mate dat sy een naweek saam met hom soontoe ry. Die ou oom moet oorgehaal word om na ʼn versorgingsoord te gaan en sy het hom dadelik in die palm van haar hand. Hy noem haar die 'bondeltjie sonskyn' wat sy seun vir hom gebring het. Daarna besef sy dat sy die seun en sy pa in haar hart toegelaat het, en teen alle voornemens trek sy Mbombela - na Marius en sy vriend se nuwe prokureurspraktyk - toe. Of is dit dalk vir iets anders dat sy daarheen trek? Perfekte pasmaat is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks. Romanza kan vergelyk word met Mills & Boon en Harlequin.
Publikasiedatum: 2019-10-03
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799387391

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 285
R 257Jy spaar R 28
Kaalvoet ballerina - Jolene de Koningh
Biga het nou wel gestruikel en reg voor die man se voete neergeslaan, maar dit beteken nie sy gaan met hart en al in sy skoot val nie. Hy leef buitendien in 'n ander wêreld as sy.

Karoo-droom - Heila Theron
Terwyl Jana teen hidrobreking in die Karoo betoog, kruis haar paaie met Anton, wat glad nie beindruk is met haar plakkaatswaaiery nie. En hy is so onweerstaanbaar en die Karoo so romanties ...

Dokter in die Caprivi - Trudy Reinhardt
Andrea verstaan nie waarom die nuwe dokter wat by die boshospitaal begin werk het haar so kil behandel nie. Maar eintlik pas dit haar want sy maak nie vir 'n man aan haar sy voorsiening nie.
Publikasiedatum: 2019-02-11
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799386868

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 95
R 86Jy spaar R 9
Haar suster en ma reken 'n bootreis op die Nyl sal finale berusting vir haar bring ná haar verbreekte verlowing. Troos kan egter verskillende vorme aanneem en in hierdie geval is hy aantreklik - lank, breedgeskouerd en gespierd.
Publikasiedatum: 2017-12-21
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799381399

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 90
R 81Jy spaar R 9
Daar is 'n vonk tussen haar en haar nuwe baas en Ani weet haar hart is in gevaar. Wanneer Igna haar volgens 'n ou Suid-Amerikaanse wyse vra om te trou, het sy tien dae om hom die jawoord te gee...
Publikasiedatum: 2016-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799377743

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 85
R 77Jy spaar R 8
Marna besluit om haar nuwe buurman, Braam, 'n les te leer. Sy wat boerin is, staan terug vir niemand nie ... maar toe sy hom die eerste keer sien, weet sy hier's moeilikheid, want haar hart roep na syne.
Publikasiedatum: 2016-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799373752

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 85
R 77Jy spaar R 8
Karla Minnaar is heimlik verlief op Dokter Johan Cloete. Sy vergesel hom na die Karoo op een van sy navorsingsekspedisies. Maar net toe sy dink om haar gevoelens aan hom bekend te maak, verskyn sy eks-verloofde op die toneel ...
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799364217

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 90
R 81Jy spaar R 9
Biga het nou wel gestruikel en reg voor die man se voete neergeslaan, maar dit beteken nie sy gaan met hart en al in sy skoot val nie. Hy leef buitendien in 'n ander wereld as sy.
Publikasiedatum: 2014-02-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.