●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Jolyn Phillips

Results 1 to 3 of 3
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798180948

Fiksie: Poësie

Fiksie  -  Poësie
R 220
R 198Jy spaar R 22
Van Bientang het net die naam van 'n restaurant in Hermanus oorgebly. Wie wás sy? Danksy historiese geskrifte en oorlewerings verskyn buitelyne om Bientang vir oomblikke byna binne bereik te bring. Die toonaard van die bundel is egter verlies oor 'n verlede wat geen spoor laat in die opgeskryfde geskiedenisse van die land nie.
Publikasiedatum: 2020-07-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798179850

Fiction: Short stories

Fiction  -  Short stories
R 195
R 176Jy spaar R 19
Tjieng Tjang Tjerries and Other Stories received the HSS Award for Best Fiction Single Authored 2018 and was short-listed for the UJ Debut Prize in 2017.

Tjieng Tjang Tjerries and Other Stories documents the unique dialect and lives of the Gansbaai fishing community. Phillips' stories reflect the natural disorder of daily life and explores how the impact of love and loss defines - and divides - families and communities. An award-winning collection of short stories and sketches set in the Overberg district.

In the author's own words: “This book is a collection of my soul, who I am as a human being, and how I connect to the people I come from.”

“An impressive debut that brings across voices never heard before in South African English - not only in rhythm and timbre, but plumbing the unspoken. With such a remarkable ear, Jolyn Phillips is a young writer to watch.” - Antjie Krog
Publikasiedatum: 2019-08-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798176163

Fiksie: Poësie

Fiksie  -  Poësie
R 210
R 189Jy spaar R 21
Radbraak is Jolyn Phillips se digdebuut: soms liries maar deurgaans skreiend en uitdagend. Sy verbrokkel taal, draai die rug op haar vel-taal, 'radbraak' haar eie taal. Dit is die enigste medium wat sy het, maar sy breek dit, sy vernuwe en ont-taal dit. Volgens bekroonde digter Petra Müller is Radbraak 'n 'klein aardbewing van 'n bundel'.
Publikasiedatum: 2017-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.