●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Medies

Results 1 to 12 of 12
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415034842

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99Jy spaar R 11
Nadat sy kort tevore in die steek gelaat is, weet verpleegster Isla McKenna sy moet die plesiersoeker dokter Harry Gardiner vermy. Maar daar steek heelwat meer in hom as wat mens dink, en toe hy hulp soek voor 'n familietroue, kan Isla dit nie weerstaan nie.
Hulle naweek saam is uiters verleidelik en laat albei na baie meer smag.
Publikasiedatum: 2017-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415035467

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99Jy spaar R 11
Vind sy seun. . . . en sy bruid!
Verpleegster Amy Prentice neem haar seun na die eiland Constantis om hom aan sy Griekse herkoms bekend te stel. Die allerlaaste mens wat sy verwag om raak te loop, is dokter Nico Leonides - die man wat nege jaar gelede haar hart gebreek het... en Jacob se pa is!
Dit kan nie weggeredeneer word dat Nico, namate hy Jacob leer ken, 'n uitmuntende pa is nie. Met hulle gemeenskaplike belangstelling in hul seun, vlam hulle vroeëre liefde weer op. Sal Nico egter die moed hê om sy eie geheim te deel... sodat hulle ná die verloop van jare 'n ware gesin kan wees?
Publikasiedatum: 2017-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415035283

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99Jy spaar R 11
Toe 'n besering Lina Keminsky, 'n prima ballerina dwing om haar drome te laat vaar gaan werk sy as ontvangsdame om kop bo water te hou. Maar om vir Londen se mees gesogte dokter Cole Manning te werk is heeltemal anders as wat sy verwag het. Die vurige Lina kry dit gou reg om Cole se weerstand te laat verkrummel maar kan hulle mekaar se harte heelmaak?
Publikasiedatum: 2017-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415034545

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99Jy spaar R 11
Die talentvolle traumaspesialis Cade Byfield het skynbaar alles wat 'n mens se hart kan begeer, tog voel hy nog altyd iets ontbreek. Toe dokter Rebecca Flynn op die Karibiese Eiland aankom, begin Cade dink sy is heel moontlik die antwoord waarna hy op soek is.Maar die geheimsinnige skoonheid verberg 'n onsettende geheim die gesin wat Cade wil hê, is die een ding wat sy hom waarskeinlik nooit sal kan gee nie.Tot een hartstogtelike soen tydens 'n tropiese storm Rebecca tog laat wonder: Kan daar dalk 'n toekoms voorlê waarvan hulle albei droom, indien sy Cade met haar verlede sou vertrou?
Publikasiedatum: 2016-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415033876

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 98
R 88Jy spaar R 10
Noodverpleegster Emily Hoover keer as 'n nuwe vrou terug na Williamsburg.Sy is nie meer skaam en teruggetrokke soos voorheen nie, maar sterk onafhanklik en niks skrik haar af nie.
haar enigste swakheid.....? Aantreklike dokter Chase Montgomery. Die vonke wat tussen hulle spat is so vurig soos altyd maar 'n vroeëre aanval op Emily dreig steeds om sake tussen hulle te verongeluk.
Chase is vasbeslote om Emily te oortuig sy sal altyd veilig in sy arms wees.Sien sy egter kans om weer haar hart oop te stel en opnuut verlief te raak?
Publikasiedatum: 2016-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415033593

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 98
R 88Jy spaar R 10
Algemene Praktisyn,Julia MacKenzie se lewe is uiteindelik weer op koers. Die geveg om St. Bryar-kliniek te red, laat haar van haar hartseer vergeet en 'n nuwe toekoms op haar term skep.
Dit duur egter slegs tot Julia lètterlik in onweerstaanbare dokter Oliver Wyatt se arms val.Skielik is haar hele wêreld onderstebo. Oliver is nie net die toekomstige hertog van Breckonshire nie, maar ook die man wat dreig om haar praktyk te sluit.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415033418

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 98
R 88Jy spaar R 10
Na 'n liefdesteleurstelling keer die kinderarts Caitlin Braemar terug na haar geboortedorp in Buckinghamshire om haar lewe van nuuts af te begin. Heeltemal onverwags kom sy agter haar buurman is Brodie Driscoll haar eerste liefde en steeds 'n lus vir die oog. Boonop is hy ook haar nuwe baas!
Publikasiedatum: 2016-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415033074

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 98
R 88Jy spaar R 10
Noah Jackson wil net 'n chrirug wees,Maar hy word teen sy sin na Turraburra uitgeplaas,waar hy saam met die pragtige vroedvrou Lilia Cartwright as algemene praktisyn moet gaan werk. Sy lees hierdie aantreklike maar afgetrokke dokter die leviete voor oor sy gebrek aan dokterstakt,maar sien meer as net dit raak.En iets ontwaak in sy hart wat hy al lank toegesluit hou.
Publikasiedatum: 2016-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415032718

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 98
R 88Jy spaar R 10
Stadsjapie en dokter Cara Conner kan aan niks ergers dink as om na haar ouerhuis in 'n dorpie in Alabama terug te keer en ses maande daar in haar pa se praktyk te werk nie. Tot sy met haar nuwe kollega- en ou mededinger- dokter Slaon Trenton kennis maak. As hy tog net nie so onweerstaanbaar aantreklik was nie!
Gou begin Sloan se mensliewendheid egter Cara se bewondering afdwing. Dit gaan moeiliker wees om van hierdie buitengewone man af weg te gaan as wat sy haar ooit voorgestel het, totdat sy agterdogtig begin raak oor sy motiewe
Publikasiedatum: 2016-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415032688

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 98
R 88Jy spaar R 10
Om 'n locumverpleegster te wees, pas Rebel Taylor uitstekend. Geen bande, verhoudings of romanse nie. Wat kan sy in elk geval 'n man bied met die dat haar familie die Huntington gene dra. Maar Duncan McFee, Albuquerque se seksieste dokter, stem nie saam nie. Hy is vasbeslote om hierdie pragtige, wonderlike vrou van plan te laat verander en haar verhaal laat hom boonop sy hart op die spel plaas.
Publikasiedatum: 2016-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415032190

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 98
R 88Jy spaar R 10
Die eertydse weermagdokter Marc Rousseau is moontlik onweerstaanbaar sexy, maar hy spesialiseer daarin om moeilik te wees! En om sy aan sy met die pragtige dokter Anne Sebastian te werk, is 'n soete foltering - sy kyk dalk deur Marc se nors uiterlike, maar sy is beslis taboe...
Toe 'n laataandswemmery tot 'n vurige soen lei, begin hulle wonder - durf hulle 'n kans waag op 'n opwindende toekoms saam ?
Publikasiedatum: 2016-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415034071

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 98
R 88Jy spaar R 10
Die moeilikste ding wat dokter Luke Wilson ooit moes doen,was om die verpleegster Anahera Kopu noodgedwonge te verlaat, deur plig en begeerte aan twee geskeur. Sy besluit het verpletterende gevolg vir hulle albei. Luke se herverskyning op Wildfire-eiland in die Stille Oseaan keer Anahera se lewe heeltemal onderstebo, Sy het haar hart reeds een keer aan hom verloor,maar nou is daar iets veel kosbaarders om te beskerm hulle dogter!
Publikasiedatum: 2015-11-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.