●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA ●●●

Soek resultate: Rosie Banks

Results 1 to 15 of 16
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799380101

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Lara en Anke het 'n spesiale geheim - hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, towerprinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer moet die meisies vir Lungi help om haar wens te bewaarheid - al beteken dit hulle moet self in die kollig beland! Kan die meisies Lungi se wens bewaarheid en die Towerpaleis red voor dit te laat is? Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwêreld. In elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies 'n opwindende avontuur.
Publikasiedatum: 2017-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799380095

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 140
R 126Jy spaar R 14
Lara en Anke het 'n spesiale geheim - hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, prinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer ontmoet Lara en Anke vir Jolandi. Haar enigste wens is dat sy haar kampeeruitstappie sal geniet. Sal Lara en Anke haar kan help om haar wens waar te maak? Of sal prinses Martelle die pret bederf? Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwêreld. In elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies 'n opwindende avontuur.
Publikasiedatum: 2017-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799366341

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Lara en Anke se vriendin, Danika, is doodbang vir die see. En haar grootste wens is om hierdie vrees te oorkom. Toe Lara en Anke vir Danika probeer help, probeer die aaklige Prinses Martelle hulle keer - en die meisies eindig op 'n drywende bootjie in die see, omring deur jellievisse. Kan die meisies dit regkry om Danika se wens waar te laat word?
Publikasiedatum: 2017-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799366334

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Lara en Anke is baie hartseer wanneer Lara se gesin wegtrek. Maar wanneer hulle wenshangertjies kry, is dit die begin van 'n ongelooflike avontuur - en hulle kan mekaar enige tyd sien!
Met hulle wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis en ontmoet die Geheime Prinsesse wat wense kan laat waar word. Die beste van alles
is dat Lara en Anke self Geheime Prinsesse kan word ... ... maar nie as dit van die aaklige Prinses Martelle haar sin kry nie ...
Publikasiedatum: 2017-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799371130

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Janie, Bianka en Tamsin moet nog een bestanddeel vind om te keer dat koning Kieliebaard nie vir altyd 'n stinkpadda gaan wees nie. Maar die gemene koningin Gorina is ook in die rondte, en sy is vasbeslote om die meisies te keer. Kan die drie meisies koningin Gorina oorwin, die laaste bestanddeel vind, en vir koning Kielie-baard van die wondermiddel laat drink voor dit te laat is?
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799371123

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Janie, Bianka en Tamsin is gereed vir storietyd-pret saam met die boek-elwe van Sprokieswoud. Maar koningin Gorina maak alweer moeilikheid. Sy laat al die boekbloeisels wat aan bome groei, verwelk. Kan die meisies haar towerspreuk verbreek en die boekbloeisels kry sodat koning Kieliebaard nie in 'n stinkpadda verander nie?
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799371116

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Janie, Bianka en Tamsin het baie pret by Leliemeer saam met die waternimfe. Maar wanneer koningin Gorina en haar Stormkabouters 'n towerspreuk oor die Helderhoogte-waterval uitspreek, word hulle pret vinnig bederf. Sal die meisies dit regkry om die towerspreuk te verbreek en die towerwater te kry wat hulle vir koning Kieliebaard se wondermiddel nodig het?
Publikasiedatum: 2015-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799371109

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Wanneer Bianka, Tamsin en Janie hoor dat die drake van Droomvallei opgehou het om hulle droomstof te maak, weet hulle dat koningin Gorina daaragter sit. Kan die meisies die drake help om weer droomstof te maak, sodat hulle die towerspreuk kan verbreek en keer dat koning Kieliebaard in 'n padda verander?
Publikasiedatum: 2015-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799371093

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Janie, Bianka en Tamsin is baie opgewonde om Suikersoet Bakkery te besoek en na die jaarlikse bakkompetisie te gaan kyk. Maar dan arriveer koningin Gorina en haar aaklige Stormkabouters om die pret te bederf. Kan die meisies die kompetisie red en die silwer suikerspin kry om koning Kieliebaard te red?
Publikasiedatum: 2015-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799371086

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 68Jy spaar R 67
Wanneer koningin Gorina 'n towerspreuk oor koning Kieliebaard uitspreek, moet Janie, Bianka en Tamsin ses skaars bestanddele soek om 'n wondermiddel te maak.
Die drie meisies vertrek na Borrelvulkaan om die eerste bestanddeel te gaan soek.
Kan hulle die weggesteekte borrelbyekorf opspoor en die towerheuningkoeke kry sodat hulle koning Kieliebaard kan red?
Publikasiedatum: 2015-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799358551

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Betree 'n towerwêreld van vriendskap en pret! In die tweede boek in die Geheime Koninkryk-reeks kan Janie, Bianka en Tamsin nie wag om weer die Geheime Koninkryk te besoek nie. Die nare koningin Gorina het 'n weerligstraal in Eenhoringvallei weggesteek. Kan die meisies hul eenhoringvriende help om die koninkryk van honderde vraatsige ruspes te red?
Die Geheime Koninkryk -reeks is propvol van die dinge waaroor meisies dol is: spesiale vriendskappe, geheime en betowerende avonture. Jong lesers sal weggevoer word deur die betowerende stories van drie kinders wie se dapperheid en vindingrykheid help om 'n fantasiewêreld te red. In elke boek wag 'n opwindende avontuur terwyl die meisies die Geheime Koninkryk leer ken en help om koningin Gorina en haar onnutsige Stormkabouters op hul plek te sit. Jong lesers sal sommer gou beste maats word met Janie, Bianka en Tamsin - en Trixi die feetjie.
Publikasiedatum: 2014-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799358544

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Betree 'n towerwêreld van vriendskap en pret! In die eerste boek in die Geheime Koninkryk-reeks ontmoet ons vir Janie, Bianka en Tamsin - drie maats wat onafskeidbaar is. Op 'n dag ontdek hulle 'n towerkissie wat hulle wegvoer na 'n fantastiese wêreld!
Kan die maats vir Trixi die feetjie help om koning Kieliebaard se 1000ste verjaardagpartytjie van koningin Gorina se aaklige weerligstraal te red?
Publikasiedatum: 2014-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799358599

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Dis Midsomernag, die betowerendste tyd van die jaar! Al die feetjies is by Skitterstrand om te kyk hoe die koninkryk se towerkrag vir nog 'n jaar herlaai word. Maar die nare koningin Gorina is ook in die omtrek ... Kan Janie, Bianka en Tamsin die sprankelstof red - voordat dit te laat is?

Oor die reeks

Welkom in 'n wonderwêreld vol vriendskap en pret! Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin drie beste maats telkens weggevoer word na 'n geheime wêreld waar hulle feetjies, meerminne en ander wonderlike wesens ontmoet. Die heerser van die Geheime Koninkryk, koning Kieliebaard, het Janie, Bianca en Tamsin se hulp nodig nadat sy nare suster, koningin Gorina, ses weerligstrale in die koninkryk weggesteek het. Die weerligstrale besit spesiale towerkrag waarmee die bose koningin die koninkryk wil vernietig. In elkeen van die boeke in die reeks moet die meisies planne maak om nog een van die weerligstrale skadeloos te stel.

Die reeks

1. Die skitterende paleis
2. Eenhoringvallei
3. Wolkeiland
4. Meerminrif
5. Towerberg
6. Skitterstrand
Publikasiedatum: 2013-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799358582

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry - voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer 'n bibberende avontuur in 'n sneeuwit wonderwêreld.

Oor die reeks
Welkom in 'n wonderwêreld vol vriendskap en pret! Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin drie beste maats telkens weggevoer word na 'n geheime wêreld waar hulle feetjies, meerminne en ander wonderlike wesens ontmoet.
Publikasiedatum: 2013-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799358575

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Janie, Bianka en Tamsin beleef 'n betowerende avontuur onder die see! Kan hulle hul nuwe onderwater-maats help om die Wenspêrel te red ... voordat koningin Gorina en haar nare Stormkabouters dit in die hande kry?
Publikasiedatum: 2013-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.