●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Strelend

Results 1 to 11 of 11
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415035559

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99Jy spaar R 11
Twee babas - een gesin?
Enkelma Valentina Montanari en biljoenêr Giovanni Laurito is verstom wanneer hulle ontdek hul seuntjies is met geboorte omgeruil! Toe hulle ontmoet om hul regmatige erfgename op te eis, spat die vonke.
Kan hierdie onverwagte begin tot die perfekte gesin lei?
Publikasiedatum: 2017-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415035375

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99Jy spaar R 11
Oorlogsverslaggewer Jack Chapman lewe vir sy gevaarlike werk. Nou kort hy 'n ruskans en Ellie Evans 'n begeerlike bakster is ideaal vir 'n bietjie tydverdryf en 'n affair. of is sy?
'n Kil, harde man wat in oorlogsgebiede werk is die laaste ding wat sy wil hê.Maar Jack Chapman is onweerstaanbaar en Ellie het nog altyd gesukkel om nee te së.
Publikasiedatum: 2017-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415035252

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99Jy spaar R 11
Maddison Carter se nuwe beroep is die begin van 'n nuwe lewe totdat sy voor die versoeking te staan kom in die vorm van haar baas, Kit Buchanan wat verbode terrein is. Toe sy saam met hom na sy skotse kasteel moet gaan besef Maddison met Kit aan haar sy het sy nie die perfekte verlede nodig om die perfekte toekoms te kry nie
Publikasiedatum: 2017-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415034934

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99Jy spaar R 11
Toe biljoenêrstrooijonker Roland Devereux met Grace Faraday dans,slaan hy die strooimeisie se voete heeltemal onder haar uit. 'n Tydelike affair is al wat die wewenaar Roland vir Grace kan bied , maar tydens hulle warrelwindvakansie word hul vriendskap soveel meer.
Publikasiedatum: 2017-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415034514

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 110
R 99Jy spaar R 11
Toe kamermeisie Kyra Pappas skatryk Cristo Kiriakas se hotelsuite betree, is 'n huweliksaanbod die laaste ding wat sy verwag. Maar Cristo is in die knyp en sy moet help.Hoe kan sy nee sê as hy haar gaan help om haar lanverlore familie op te spoor? Die vraag is net: Kan Kyra keer dat sy op haar beeld van 'n skynverloofde verlief raak?
Publikasiedatum: 2016-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415034040

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 98
R 88Jy spaar R 10
Montana-sheriff Mike Cruise het hom nooit as 'n pa voorgestel nie. Met tydelike toesig oor 'n kleuter moet hy egter vinnig leer. Genadiglik pas nuwe oppasser Malory Smythe goed in en Mike begin glo hy kan die gesinsopset laat werk. Hoewel hy weet dit kan nie vir ewig hou nie.
Publikasiedatum: 2016-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415033845

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 150
R 135Jy spaar R 15
Na 'n ongure egskeidingskandaal en hofsaak in die VSA ontkom Louisa Harrison na Monte Calanetti in Toskane, Italië, smagtend na vrede en stilte, en die kans om haar lewe te herbou.

In Monte Calanetti sit die aantreklike Nico Amatucci, 'n skatryk wynboer, haar hart se snelgang. Maar het sy die moed om haar hart wat aan die genees is aan diè man met sy eie innerlike probleme toe te vertrou?
Publikasiedatum: 2016-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415033562

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 98
R 88Jy spaar R 10
Die oudhedehandelaar Caroline Fielding se werk beteken vir haar meer as haar huwelik met die aantreklike Jack Pearce. Na vyf jaar van skeiding behoort hulle verhouding iets van die verlede te wees,maar toe Jack opdaag om 'n egskeiding te vra, blyk dit hulle aangetrokkenheid tot mekaar is nog net so sterk as voorheen!
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415033388

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 150
R 135Jy spaar R 15
Biljoenêr Frederic Lafontaine is geleidelik besig om sy sig te verloor en hy hou almal op 'n afstand. Toe sy sjef Piper Rush egter 'n gelag en lig in sy lewe terugbring, laat sy hom sien hie die lewe kan wees.
Publikasiedatum: 2016-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415033203

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 150
R 135Jy spaar R 15
Kade Quinn 'n bekende perdeafrigter was nog altyd rusteloos. Maar wanneer die ryk swerwer hoor hy het 'n seun by die pragtige Bridget Wells Verwek, moet hy sy prioriteite in heroënskou neem. Hy wil 'n pa vir sy kind wees en weer op Bridget verlief raak. Maar kan Bridget dit waag? Die onweerstaanbare cowboy het haar tevore liederlik in die steek gelaat.
Publikasiedatum: 2016-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415032534

Fiksie: Mills & Boon

Fiksie  -  Mills & Boon
R 98
R 88Jy spaar R 10
Die Mendoza broers is alombekend vir hulle aantreklikheid en vurigheid. Maar Matteo Mendoza, die langbeen, donkerkop vlieënier met die sielvolle oë, word dikwels deur sy meer spontane broer Cisco oorskadu. Nou het Matteo sy oog op restaurant-gasvrou Rachel Robinson. En die keer gaan hy nie vir sy broer terugstaan nie!
Publikasiedatum: 2016-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.