●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Soek resultate: Tumi K. Steyn

Results 1 to 3 of 3
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776354696

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Illustreerder: Tumi K. Steyn
Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 120
R 96Jy spaar R 24
“Het jy geweet ...?” Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syferspeletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool! Hierdie boek is soortgelyk aan Jaco Jacobs se W(o)ordslim-boeke. Dit is 'n bekostigbare speletjiesboek en is nie net prettige vermaak nie, maar is ook 'n nuttige opvoedkundige hulpbron wat kan help om kinders se taalvermoë en -kennis 'n hupstoot te gee. Dit is perfek vir tuisvermaak of ekstra aktiwiteite in die klaskamer. Woordspeletjies help kinders met: - beter spelling - die uitbrei van woordeskat - probleemoplossingsvaardighede - die opskerp van algemene kennis
Publikasiedatum: 2022-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776251100

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 150
Ons het gewens en gewens vir iemand net soos jy. 'n Spesiale iemand wat by ons kan kom bly. Hierdie prenteboek vertel op 'n deernisvolle en prettige manier die storie van verskillende gesinne wat kinders aanneem. Dit is die perfekte wegspringplek vir ouers wat met kinders oor aanneming wil gesels, en dit help kinders om te verstaan dat elke gesin spesiaal is - al lyk ons nie noodwendig dieselfde nie.
Die outeur se tantieme op die verkope van die boek word aan Engo geskenk. Engo is 'n niewinsgewende en nieregeringsorganisasie wat ondersteuning bied aan individue en gesinne en betrokke is by die fasilitering van aannemings en ondersteuning bied aan aanneem-gesinne. Die boek is ook beskikbaar in Engels.
Publikasiedatum: 2022-01-22
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776251124

Children: Picture books

Children  -  Picture books
R 150
Oh, how we wished and wished For someone just like you. Someone special to share our home and the special times, too. This warm, lyrical picture books tells the story of different adoptive families. It's the perfect starting point for parents who want to discuss the topic of adoption, and it helps children to understand that every family is special - even though we may not look the same.

The author's royalties from the sale of this book will be donated to Engo, a nonprofit non-governmental organization that provides support to individuals and families, and is involved in facilitating adoptions and offering support to adoptive families. The book is also available in Afrikaans.
Publikasiedatum: 2022-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.