AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA

Soek resultate: Wilna Adriaanse

Results 1 to 10 of 10
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624086499

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 300
R 270Jy spaar R 30
The keenly anticipated sequel to Blindside.

Ellie McKenna likes her new, quiet life in the countryside. She has time to reflect on the death of her dad, that fateful night at the police roadblock, and to recover from her physical and psychological scars - the result of her last mission. Here in her safe haven she even finds time to help out as church organist. But when they finally - inevitably - track her down, she knows that she'll need to find out who is looking for her, and why.
Publikasiedatum: 2019-07-21
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624088752

Fiksie: Liefdesromans

Fiksie  -  Liefdesromans
R 260
R 234Jy spaar R 26
'n Ongewone belegging
Alleenvlug
Die reuk van verlange

Georgina Walters besluit om die kinderoppasser vir drie kinders te wees in 'n Ongewone belegging. Die kinders se pa dink sy is nie opgewasse vir haar taak nie.

Francis Malan se verbintenis met die enigmatiese joernalis Michael Alheit is veronderstel om slegs platonies van aard te wees in Alleenvlug.

Dr. Josslyn Neethling sien vroualleen om na 'n sendinghospitaal in Die reuk van verlange. Dan daag haar eerste liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op.
Publikasiedatum: 2019-07-09
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624086468

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 300
R 270Jy spaar R 30
Still grieving the death of her dad, an honest cop if ever there was one, Ellie McKenna accepts a mission to infiltrate Cape Town's dark criminal underbelly. She knows that in her line of work the brave often end up dead . . . blindsided by a faceless enemy.

Wilna Adriaanse's Blindside is the first of her novels to be translated into English.
Publikasiedatum: 2019-03-07
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780624054672

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 270
R 243Jy spaar R 27
Die fassinerende verhaal van 'n wit, middeljarige vrou wat in die laat 1950's in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die tagtigerjare en die ingrypende sosio-politiese veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing.
Publikasiedatum: 2017-12-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780624048671

Fiksie: Liefdesromans

Fiksie  -  Liefdesromans
R 295
R 266Jy spaar R 29
Die word 'weduwee' is 'n verdrietige woord, 'n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, 'n skamele drie jaar ná hul troue. Sy is op pad terug Stellenbosch toe, waar Kristina en Ben nog is. En Marcus en Helen net om die draai in Kaapstad woon. Haar ondersteuningsnetwerk.

Of dit so 'n goeie plan is om terug te gaan na die plek waar sy vir Neil ontmoet het, weet sy nie, maar in dié stadium wil sy nêrens anders wees nie. Veral nie alleen in Londen nie. Êrens tussen die tyding van die motorongeluk, die blyke van waardering, die roudiens en die werklikheid van 'n leë plek langs haar in die bed, het sy die Cato wat sy geken het, verloor. En in haar plek 'n bang vreemdeling gevind.
Publikasiedatum: 2017-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624075301

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 300
R 270Jy spaar R 30
"Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Êrens in die massa data is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En intussen kan sy orrel speel in die kerk.
Toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir hiérdie dag. En dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom.
Die lang wag is verby! Die vervolg op 2014 se Dubbelspel."
Publikasiedatum: 2017-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624068037

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 280
R 252Jy spaar R 28
Suid-Afrika het 'n tuiste geword vir verskeie kriminele organisasies. Van Sjinese Triads tot die Russiese Mafia. Ellie McKenna het gedog sy weet waarvoor sy haar inlaat toe sy die gevaarlike skaduwereld infiltreer het, maar dit raak gou duidelik dat sy 'n growwe fout begaan het. Dis 'n werk waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.
Publikasiedatum: 2014-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624044550

Fiksie: Liefdesromans

Fiksie  -  Liefdesromans
R 295
R 266Jy spaar R 29
Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder 'n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie.
Publikasiedatum: 2010-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624048206

Fiksie: Liefdesromans

Fiksie  -  Liefdesromans
R 300
R 270Jy spaar R 30
Op 25 is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italie op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid-Afrika en sy soek 'n "regte" werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van 'n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen.
Publikasiedatum: 2009-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624046837

Fiksie: Liefdesromans

Fiksie  -  Liefdesromans
R 375
R 338Jy spaar R 37
As politieke fotojoernalis het Ester Green al met baie verskillende fasette van die lewe in aanraking gekom. Sy het boonop in 'n huis grootgeword waar sy geleer het die pen is 'n magtige wapen. Sy is die dogter van Leon Green, 'n Jood wat as jong man Suid Afrika toe gekom het en later een van die suksesvolste redakteurs van 'n dagblad in die land geword het.
Publikasiedatum: 2008-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.