●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●

Soek resultate: Human & Rousseau

Results 1 to 9 of 9
Gesorteer volgens:  Posisie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798183161

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 150
Apie wil altyd die beste in alles wees. Maar hoogmoed kom voor die val en hy leer gou dat om 'n goeie maatjie te wees die heel beste van alles is. Hierdie pragtige slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in 'n kits droomland toe stuur.
Publikasiedatum: 2022-09-08
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798183154

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 150
Eendjie verlaat die nes op soek na avontuur . . . en verdwaal! Met die hulp van sy vriend, Padda, vind hy uit dat hy alles het wat nodig is om sy pad terug nes toe te vind - pootjies wat kan skop, veertjies wat hom warm hou wanneer hy swem en 'n piepstemmetjie om Mamma Eend mee te roep.
Publikasiedatum: 2022-09-08
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798182287

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 135
Dis Pikkewyntjie se eerste dag by die kleuterskool. Hy hou net mooi niks daarvan om weg te wees van sy mamma en pappa nie! Maar ná 'n dag saam met die ander pikkewyntjies, besef hy dat dit groot pret is om maatjies te hê. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in 'n kits droomland toe stuur.
Publikasiedatum: 2021-09-10
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798182270

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 135
Kom saam met Hasie wanneer sy die eerste keer die holte verlaat en die wêreld aandurf. Sy vind uit sy het alles wat 'n hasie nodig het - lang ore om mee te luister, 'n knoopneusie om mee te snuffel en sterk agterpote vir hardloop, huppel en hop. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal kinders in 'n kits droomland toe stuur.
Publikasiedatum: 2021-09-10
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798182256

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 95
Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met verskillende diere, soos 'n uil, kuiken, hond, olifant, lama, dolfyn, sprinkaan en haas terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!
Publikasiedatum: 2021-09-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798182249

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 95
Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met verskillende diere, soos 'n by, pikkewyn, wurm, beer, seekat, kat, skaap en krap terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!
Publikasiedatum: 2021-09-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780798177719

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 170
Hierdie kartonboek is die perfekte manier om jou kind bekend te stel aan die wêreld rondom ons! Honderde helderkleurige illustrasies en eenvoudige woorde leer kinders speel-speel van alles wat hulle gaan ontdek terwyl hulle grootword!
Publikasiedatum: 2018-07-15
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780798167819

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 250
In hierdie slim lees- en luisterboek is daar 45 pragtige prentjies wat praat. Vind uit watter diere woon op die plaas, in die woud of in die bosveld. Daar is ook interessante seediere en oulike troeteldiere om te leer ken. Druk op elke prentjie en luister na die dier se naam en die geluide wat hy maak!
Publikasiedatum: 2017-12-12
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780798168502

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 180
n Inkleurboek met 'n verskil.
Waar inkleur gewoonlik 'n aktiwiteit is wat klein kindertjies ure lank besig kan hou, verskuif die fokus hier na 'n ander teikengroep - gespanne en bekommerde volwassenes. Behalwe dat inkleur stres verminder, span baie terapeute ook kunsterapie in.
Dié prettige boek met sy 128 bladsye vol van die mooiste ontwerpe sorg vir 'n inkleurervaring wat jou nie net na 'n ander wêreld sal meevoer nie, maar ook die kreatiewe siel in jou na vore sal bring. Dis 'n wonderlike manier om die tyd te verwyl terwyl jy vir die kinders of die dokter wag - of sommer alleen by die huis vir jou daaglikse ek-tyd.
Publikasiedatum: 2016-07-01
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.