●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●

Soek resultate: Nandi Lessing-Venter

Results 1 to 15 of 24
Gesorteer volgens:  Posisie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637000413

Children: Bath & Board books

Illustreerder: Zinelda McDonald
Children  -  Bath & Board books
R 95
In “Tippie's first book of numbers,” numbers come alive in a riotous romp through a world of sleep-over counting. Tippie and four of his little friends have a slumber party and will have your little one laughing and learning as they explore the world of numbers from 1-5.
Publikasiedatum: 2023-10-24
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637000284

Children: Bath & Board books

Illustreerder: Zinelda McDonald
Children  -  Bath & Board books
R 95
In “Tippie's first book of pets,” toddlers will join Tippie on his quest to find the perfect pet, while they also learn about shapes. Tippie gets to choose from a group of zany animals - from an oval pony that loves eating macaroni to a star-eyed guinea pig with a wig! Tippie and these funny animals will entertain your little one while teaching them about different types of pets.
Publikasiedatum: 2023-10-24
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637000277

Children: Bath & Board books

Illustreerder: Zinelda McDonald
Children  -  Bath & Board books
R 95
“Tippie's first book of colours” is a rainbow explosion of emotions! Each page is bursting with bright colours and typical toddler emotions. Your toddler will learn to identify colours while enjoying a journey of emotions through a world of red, green, yellow, blue, and more.
Publikasiedatum: 2023-10-24
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637000260

Children: Bath & Board books

Illustreerder: Zinelda McDonald
Children  -  Bath & Board books
R 95
Get ready for some opposite shenanigans in “Tippie's first book of opposites”! Join Tippie and Robin as they explore the world in a whole new way, with their dummies and bottles hidden away and their minds open to endless possibilities. With hilarious antics and plenty of laughter, this charming story is sure to delight both children and adults alike. It's a great way to introduce your little one to the concept of opposites while keeping them entertained with silly antics.
Publikasiedatum: 2023-10-24
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637000253

Children: Bath & Board books

Illustreerder: Zinelda McDonald
Children  -  Bath & Board books
R 95
“Tippie's first book of sounds” is a hilarious journey through a variety of everyday sounds. Your baby will learn about different types of sounds while giggling along with the silly characters. Join in the fun as Gramps wins the prize for the loudest sneeze, while Robin is giggling because Tippie is wearing his undies on his head. Can you guess the sound that Tippie makes when he drinks his juice too fast? Who knew that learning about sounds could be so much fun?
Publikasiedatum: 2023-10-24
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637005418

Kinders: Kartonboekies

Illustreerder: Zinelda McDonald
Kinders  -  Kartonboekies
R 95
Maak gereed vir ʼn paar teenoorgestelde-dag kaskenades in “Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes”! Tippie en Robin is vol grappies en doen presies die teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om te doen. Stel jou kleuter bekend aan die basiese konsep van teenoorgesteldes terwyl hulle vermaak word deur Tippie en Robin se pret en plesier.
Publikasiedatum: 2023-10-24
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637005395

Kinders: Kartonboekies

Illustreerder: Zinelda McDonald
Kinders  -  Kartonboekies
R 95
“Tippie se eerste boek oor syfers” is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou ʼn pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken.
Publikasiedatum: 2023-10-24
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637005425

Kinders: Kartonboekies

Illustreerder: Zinelda McDonald
Kinders  -  Kartonboekies
R 95
“Tippie se eerste boek oor kleure” is ʼn reënboogontploffing van emosies! Elke bladsy is vol helder kleure en basiese emosies, bekend aan kleuters. Jou kleuter sal leer om kleure soos rooi, groen, geel, blou en meer, en sal ook emosisies beter kan verstaan en identifiseer.
Publikasiedatum: 2023-10-24
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637005388

Kinders: Kartonboekies

Illustreerder: Zinelda McDonald
Kinders  -  Kartonboekies
R 95
“Tippie se eerste boek oor klanke” ʼn prettige reis deur ʼn verskeidenheid van snaakse geluide. Terwyl jou kleuter leer oor verskillende tipes geluide, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters. Sluit aan by die pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggel omdat Tippie sy onderbroek op sy kop dra. Kan jy raai watter geluid Tippie maak wanneer hy sy sap te vinnig drink? Wie het gedink dat geluide soveel pret kan wees?
Publikasiedatum: 2023-10-24
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637005401

Kinders: Kartonboekies

Illustreerder: Zinelda McDonald
Kinders  -  Kartonboekies
R 95
In “Tippie se eerste boek oor troeteldiere” is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit ʼn paar vreemde diere - van ovaalponie wat lief is vir macaroni tot ʼn marmot met ʼn pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troeteldiere.
Publikasiedatum: 2023-10-24
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637001854

Children: Non fiction

Illustreerder: Martinus van Tee
Children  -  Non fiction
R 220
In July 2009, Manser set another world first when he became the first person to circumnavigate the world's fourth largest island, Madagascar, by kayak - also alone and unaided. This colossal journey, which saw him paddle 5000km in eleven months, was, he said, considerably more demanding, both physically and mentally. Conquering
extreme loneliness whilst enduring treacherous conditions like pounding seas, cyclones and an unrelenting sun which, combined with salt water, almost pickled
him alive. During his circumnavigation he had many memorable close encounters with Madagascar's marine life - humpback whales breaching metres away from his
kayak, giant leatherback turtles gliding alongside him and even having his boat rammed by a shark. Riaan travelled around Madagascar during a period of extreme political turmoil & he landed up in prison 5 times, the last time being 3 nights on suspicion of carrying out mercenary activities. In April 2010, Manser's efforts were rewarded with his second accolade, “Out There Adventurer of the Year 2009” and “Around Madagascar on my Kayak”, his book recounting his amazing feat, also received acclaim.
Publikasiedatum: 2023-07-07
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637003452

Kinders: Nie-fiksie

Illustreerder: Martinus van Tee
Kinders  -  Nie-fiksie
R 220
Die boek, AROUND MADAGASCAR ON MY KAYAK , is nou herskryf vir jong avonturiers.

In Julie 2009 het Manser 'n volgende wêreldrekord gestel toe hy die eerste persoon was wat die wêreld se vierde grootste eiland, Madagaskar, per kajak omseil het - alleen en sonder hulp.
Hierdie kolossale reis van 5000 km, wat hom elf maande geneem het, was volgens hom aansienlik meer veeleisend, beide fisies en geestelik.
Hy moes uiterste eensaamheid deurstaan te midde van gevaarlike beprowinge soos donderende golwe, verwoestende siklone en 'n skroeiende son wat, gekombineer met soutwater, hom amper lewendig gepekel het.
Tydens sy omseiling het hy baie onvergeetlike noue ontmoetings met Madagaskar se seelewe gehad - boggelrugwalvisse wat meters van sy kajak af deur die oppervlak gebreek het, reuse-leerskilpaaie wat langs hom geswem het, en sy boot wat deur 'n haai gestamp is.
Riaan het in 'n tydperk van uiterste politieke onrus in Madagaskar rondgereis en hy het 5 keer in die tronk beland, die laaste keer drie nagte op vermoede dat hy huursoldaataktiwiteite uitgevoer het. In April 2010 is Manser se pogings beloon met sy tweede toekenning, “Out There Adventurer of the Year 2009”. “Around Madagascar on my Kayak”, die boek waarin hy van sy wonderlike prestasie vertel, het ook lof ontvang.
Publikasiedatum: 2023-07-07
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637003117

Kinders: Nie-fiksie

Illustreerder: Martinus van Tee
Kinders  -  Nie-fiksie
R 220
Die topverkoper “My first African Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans!
In September 2003 het Riaan Manser vasbeslote uit Kaapstad gery om die eerste persoon te word wat reg rondom Afrika met 'n fiets toer. Hy het gedink dit sal hom 'n jaar neem, maar dit het hom meer as twee gekos. Aan die einde van 2005 het hy teruggery Kaapstad toe, 14 kg ligter ná sy 36 500 km reis, deur vier-en-dertig lande. In sy boek vir volwassenes “Around Africa on my bicycle” laat Riaan die leser toe om die geswoeg, opgewondenheid en af en toe se angstigheid van sy reis te herleef - sy wroeginge deur die Sahara en Libiese woestyne, die aanleer van Frans, Portugees en Arabies, aap, rot en vlermuis etes, om te kon staan voor die
piramides, ongekende vryheid te ervaar in die Rooi See in Egipte, hiënas wat hy mond tot mond gevoer het, en staan op die hoogste, sowel as die laagste punte in Afrika. Riaan het op 25 November 2005 veilig in .Kaapstad aangekom.
Nou, vir die eerste keer, kan kinders Riaan se wonderlike ontdekkingsreis in 'n prettige, geïllustreerde weergawe herleef. Gevul met prettige feite en inligting, sal MY EERSTE AFRIKA-AVONTUUR jonk en oud vermaak vir nog baie jare.
Publikasiedatum: 2022-09-13
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776354061

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Freda Meyer
Kinders  -  Prenteboeke
R 140
'n Pragtige storie oor vriendskap en liefde
Ons wonderlike, diverse, kleurvolle land is vol stories wat verdien om vertel te word. Een so pragtige en belangrike storie is dié van die vriendskap en liefde tussen kinders en hul oppassers. Hierdie titel is die tweede in die reeks en gaan oor 'n klein seuntjie, Sion, en sy kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie. Nellie deel idees, plaaslike geskiedenis, tradisie en kultuur met Sion. Sy bring 'n bietjie van haar wêreld, woorde en hart in syne in. Sion, op sy beurt, doen wat alle klein seuntjies doen: hy word vrolik deel van die avontuur. Hierdie spesifieke storie handel rondom die konsep van thwala - die Zulu woord vir iets op jou kop dra. Deur 'n vlak stroom te kruis vir 'n piekniek op die oorkantste oewer, leer Nellie vir Sion die kuns van thwala. Sion leer dat daar meer as een manier is om jou kop te gebruik as jy gekonfronteer word met 'n probleem. Hierdie is 'n storie van onskuld, liefde en omgee wat mense aan mekaar sal verbind regoor kulture heen.
Hierdie titel is die opvolg van Nellie en Sion - Beletha.
Publikasiedatum: 2022-05-31
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639604572

Children: Picture books

Illustreerder: Carol Thompson
Children  -  Picture books
R 160
Storm! Storm! Rain raps the window, wind rattles the door.
'Let's look for storm dragons,' says Grandpa. 'Watch out, dragons. We're coming!' Off they go, Grandpa and grandchild, down to the beach for a wild and wonderful adventure ... They find dragon footprints, dragon jewels, and even a dragon baby, but what will happen when they find the REAL Storm Dragon?

This title is a joyful celebration of play and imagination, perfect for sharing and reading aloud. It is ideal for a younger audience. This is a relatable adventure of a grandfather, his grandchild and their dog out chasing a storm on the beach, braving a wild, blustery Cape South-Easter wind billowing across a typically turquoise South African sea.
Publikasiedatum: 2021-05-31
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.