●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781776343171

Nie-fiksie / Non-fiction: Dagboeke & Kalenders / Diaries & Calendars

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Dagboeke & Kalenders / Diaries & Calendars
R 229
Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar 'n imm, ergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomm, e en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is 'n wenkombinasie en maak hierdie boek 'n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.

Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
• Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
• 'n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 180 x 120 mm, hardeband met 'n lint om jou plek aan te dui
Publikasiedatum: 2023-09-11
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431623228

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 249
Grootdruk . God se teenwoordigheid is iets wat jy doelbewus moet soek, maar te midde van 'n besige program en krisisse verloor ons so maklik perspektief.
Geliefde skrywer Nina Smit wil vroue met 366 oordenkings in 'n Lewe naby God deur praktiese riglyne help om nader aan God te kom sodat sy Teenwoordigheid vir hulle 'n werklikheid kan word. Belangrike temas wat uitstaan, is onder andere:
• gefokusde tyd met die Woord
• gebed as anker van jou geloofslewe
• betroubaarheid van God se beloftes
• dankbaarheid as uitvloeisel van geloof
• hantering van seer en mislukking in jou verlede
Publikasiedatum: 2022-09-01
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
6006937147263

Geskenke/Gifts: Motiverings Kaartjies / Motivational Cards

Geskenke/Gifts  -  Motiverings Kaartjies / Motivational Cards
R 199
Blikkie - Vreugde in sy teenwoordigheid is 150 oordenkings met die ideale kombinasie van bemoediging, hoop en vreugde vir besige vroue.
Elkeen van die 75 kaartjies wat weerskante gedruk is, bied 'n inspirerende oordenking, lewegewende teksvers en 'n kragtige gebed.
Publikasiedatum: 2022-08-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
1220000133129

Geskenke/Gifts: Motiverings Kaartjies / Motivational Cards

Geskenke/Gifts  -  Motiverings Kaartjies / Motivational Cards
R 160
Cards In Tin - Joy in His Presence provides the perfect combination of encouragement and hope in 150 joy-filled devotional cards. Each card offers a delightful devotion, life-giving Scripture and a powerful prayer.
Publikasiedatum: 2022-08-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415342763

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print
R 249
Oorvloedige liefde - Grootdruk bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van 'n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.
Publikasiedatum: 2022-02-23
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415341674

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 170
Nina Smit se jongste boek bied 90 splinternuwe dagstukkies wat lesers sal aanmoedig om God met hulle hele hart te vertrou.
Wanneer dit voel of elke dag vol uitdagings is en jy wonder hoe jy jou omstandighede te bowe gaan kom, bied Nina Smit nuwe hoop in hierdie 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner dat jy in enige situasie op jou Vader kan vertrou. Hy is die Een wat jou sal ophef uit 'n donker gemoed, sal inspireer en weer hoop sal gee vir die toekoms. Dit maak nie saak wat jy as 'n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God by jou is daar altyd hoop. Jy kan Hom vertrou om jou te help om die hindernisse op jou pad te oorkom. Neem 'n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om tot rus te kom en weer jou liefdesband met die Here te versterk. Jy kán God vertrou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se oneindige liefde en betroubaarheid te herinner.
Publikasiedatum: 2020-02-05
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415341681

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print
R 170
Nina Smit's latest book offers 90 brand-new daily devotions that will encourage readers to trust God with all their heart.

When it feels as if your days are filled with challenges and you wonder how you will rise above your circumstances, Nina Smit offers renewed hope through short devotions that will remind you that you can always depend on the Lord. He is the One who will lift you up, inspire you and give you hope for the future. No matter what you are facing as a mom, wife, grandmother or businesswoman, with the Lord you will always have hope. You can always trust Him to help you overcome the obstacles in your path. Take a few moments at the start or end of your day to quieten your heart and reconnect with the Lord's. Perfect for quiet time, or any time for that matter, You Can Trust God is the perfect pick-me-up to remind you God's unending love and faithfulness.
Publikasiedatum: 2020-02-05
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415340530

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print
R 200
Nina Smit se jongste boek bied 90 splinternuwe dagstukkies wat lesers sal aanmoedig om hul inspirasie in die Here te vind.

Wanneer dit voel of elke dag net vol uitdagings en eindelose doen-lysies is, bied Nina Smit bemoediging in die vorm van 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner om sielsvernuwing by die Here te gaan soek. Hy is die Een wat jou sal ophef uit 'n donker gemoed, sal inspireer en sal krag gee vir 'n nuwe dag.Dit maak nie saak wat jy as 'n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God is jy in die wenspan. Met sy krag en inspirasie sal jy die hindernisse op jou pad oorkom. Neem 'n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om jou siel tot rus te bring en weer jou liefdesband met die Here te versterk. God is naby jou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se onweerlegbare beloftes te herinner.
Publikasiedatum: 2019-10-09
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415340677

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print
R 270
Nina Smit se jongste grootdruk-dagstukkieboek bevat 366 oordenkings vir elke seisoen van jou lewe

Nina Smit se jongste grootdruk-dagstukkieboek bevat 366 oordenkings vir elke seisoen van 'n vrou se lewe. Haar kenmerkende bemoedigende styl vol praktiese raad spoor die leser aan om bewus te wees van God se teenwoordigheid en om elke dag in sy lig te lewe.

Die temas wat sy aanraak, sluit in: God se beloftes, seëninge, die Gees se werking in jou lewe, die hemel, die voordele van geloof, vrees en swaarkry, die lewensseisoene, vergifnis, Jesus se gelykenisse, hoe om jou geloof met die wêreld te deel, en die koms van die Lig.

Leef in sy lig is 'n wonderlike hulpbron om daagliks in God se liefde te leer leef. Dis die ideale geskenk vir 'n vriendin, ma, skoonma, suster of ouma, en kan saam met die Nina Smit Dagbeplanner vir die vrou 2020 gebruik word.
Publikasiedatum: 2019-08-07
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415339190

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 250
Nina Smit is een van die bekendste en gewildste name in Suid-Afrika wanneer daar van dagstukkieboeke gepraat word. Haar boeke is uiters gewild en op topverkoperlyste regoor die land. Met Here, hoor U my? sal lesers maand vir maand meer oor gebed leer en ook hoe om dit te benader. Nina Smit se inspirasie kom vanuit die Bybel en Bybelse helde soos Josua, Dawid, Job en selfs Jesus om die krag van gebed te illustreer.
Dit sluit onderwerpe soos die Heilige Gees se rol in gebed, gebed in moeilike tye, hindernisse in gebed, hoe om vir ander te bid en die vreugde van gebed. Elke dag open met 'n gebed en word met 'n inspirerende gebed afgesluit.

Ooor die Skrywer

Nina Smit is bekend vir haar talle dagboeke, kinderboeke en boeke vir vroue oor verskeie onderwerpe. Haar jongste publikasies sluit in God is aan jou kant, Beloftes vir Ma, Genade vir vandag, Leef in sy lig, en Leef as oorwinnaar. Sy is ma van drie volwasse kinders en woon in Somerset-Wes.
Publikasiedatum: 2018-08-01
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415339183

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 250
Nina Smit is one of the biggest and well-known names when it comes to daily devotionals in South Africa. Her writing is always popular and tops best-seller charts. With Lord, Answer My Prayer, month after month, readers will learn more about the subject of prayer as well as how to go about it.
Nina draws inspiration from the Bible, from heroes of the faith like Joshua, David, Job and Jesus Himself to illustrate how powerful prayer can be. Topics include the role of the Holy Spirit in prayer, prayer in difficult times, prayer obstacles, how to pray for others and the joy of prayer. Each day opens with a Scripture verse and closes with an inspiring prayer.

About the Author

Nina Smit is well known for her many devotionals, children's books and books for women on various topics.
Her latest publications include Living as a Conqueror, Living in His Light, Grace for Today, When Joy Escapes Me, God Is on Your Side and Promises for Mom. She has three adult children and lives in Somerset West.
Publikasiedatum: 2018-08-01
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781431623136

Christelik / Christian: Dagstukke - Algemeen / Devotionals General

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Algemeen / Devotionals General
R 199
Laat geliefde outeur Nina Smit se insig en raad jou deur 'n jaar begelei na die oase van ware lewe. Die 366 kort, verkwikkende oordenkings in Hoop vir vandag sal vroue aanmoedig om elke dag hulle geloof uit te leef sodat hulle die kruin van 'n wonderlike geloofservaring met God kan bereik.
Publikasiedatum: 2018-06-01
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780796320162

Christelik / Christian: Vroue / Women's Interest

Christelik / Christian  -  Vroue / Women's Interest
R 245
Nina Smit help elke vrou om opnuut te ontdek wie die God is wat 'n verhouding met jou begeer, hoe kosbaar jy as vrou vir Hom is en wat jou roeping en identiteit in Hom moet wees. Sy help jou om woestyntye te oorleef en ons kry 'n voorsmakie vir hoe sy dink die lewe na die dood gaan wees. Soos net Nina kan.
Publikasiedatum: 2018-05-10
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781432119294

Christelik / Christian: Algemeen / General

Christelik / Christian  -  Algemeen / General
R 190
Soul-refreshing Bible promises and inspiring reflections by best-selling author Nina Smit.

God's Word is filled with promises offering refreshment and strength for your soul.

Buiteblaaie binnekort beskikbaar Highlighting some of God's most precious promises in the Bible, this exquisitely-designed promise book contains 40 uplifting themes with short reflections carefully selected from best-selling devotionals by well-known author Nina Smit. Substantial Scripture verses complement each theme, assuring readers of God's faith­ful promises.

Combining inspiring reflections and soul-refreshing promises from the Word of God, Revive is sure to rejuvenate your walk with God and breathe new life into your day. Be renewed and encouraged as you meditate on God's living and ever-new promises.
Publikasiedatum: 2017-08-31
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415337844

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print
R 250
365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om God se liefde in oorvloed te ervaar.
Oorvloedige Liefde - Grootdruk bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van 'n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.

Die jaar se temas is:

· Januarie - Vertroue

· Februarie - Blydskap

· Maart - Beskerming

· April - Geloof

· Mei - Troos

· Junie - Dankbaarheid

· Julie - Liefde

· Augustus - Vrede

· September - Hoop

· Oktober - Genade

· November - Barmhartigheid

· Desember - Heiligheid

“Die Here belowe vir jou, soos vir Israel destyds, heuning uit 'n rots, oorvloed en rykdom. Hy wil jou vandag nog beskerm en bewaar en alles wat jy nodig het vir jou in oorvloed gee, skryf Nina.
Publikasiedatum: 2017-08-31
Verskaffer uit voorraad uit. Geen bestellings kan aanvaar word nie

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.