●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●

Christelik - Kinders
Aktiwiteitsboeke

Results 1 to 15 of 20
Gesorteer volgens:  Posisie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431624935

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 49
Die sleutel tot die grootmaak van godvresende kinders is om 'n liefde vir die Woord van God in hulle harte te vestig. Die Woord is wonderlik! gebruik 14 kerngedagtes uit Psalm 119 om kinders tussen 5 en 8 te wys watter seën daarin is om God se Woord te ken en te koester. Die gedagtes uit die Bybel word gekombineer met opvoedkundige en prettige dinge om te doen vir seuns en dogters. Aktiwiteite soos soek die pad, kleur die prentjie in en soek die verskille moedig kreatiwiteit aan, verbeter fyn motoriese vaardighede, ontwikkel probleemoplossingsvaardighede en verbeter konsentrasie. Terwyl kinders die aktiwiteite geniet, word die tydlose wysheid uit die Bybel in hulle harte vasgelê.
Publikasiedatum: 2023-04-21
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431624928

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 49
Wil jy klein handjies besig hou terwyl hulle harte gevul word met die ewige wyshede van die Woord? Wyse woorde vir klein hartjies kombineer eeue oue waarhede uit Spreuke met prettige aktiwiteite spesiaal vir 5- tot 8-jariges. Veertien kerngedagtes uit Spreuke word gekombineer met opvoedkundige speletjies vir seuns en meisies. Aktiwiteite soos soek die pad, kleur die prentjie in en soek die verskille moedig kreatiwiteit aan, verbeter fyn motoriese vaardighede, ontwikkel probleemoplossingsvaardighede en verbeter konsentrasie. Terwyl kinders die aktiwiteite geniet, word die tydlose wysheid uit die Bybel speel-speel in hulle harte vasgelê.
Publikasiedatum: 2023-04-21
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623105

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 199
Die Bybelstorie-aktiwiteitsboek is die ideale manier om 'n liefde vir God se Woord by 5- tot 8-jariges te kweek. 52 bekende Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, soos Noag se ark, Josef se spesiale kleed, Dawid en Goliat, en Jesus se geboorte, wonderwerke, dood en opstanding, word op 'n maklik verstaanbare manier oorvertel. Elke storie sluit af met twee aktiwiteite soos soek die verskille, soek die woorde, kleur in volgens nommers en voltooi die prentjie.
Behalwe 'n liefde vir die Woord sal die Bybelstorie-aktiwiteitsboek ook 5- tot 8-jariges se syfervaardigheid, probleemoplossingsvaardighede, geheue en leesvaardigheid verbeter.
Publikasiedatum: 2022-09-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776355105

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 130
50 Bybelblokkiesraaisels, woordsoeke en ander woordspeletjies en aktiwiteite vir ure se pret! Help jou kind om hul taalvermoëns te verbeter en terselfdertyd ook hulle Bybelkennis te toets en op te skerp met hierdie bekostigbare en prettige aktiwiteitsboek.
Publikasiedatum: 2022-08-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798223621

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 50
*6 Bybelstories met kleurvolle illustrasies (112 blaaie)
*Wiskunde en taal aktiwiteite na elke storie
*Disleksies vriendelik
Publikasiedatum: 2022-07-21
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798223836

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 99
*16 gunsteling Bybelstories
*34 inkleur prente
*12 vetkryte ingesluit
Publikasiedatum: 2022-07-21
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431625673

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 49
Melo en haar vriende kom speel saam met kleingoed in hierdie prettige aktiwiteitsboek vir 5-8-jariges. Dit is propvol speletjies soos soek die woord, skommel die letters, prentjie-sudoku en verbind die kolletjies. Dit sal kleingoed nie net besig hou en stimuleer nie, maar kinders ook herinner dat God lief is vir hulle en die wonderlike wêreld om hulle geskep het.
Publikasiedatum: 2021-12-20
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431625284

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 149
Wil jy bekende Bybelstories op 'n nuwe, kraakvars manier met jou kleingoed deel? My groot Bybelstorie knip-en-plak-boek bied die antwoord!
Kinders tussen 5 en 8 jaar sal vir ure besig bly deur die 48 projekte self te maak met alledaagse materiaal soos eierboksies, papierborde, strooitjies, plastiekhouertjies, papier en karton. Die kreatiewe stap-vir-stap-projekte ontwikkel jou jong kind se oog-hand-koördinasie deur te knip, te plak, te vou en te verf.
Daar is prentjies wat elke stap mooi verduidelik, en ook 'n prentjie van die finale produk. Projekte om te maak sluit in vinger-poppies uit Noag se ark, Josef se veelkleurige jas, die wyse manne se geskenke en Jesus se kruis.
Die boek is ideaal vir Sondagskoolklasse, tuisonderrig of enige reënerige dag tuis. My groot Bybelstorie knip-en-plak-boek sal kinders se kreatiwiteit aanvuur en is 'n onvergeetlike manier om die Bybel hul eie te maak.
Publikasiedatum: 2021-07-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623198

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 49
Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wêreld van getalle in die Bybel - van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende stories soos die 15 jaar wat by Hiskia se lewe gevoeg is, tot by die baie belangrike 70 x 7 keer vergewe. Aktiwiteite soos inkleur volgens nommers, soek die syfer en 'n paar lekker somme sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.
Publikasiedatum: 2021-06-21
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623181

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 49
Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid 'n hupstoot te gee. Wendy het woorde gekies wat 'n Bybelse inslag het, soos ark (A), Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite soos soek die woorde en eenvoudige blokkiesraaisels sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.
Publikasiedatum: 2021-06-21
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798217415

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 25
My 2de Bybel doen en leer boek is die volgende vlak van ons Bybel-gebaseerde geletterdheidsreeks. Hierdie boekie leer geletterdheidsvaardighede sowel as Bybelgeletterdheid deur die verhale wat Jesus oor die koninkryk van God vertel het. Onderrig word maklik gemaak deur die gebruik van ikone, flitskaarte en 'n onderwysergids wat in die boek is.
Publikasiedatum: 2020-01-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798217170

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 25
Met 'My eerste Bybel Doen en Leer Boek', leesboek van 30 bladsye vir basiese geletterdheid, word beginnerlesers van enige ouderdom blootgestel aan letters, syfers en woorde deur middel van die ryk skat van Bybelverhale en hulle kleurvolle karakters
Publikasiedatum: 2020-01-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928436393

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 25
24 Bladsye inkleur pret! Gebruik die Bomani Meerkat Inkleurboek saam met albei Bomani Meerkat storieboeke om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord.
Publikasiedatum: 2018-10-18
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485307402

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 56
Is jy ʼn bobaasspeurder? Het jy arendsoë?

Hierdie boek is 'n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van stories uit die Bybel. Jy sal ure van pret hê terwyl jy mense en voorwerpe probeer soek.

Toets jou vermoë om dinge wat ander miskyk raak te sien en leer meer van die Bybel.
Publikasiedatum: 2017-10-20
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623778

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 189
Hierdie volkleur-kaartjies is ontwerp om kinders tussen 3 en 6 jaar te help om 22 bekende Bybelverse te memoriseer. Die teksvers is aan die een kant van die kaartjie tesame met 'n kort verduideliking aan die ander kant. 'n Handige saamdratoutjie laat kinders toe om hierdie boksie met kaartjies oral met hule saam te dra.
Publikasiedatum: 2015-09-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.