●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Christelik - Kinders
Aktiwiteitsboeke

Results 1 to 13 of 13
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928436393

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 25
24 Bladsye inkleur pret! Gebruik die Bomani Meerkat Inkleurboek saam met albei Bomani Meerkat storieboeke om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord.
Publikasiedatum: 2018-10-18
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415340875

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 180
In hierdie oulike boek ontdek kinders dat opwindende, spattende en skuimende eksperimente goed kan pas by Bybellees en leer hulle speel-speel wat die goeie nuus van die Bybel beteken. Die boek nooi volwassenes en kinders uit om saam te gaan op 'n avontuur in die wonderlike wêreld van wetenskap en tegnologie. Die eksperimente is geskik om by die huis, by die skool, by 'n partytjie, tydens die Sondagskool of kinderdiens of op vakansie te doen. By elke eksperiment vind jy 'n stap-vir-stap-verduideliking, vrae om oor na te dink en natuurlik die stories en verse uit die Bybel waarop die eksperimente gebaseer is. Voorbeelde van die hoofstukke in die boek sluit in:Verstaan die betekenis van Golgota met jodium en chloor; Maak jou broer se vingerafdruk na, nes Jakob; God se belofte aan Noag - maak jou eie reënboog.
Publikasiedatum: 2019-10-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485307402

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 150
Is jy ʼn bobaasspeurder? Het jy arendsoë?

Hierdie boek is 'n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van stories uit die Bybel. Jy sal ure van pret hê terwyl jy mense en voorwerpe probeer soek.

Toets jou vermoë om dinge wat ander miskyk raak te sien en leer meer van die Bybel.
Publikasiedatum: 2017-10-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431616367

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 40
Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies -reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waardes op ʼn prettige manier in hulle kinders se lewens inbou.
Deur eenvoudige aktiwiteite soos doolhowe, blokkiesraaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer:
• Dankbaarheid gee ʼn dieper betekenis aan alles wat jy doen.
• Selfbeheersing help jou om versoekings te weerstaan.
• Fluksheid sal jou meer suksesvol maak.
Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op ʼn opwindende manier vir hulle kinders te leer.
Publikasiedatum: 2017-06-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431617166

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 40
Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies -reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waardes op ʼn prettige manier in hulle kinders se lewens inbou.
Deur eenvoudige aktiwiteite soos doolhowe, blokkiesraaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer:
• Dankbaarheid gee ʼn dieper betekenis aan alles wat jy doen.
• Selfbeheersing help jou om versoekings te weerstaan.
• Fluksheid sal jou meer suksesvol maak.
Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op ʼn opwindende manier vir hulle kinders te leer.
Publikasiedatum: 2017-06-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431617159

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 40
Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies -reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waar-des op ʼn prettige manier in hulle kinders se lewens inbou.
Deur eenvoudige aktiwiteite soos doolhowe, blokkiesraaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer:
• Dankbaarheid gee ʼn dieper betekenis aan alles wat jy doen.
• Selfbeheersing help jou om versoekings te weerstaan.
• Fluksheid sal jou meer suksesvol maak.
Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op ʼn opwindende manier vir hulle kinders te leer.
Publikasiedatum: 2017-06-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920593346

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 21
Hierdie Inkleurboek is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. 'n Ja! Kleuter sê 'n groot Ja! om Jesus te volg én om 'n goeie en gelukkige lewe te leef.
Publikasiedatum: 2015-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415339152

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 170
R 99Jy spaar R 71
Die Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart bekend te stel aan Jesus se lewe en sy wonderwerke. Saam vorm die ses legkaarte 'n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde met een oogopslag hoe Jesus sy liefde vir mense deur sy lewe en sy wonderwerke bewys het! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan. Die Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!
Publikasiedatum: 2020-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485307396

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 150
Hierdie boek is 'n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van die tyd wat Jesus op aarde was. Jy sal ure van pret hê terwyl jy mense en voorwerpe probeer soek.

Toets jou vermoë om dinge wat ander miskyk raak te sien en beleef van die grootste gebeurtenisse in die lewe van Jesus
Publikasiedatum: 2017-10-02
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920593193

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Illustreerder: Magriet Brink
Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 110
Hierdie unieke interaktiewe kleurvol geïllustreerde storieboek Bybel wil met die hulp van twee kinderkarakters, Sammy en Amy, kinders tussen die ouderdom 7- 10 jaar help om 'binne in die Bybel te klim' asof hulle self daar saam met die Bybelkarakters is. Op hierdie verbeeldingryke manier sal kinders ontdek hoe relevant die Bybel vandag nog vir hulle lewens is, hoe sinvol geloof is én hoe wonderlik dit is om 'n kind van God te wees.

Die konsep vir hierdie Bybel is gebaseer op die volgende:
1. Kinders tussen die ouderdomme van 7 en 10 jaar leer die beste deur doen. Alle kinders leer die beste deur te speel.
2. Kinders leer op verskillende maniere - volgens hulle temperament tipe.
3. Kinders leer deur positiewe toepassing en herhaling.

Aktiwiteite in Kom Speel & Leer Bybel:

Soek en Leer
Vind die Bybel Daar is 'n Bybel wat in elke Bybelverhaal se illustrasie versteek is. Daar is ook 'n tema wat die Bybelse beginsel in die storie
beklemtoon. Die illustrasies is so geskep dat dit die kind ure se pret en plesier verskaf soos hulle elke keer nuwe details raaksien.
Onthou die Bybel storie
Hierdie aktiwiteit help die kind om dit wat hulle gelees het in die Bybelstorie te verwoord. Dit help hulle ook om die emosies van diegene in die Bybelstorie uit te druk. Dit beklemtoon weereens die Bybelse beginsel d.m.v. die storie oorgedra wil word aan die kind.
Gebed
Daar is 'n gebed wat die kind bid. Dit help hulle om te verbind met God en met God te praat oor wat hulle ontdek en geleer het uit die Bybelstorie.
Pret aktiwiteite
Laastens is daar 'n paar pret aktiwiteite. Dit is alles daarop ingestel om die Bybelse beginsel te versterk. Die kind word aangemoedig om met ander te deel wat hulle geleer het. Die hoofdoel is om uiteindelik om die kind nader aan God te lei.
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798217415

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 25
My 2de Bybel doen en leer boek is die volgende vlak van ons Bybel-gebaseerde geletterdheidsreeks. Hierdie boekie leer geletterdheidsvaardighede sowel as Bybelgeletterdheid deur die verhale wat Jesus oor die koninkryk van God vertel het. Onderrig word maklik gemaak deur die gebruik van ikone, flitskaarte en 'n onderwysergids wat in die boek is.
Publikasiedatum: 2020-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798217170

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 25
Met 'My eerste Bybel Doen en Leer Boek', leesboek van 30 bladsye vir basiese geletterdheid, word beginnerlesers van enige ouderdom blootgestel aan letters, syfers en woorde deur middel van die ryk skat van Bybelverhale en hulle kleurvolle karakters
Publikasiedatum: 2020-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415339138

Christelik - Kinders: Aktiwiteitsboeke

Christelik - Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 170
R 99Jy spaar R 71
Die Noag se ark 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart aan die bekende storie van Noag se ark bekend te stel. Saam vorm die ses legkaarte 'n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde die hele, wonderlike storie met een oogopslag! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan. Die Noag se ark 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!
Publikasiedatum: 2020-05-15

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.