●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●

Christelik / Christian
Algemeen / General

Results 1 to 6 of 6
Gesorteer volgens:  Posisie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781991256140

Christelik / Christian: Algemeen / General

Christelik / Christian  -  Algemeen / General
R 250
'n Lewe hier Gedagtes oor tyd en ander gawes bevat 'n keur uit die skrywes wat Saterdae onder die skrywersnaam RRV in die rubriek Geestelike
waardes in Die Burger en op Netwerk 24 se digitale platform verskyn het. Hoe eien ons hierdie lewe hiér en nóú toe as óns lewe Hoe onthou ons die verlede reg? Wat behels 'n lewe ook 'n lewe saam met ander wat in die teken van genade en dankbaarheid staan Hoe praat ons oor hoop te midde van donkerte en angs Hierdie is van die vrae wat in 'n Lewe hier ter sprake kom
In die Voorwoord tot 'n Lewe hier skryf Cas Wepener oor die skrywer en hierdie boek Vosloo lees wyd en hy sluit werklik 'n biblioteek vir die leser oop teologie en filosofie is gunstelingvelde maar so ook prosa en poësie. Groot denkers se insigte word op bevatlike wyse kompak vir die leser ontsluit. Hy betrek ook films en musiek en reise en wyn Alles wat beleef word, is 'n bron Jy ontmoet medereisigers op die pelgrimstog van die lewe Ook reisigers wat ons voorgegaan het Mistici uit die Middeleeue en moderne monnike Filosowe deur die eeue Bybelkarakters en teoloë En kunstenaars van alle
genres wat deur skoonheid soek na sin
Publikasiedatum: 2023-08-15
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431626953

Christelik / Christian: Algemeen / General

Christelik / Christian  -  Algemeen / General
R 99
Is jy op soek na 'n manier om jou vermoë om logies te redeneer vlymskerp te maak? Slyp jou vaardigheid met Bybel-sudoku! Jy hoef nie 'n sudoku-kenner of 'n wiskunde-boffin te wees nie - al wat jy nodig het, is logiese denke - en soms jou Bybel. Die 100 sudoku-speletjies is vir beginners tot meesters van sudoku - vind die moeilikheidsgraad wat vir jou werk. Oplossings vir al die speletjies is ingesluit, as die leidrade uit die Bybel nie genoeg is om die speletjie te wys wie is baas nie. Of dit jou eerste sudoku-boek is en of jy net 'n vars uitdaging wil hê, Bybel-sudoku beloof om jou brein 'n goeie oefensessie te gee.
Publikasiedatum: 2023-10-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431626946

Christelik / Christian: Algemeen / General

Christelik / Christian  -  Algemeen / General
R 99
Of jy op soek is na 'n lekker vakansie-aktiwiteit wat julle as gesin saam kan doen of sommer net kwaliteit-tyd saam wil deurbring - Bybel Woordsoektogte is jou antwoord. Dié boek met sy 100 woordsoektogte bied iets vir elke ouderdom. Die prettige speletjies, met tematiese inhoud wat strek van Genesis tot Openbaring, is nie net goeie oefening vir die grysstof nie, maar verryk boonop jou Bybelkennis met interessante brokkies oor Bybelse plekke en mense.
Ekstra vrae met Bybelse leidrade is ook deur die boek versprei en Skrifverwysings vir ekstra inspirasie kom saam met die speletjies. Die antwoorde word agter in die boek voorsien as jy die woorde regtig nie kan kry nie.
• 100 tematiese woordsoektogte met temas wat strek van Genesis tot Openbaring, soos diere in die Bybel, plante, edelmetale, riviere en bekende Bybelse karakters, plekke en gebeurtenisse.
• Inspirerende Bybelverse.
• Ekstra vrae met leidrade by sommige speletjies.
• Antwoorde agter in die boek.
• Ideale hulpmiddel vir tuisonderrig en Sondagskole.
• Perfek vir vakansies of rustige aande tuis.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Bible Word Searches.
Publikasiedatum: 2023-10-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796322272

Christelik / Christian: Algemeen / General

Christelik / Christian  -  Algemeen / General
R 220
Is hier plek vir my in Suid-Afrika? Ons moet ons besluite as morele keuses benader. Dit is dan eenvoudiger omdat ons al die selfsugtige keuses uitskakel. Morele keuses organiseer ons opsies beter. Ons wil hê ons lewens moet iewers tel, daarom maak ons goeie keuses. Ons maak morele keuses - ook wanneer ons verblyfkeuses maak.
Publikasiedatum: 2020-08-10
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781400335299

Christelik / Christian: Algemeen / General

Christelik / Christian  -  Algemeen / General
R 329
A. W. Tozer wrote, 'What comes into our minds when we think about God is the most important thing about us.' How we view God makes all the difference in our lives. It informs everything about who we are and who we're becoming.

When you think about God, do you imagine a ruler who demands absolute loyalty, or a coach who expects you to perform to his expectations? Or even a virtual assistant to help when other options are exhausted? This updated edition of the national bestseller Not Forsaken challenges our perception of who God is and points us to a heavenly Father who is not absent or ambivalent, but is available and affectionate, ready to shower us with his approval and love.

No matter what has happened on this side of eternity between you and your earthly dad, Seeing God as a Perfect Father: And Seeing You As Loved, Pursued, And Secure will help you:
• Embrace who God is and discover the truth and beauty of his nature
• Understand that God uniquely created you and loves you unconditionally
• Unlock the chains holding you captive and find freedom in who you are in Christ
• Walk in the fullness, authority, and intimacy a child of God

When we take hold of the truth that our God has spanned heaven and earth to reach us, we will no longer be defined by our past but by the love of a perfect Father. Learn how God wants us to experience his unique, unconditional love and to live in the freedom, abundance, and blessing He freely gives.
Publikasiedatum: 2023-08-02
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780007461264

Christelik / Christian: Algemeen / General

Christelik / Christian  -  Algemeen / General
R 300
For centuries people have been tormented by one question above all - `If God is good and all-powerful, why does he allow his creatures to suffer pain?' And what of the suffering of animals, who neither deserve pain nor can be improved by it? The greatest Christian thinker of our time sets out to disentangle this knotty issue. With his signature wealth of compassion and insight, C.S. Lewis offers answers to these crucial questions and shares his hope and wisdom to help heal a world hungry for a true understanding of human nature.
Publikasiedatum: 2012-05-15
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae

© All Rights Reserved 2023
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.