●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA ●●●

Christelik / Christian
Bybels / Bibles

Results 1 to 15 of 98
Gesorteer volgens:  Taal
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798223485

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 549
R 494Jy spaar R 55
Volledige Naslaanbybel
Mediumgrootte
Wynrooi leerband
Goud-op-snee, duimindeks en merklint
Ritssluiter
Duimindeks
Publikasiedatum: 2020-01-08
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798222877

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 199
R 179Jy spaar R 20
1983 Vertaling
Volledige Bybel
Standaard grootte
Denim Omslag
Ritssluiter
Publikasiedatum: 2019-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623808

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 699
R 629Jy spaar R 70
Die NLV Tematiese Studiebybel is 'n diepgrondige studie oor die temas van die Bybel, gebaseer op die vertroude teks van die Nuwe Lewende Vertaling. Ses van Suid-Afrika se voorste teoloë het saamgespan om die woorde en wêreld van die Bybel vir die hedendaagse leser te ontsluit.
Kenmerke van hierdie unieke Studiebybel:
· Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.
· 'n Inleiding tot elke Bybelboek wat die agtergrond, opbou, outeurskap en boodskap van die boek uiteensit.
· Inleidende artikels tot die Ou en Nuwe Testament, die Pentateug, die historiese boeke, die digterlike en wysheidsboeke, die Profete, Paulus se briewe en die Apokaliptiek.
· 500+ artikels wat die hooftemas van die Bybel ontgin.
· 14 000+ studienotas wat woorde, frases, verse en perikope ontsluit, en konteks, breër agtergrond en dieper insig bied oor die hooftemas van die Bybel.
· 100+ persoonsprofiele oor belangrike Bybelfigure, soos Abraham, Dawid, Maria, Timoteus en Paulus.
· 50+ kaarte en diagramme wat sleutelplekke in die Bybel verhelder.
· Alfabetiese en tematiese indekse.
Die NLV Tematiese Studiebybel is 'n omvattende hulpmiddel wat Bybelstudie indringend sal verryk.
Publikasiedatum: 2019-10-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623891

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 1295
R 1166Jy spaar R 129
'n Omvattende Afrikaanse Studiebybel gebaseer op die vertroude teks van die NLV wat die temas van die Bybel in diepte ontgin.

9781431623334

9781431623044

9781431623907

9781431617517

Publikasiedatum: 2019-10-16
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623327

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 799
R 719Jy spaar R 80

Publikasiedatum: 2019-09-18
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623877

9781431621057

9781431623938

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 695
R 626Jy spaar R 69
'n Spesiale egteleer-uitgawe van die NLV. 'n Geskenk van hoogstaande gehalte.
Hierdie spesiale uitgawe van die NLV is duursaam gebind en getuig van uitnemendheid en fynproewersgehalte.
Die volgreinleer-omslag is met sorg uitgesoek. Die unieke merkies op die leer onderskei hierdie Bybel van enige ander en dra by tot die uitsonderlike voorkoms
Die beesleer-omslag is dubbel gestik om die tipe duursaamheid te verseker wat van hierdie Bybel 'n erfstuk sal maak.
Wanneer hierdie Bybel met sorg hanteer word, is dit gewaarborg om 'n leeftyd te hou.
Spesiale kenmerke sluit in:
• Volgreinleer-omslag
• Dubbelkolom-uitleg
• Merklint
• Volkleur-kaarte
• Duimdrukke
• 9 pt lettergrootte
Publikasiedatum: 2019-09-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798222860

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 399
R 359Jy spaar R 40
1983 Vertaling
Volledige Bybel
Sak grootte
Luukse leer
Ritssluiter
Publikasiedatum: 2019-05-13
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431621361

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 795
R 716Jy spaar R 79
'n Spesiale, volgrein egteleer-uitgawe van die NLV. 'n Geskenk van hoogstaande gehalte.
Hierdie spesiale uitgawe van die NLV is duursaam gebind en getuig van uitnemendheid en fynproewersgehalte.
Die volgreinleer-omslag is met sorg uitgesoek. Die unieke merkies op die leer onderskei hierdie Bybel van enige ander en dra by tot die uitsonderlike voorkoms.
Die beesleer-omslag is dubbel gestik om die tipe duursaamheid te verseker wat van hierdie Bybel 'n erfstuk sal maak.
Wanneer hierdie Bybel met sorg hanteer word, is dit gewaarborg om 'n leeftyd te hou.
Ander unieke kenmerke sluit in:
• Dubbelkolom-uitleg
• Bladsye goudgerand
• Merklint
• Volkleur-kaarte
• Duimdrukke
• Geskenk aan-bladsy
• 12 pt lettergrootte
Publikasiedatum: 2019-04-09
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431620500

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 499
R 449Jy spaar R 50
'n Kreatiewe joernaal-Bybel met die volledige NLV-teks ontwerp om meisies tussen 8 en 12 jaar dieper in God se Woord en 'n verhouding met Hom te trek.
My eie kreatiewe joernaal-Bybel met die volledige NLV-teks in enkelkolom en breë kantlyne met woordkuns en plek vir joernaalinskrywings is 'n unieke kleinood. Nou kan jong meisies tussen 8 en 12 jaar hierdie Bybel ook geniet met 'n spesiale uitgawe vir hulle.
My eie joernaal-Bybel - vir meisies is ontwerp om meisies dieper in God se Woord in te trek. Dit sluit die volgende kenmerke in:
• Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte
• 366 oordenkings deur topverkoper-outeur Carolyn Larsen
• Inleidings tot Bybelboeke, vrae om joernaal-inskrywings aan te moedig en interessante Bybelfeite.
• Meer as 400 woordkuns-teksverse om in te kleur - elkeen uniek ontwerp
• Indeks van woordkuns-teksverse
• Onderwerpregister vir oordenkings
Leer meisies al op 'n jong ouderdom watter vreugde en waarde daar in Bybellees is sodat hulle 'n dieper verhouding met God kan ontwikkel en kosbare waarhede in die Bybel ontdek - wat hulle uiteindelik in hulle lewe kan uitleef.
Publikasiedatum: 2019-02-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.