Christelik / Christian
Bybelstudie / Bible Study

Results 1 to 15 of 22
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431611553

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 100
Riekert Botha neem lesers in Ek is tot alles in staat deur die vreugde-brief Filippense en daag elkeen uit om die ware betekenis van dié bekende boek te ontdek.
Dié bekende skrywer en radiopersoonlikheid breek Filippense in 10 studies op om te sien wat hierdie boek vir elkeen individueel, asook in die groter prentjie van die boek wil sê.
Eerstens word daar gekyk vir wie die boek oorspronklik geskryf is en wat die boodskap vir hulle was. Dan kan die leser uitvind wat hierdie boek vir hom of haar persoonlik sê. Ons omstandighede is vandag anders as die eerste lesers van die brief s'n, maar God se boodskap bly dieselfde deur al die eeue heen. Groot gedeeltes Bybelteks uit die NLV in Ek is tot alles in staat sorg ook vir maklike naslaan.
Publikasiedatum: 2017-08-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431617456

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 200
Ontdek en leef die 40 grootste lewensveranderende waarhede in die Bybel.
Is daar 'n boek wat vir ons kan sê wat om oor God te glo? Die voor die hand liggende antwoord is die Bybel. Maar waar begin ons die Bybel lees om werklik te verstaan?
In Die Goeie Boek bespreek Deron Spoo sleutel-BybelÂ-hoofstukke wat hy as kardinaal beskou vir ons verstaan van die Bybel en van God. Hy help lesers om die konteks en inhoud van 20 Ou-Testamentiese en 20 Nuwe-Testamentiese hoofstukke te verstaan wat die hele Bybel vir ons sal oopbreek. Elke hoofstuk onthul een lewensÂ-verandeÂ-rende waarheid van God en sluit af met 'n 'om te oordink'-gedeelte wat jou sal help om daardie waarÂ-heid prakties in jou lewe toe te pas. Die Bybelteks van die hoofstuk wat bespreek word, word ook telkens ingesluit (NLV-teks).
Die Goeie Boek sal aanklank vind by jare lange Bybellesers, maar is ideaal vir mense wat aan die begin van hulle Christelike geloofsreis staan. Dit sal lesers help om die lewensveranderende waarhede in die Bybel te verstaan en te leef.
Publikasiedatum: 2017-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431615117

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 180
Is surrogaatmoederskap verkeerd? Wat het Kersbome met Kersfees te doen? Het diere siele? Kan ons vandag nog engele sien?
Etiese vrae soos dié maal daagliks in Christene se koppe. En dan is daar nog geloofsÂ-vrae soos: Wat beteken erfsondes? Wat is die regte manier van 'rus' op die Sabbat/Sondag? Is dit verkeerd om Paasfees vir my kinders eiers in die tuin weg te steek?
In 300 Geloofsvrae en Bybelse antwoorde gee Riekert Botha BybelsÂ-gebaseerde antwoorde op 300 van hierdie kopkrapÂ-per-vrae. Om naslaan te vergemaklik is die vrae onder 13 verskillende afdelings gesorteer wat insluit: die Bybel as Woord van God; kerk en gemeentelede; etiese kwessies; die wil van God; engele, gerubs en serafs; hemel en hiernamaals; sonde, verlossing en redding; en lyding.
Dié boek is van onskatbare waarde vir almal wat daarmee worstel om hulle geloof en daaglikse lewe bymeÂ-kaar uit te bring.
Publikasiedatum: 2017-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770006997

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 400
Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar is 'n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie.
Die bundel is 'n bekostigbare verklaring van die hele Bybel vir predikante, studente en ernstige Bybellesers.
Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel 'n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.
Publikasiedatum: 2016-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432123000

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 140
R 112Jy spaar R 28
It is possible to have perfect faith! In 5 Things God Uses to Grow Your Faith Andy Stanley discusses the key elements to grow such a faith in your life today. The five key elements that Andy discusses in 5 Things God Uses to Grow Your Faith are: 1. Practical Bible teaching 2. Providential relationships 3. Private disciplines 4. Personal ministry 5. Pivotal circumstances This Bible study offers discussion questions for individuals and/or small groups and between-session devotions, and the special guide for small group leaders is an added bonus. The DVD content from Andy's DVD Five Things God Uses to Grow Your Faith has also been incorporated. Five Things God Uses to Grow Your Faith will spark a process of growth in readers that will enable them to develop an unshakable faith that God is present during difficulties, temptations, and even good times.
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415329818

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 200
Die ingewikkelde teologie van die Bybel oorweldig 'n mens soms. Die gids voorsien lesers van 'n geheelbeeld deur die Ou en Nuwe Testament in sinvolle tydvakke op te deel.
Publikasiedatum: 2015-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431608478

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 150
Die groot temas van die Nuwe Testament is nie veronderstel om op hul eie ondersoek en verÂ-staan te word nie. In Ontdek die boodskap van die Nuwe Testamentbespreek Jan van der Watt en Francois Tolmie die hoofmomente van die Nuwe Testament een vir een; op só 'n manier dat 'n leser ontdek wat die Nuwe Testament vandag vir gelowiges te sê het.



In die eerste hoofstuk word gewys hoe die Nuwe Testament aansluit by en voortbou op beÂ-langrike gedagtes wat 'n mens reeds in die Ou Testament kry. Daarna volg 'n omvattende verÂ-kenning van die belangrike sake in die Nuwe TesÂ-tament, soos:


- Wie is God en wat doen Hy?
- Hoe lyk die mens en die wêreld waarin hy leef?
- Hoe moet gelowiges in die praktyk leef?
- Wat doen die Heilige Gees alles?
- Wat vertel die Nuwe Testament oor die einÂ-de?

Ontdek die boodskap van die Nuwe TeÂ-sÂ-tament onderÂ-soek hoe die temas van die Nuwe-Testamentiese boodskap ineenskakel en uitÂ-einÂ-delik 'n verstaanbare geheelbeeld vorm.
Publikasiedatum: 2015-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415331088

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 170
Topverkoperskrywer Jonathan Cahn stel 'n verbysterende boek vry wat lesers noodsaaklike inligting gee oor Bybelse patrone en profesieë wat hy reeds in sy ander boek, The Harbinger, aangeraak het. Die Shemitah, of Sabbatsjaar, is die sewende jaar van die sewejarige landboukundige siklus wat in die Torah vir die land Israel voorgeskryf is. Dit is belangrik om die sewejarige patroon te verstaan om te verstaan wat die Bybelse profesieë en geheime, wat steeds vandag van toepassing is, beteken. Maar dit is waar dit eindig. In Die Geheim van die Shemitah onthul Jonathan Cahn sy navorsing oor patrone in Amerika se geskiedenis wat in lyn is met die Shemitah. Lesers sal die volgende ontdek: Hoe die Groot Depressie en ander ekonomiese gebeurtenisse by die Shemitah inpas; Hoe die patroon van sewes 9/11 tot op die presiese uur voorspel het; Hoe die World Trade Centre se konsep, begin, voltooiing en verwoesting in Shemitah-jare plaasgevind het; Hoe die opkoms - en moontlike ondergang - van Amerika gekoppel is aan die Shemitah-jaar.
Publikasiedatum: 2015-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432120733

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 190
R 152Jy spaar R 38
Breaking Free by Beth Moore leads readers through a study of the Scriptures to discover the transforming power of freedom in Jesus Christ. Themes for this study come from Isaiah, a book about the captivity of God's children, the faithfulness of God, and the road to freedom. This in-depth women's Bible study draws parallels between the captive Israelites of the Old Testament and New Testament believers in Jesus as the Promised Messiah. Using Scripture to help identify spiritual strongholds in believers' lives, no matter how big or small, Beth explains that anything that hinders us from the benefits of knowing God is bondage. God intends for believers to know and believe Him, glorify Him, experience His peace, and enjoy His presence. Breaking Free is Beth's life message that she wants to share with you.
Publikasiedatum: 2015-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620622622

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 149
R 119Jy spaar R 30
The aim of this book is to encourage purposeful Bible reading, to give background information crucial to Bible interpretation, to enhance Bible study and to give you the tools available to do Bible research in your effort to discover the Word of God.
Publikasiedatum: 2014-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928202837

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 110
R 88Jy spaar R 22
Revelations is an extremely important document. It is the last Bible Book inspired by the Holy Spirit. Therefore, and correctly, it was placed as the last book in the Bible. Just like the first four Gospels in the New Testament open with the good news about the first arrival of Christ, Revelations ends the New Testament with the general theme of the second coming of Christ.
Publikasiedatum: 2014-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796316295

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 175
Ryker as die tempelkore is 'n persoonlike reis na 'n dieper kennis van die God wat ons oorvloediglik met genadegawes seën.

Die skrywers nooi die leser om hul opnuut in die Psalms te verdiep en sodoende in te gaan in die magtige krag van één Woord en één verbond.

Ou-Testamentiese psalms word met Nuwe-Testamentiese Skrif gekombineer om die leser die geestelike dissipline te wys waardeur die gelowige van duisternis na lig, van radeloosheid tot sekerheid kan beweeg.

Hierin herontdek die leser die Ou Testament en die Nuwe Testament as één geskiedenis van God se liefde en trou. Die leser ontdek ook watter mag daar is om erns te maak met God se Bybelse name tydens selfstudie.
Publikasiedatum: 2014-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431610051

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 140
Gebed - 'n kragtige wapen Bybelstudie is 'n Bybel-studie deur Stormie Omartian wat aansluit by haar boek Gebed - 'n kragtige wapen.



Hierdie indiepte-studie ondersoek in 12 weke talle aspekte van elke gelowige se oproep tot gebed en hoe dié gebede kragtig en doelgerig kan wees, wat kan lei tot groot oorwinning.



Lesers sal gereedskap vir gebed kry soos hulle:


- hulle beskermende wapenrusting aantrek
- hulleself kondisioneer om alles te wees wat hulle kan wees
- die gebede bid wat elke gebedskryger moet ken

Gebed - 'n kragtige wapen Bybelstudie is geskryf vir individue of kleingroepe. Dit bevat vrae om oor na te dink, besprekingsinsigte en ander kreatiewe maniere om nog dieper in hierdie belangrike inhoud te delf.
Publikasiedatum: 2014-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431607242

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 90
Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het.
In die 8 studies vir individuele of groepstudie in Al sou die vyeboom nie bot nie lei Riekert Botha gelowiÂ-ges om die regte vrae te vra en versterk te word deur die kragtige antwoorde wat Habakuk destyds in verwonÂ-dering oor God gelaat het.
Al sou die vyeboom nie bot nie bied die hele Habakuk uit die Nuwe Lewende Vertaling. Die onÂ-derÂ-afdelings word sinvol verdeel en beÂ-spreek. Daar is ook ruimte vir lesers om hul eie weergawe van Habakuk 3:17-19 neer te skryf.
Publikasiedatum: 2014-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431614318

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 100
Daniël het God se krag ervaar soos min mense in die geskiedenis dit ooit sou ervaar. Sy storie - een van genoeg durf en moed om leeus te trotseer - openbaar wat dit beteken om 'n man van God te wees.



In Daniël - 'n Bybelstudie ontdek die leser in 8 studies hoe om waarlik uit te staan as iemand wat sonder huiweÂ-ring of kompromie jou geloof uitleef. Daniël se verhaal wys lesers hoe hulle hulle integriteit kan behou en geestelike veldslae kan wen.



Gelowiges sal in dié Bybelstudie ontdek hoe God doodÂ-gewone mense, soos Daniël en sy vriende, tot reuse vir sy koninkryk verander.

Daniël - 'n Bybelstudie bevat Bybelteks vir maklike naslaan, besprekingsvrae vir individue of kleingroepe en 'n leiersgids.
Publikasiedatum: 2014-02-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development