●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●

Christelik / Christian
Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Results 1 to 15 of 26
Gesorteer volgens:  Posisie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781991237064

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 199
Psalms nooi jou om daagliks jou hart voor God uit te stort. God wil hê dat jy daagliks openlik en eerlik die goeie én slegte met Hom moet deel. Dit is wat Psalms so besonders maak. Dit toon hoe die psalmiste met God gepraat het toe hulle gelukkig en tevrede was met hoop in hul harte, maar ook toe hulle bang, moedeloos, kwaad en alleen was.

In Psalms vir elke dag, 'n 365-dagstukkieboek, nooi Joyce Meyer jou om saam met haar deur die baie bekende boek van Psalms te reis.

Dit sal jou:
• Nader aan Jesus bring, en
• Jou die geleentheid bied om die wysheid wat in Psalms opgesluit is, jou eie te maak.
• Sakpasgrootte: 190 mm x 140 mm
• 376 pp
• Pragtige hardeband-boek met lint as boekmerk
• Lesersvriendelike fontgrootte en uitleg (in pantone-kleur)
Publikasiedatum: 2024-01-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780638008418

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 189
Ontdek God se beloftes vir jou lewe en ervaar hoe jou geloof daagliks groei.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir vroue bevat 366 daaglikse gedagtes wat jou sal help ontdek dat jy selfs in jou moeilikste oomblikke waardig en sterk in God is. Elke dag bevat 'n versameling kernverse uit die Skrif en 'n kort oordenking oor temas soos geestelike groei, wysheid, moederskap, selfvertroue en om deur God gekies te wees. Daar is ook 'n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor jy wonder.
Publikasiedatum: 2023-12-22
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781424560011

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 280
Stop and ponder, delight in God's love for you, and express your praise, petitions, ideas, emotions, struggles, desires, and dreams in the space provided.
SPECIAL FEATURES
• High-grade faux leather cover provides durability and exquisite tactile appeal.
• Special heat debossing gives the cover a two-tone appearance and creates indentation which shows off the intricate design and varied texture.
• Metallic and matte foil finishing touches are elegantly placed to enhance features, capturing attention and adding class for an aesthetic appeal.
• This high-quality, sturdy Smythe-sewn binding stitches the signatures together creating durability and allowing pages to lay flat when open. Decorative head and foot bands are also added to further complement the binding.
• The uncoated, wood-free paper is of premium quality, allowing you to capture your thoughts and plans without concern.
• A beautiful satin ribbon marker conveniently keeps your place so you can quickly pick up where you left off.
• Coordinating sturdy zippered closure allows you to tuck important extras inside.
Publikasiedatum: 2023-11-16
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776358205

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 270
Kom saam: Inspirasie vir jou lewensreis is spesiaal geskryf vir vroue wat inspirasie, wysheid en hoop nodig het vir hul lewensreis. Ons dae is tot oorlopens toe vol met aktiwiteite, beplanning, besluite, krisisse en vrese. Hoe weet ons wat is die regte keuses as daar so baie is? Wat gebeur as ons verkeerde besluite neem en hoe hanteer ons die gevolge? Elke dag moet ons te midde van die gewoel koers kies en antwoorde gereed hê oor die lewe vir onsself en ander; en nie net ten opsigte van ons persoonlike- en werksverhoudinge nie, maar ook ons geloof. Gelukkig is daar ook vreugde, vriende en samesyn op die paaie van ons lewensreise - en ons betroubare, drie-enige God. Hierdie dagstukkies nooi jou uit om teen jou eie pas Jesus Christus beter te leer ken, om te begryp hoe innig God jou lief het, en hoe naby Hy langs jou stap op jou lewenspad.

Sonja Goldberg is die suster van die bekende skrywer Elsa Winckler, en het 'n graad in teologie. Haar inspirerende boodskappe kan gereeld op die radio gehoor word en sy skryf gereeld oordenkings vir die You Version Bybeltoep.
Publikasiedatum: 2023-10-19
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431626984

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 249
Hou vrees vir die verlede, hede en toekoms jou gevange met spyt, stres en onsekerheid?
Die 366 dagstukke in Leef vry sal jou lei tot 'n dieper verstaan van die lewe wat joune is deur Jesus se kruisdood. Hierdie daaglikse oordenkings, vrae, gebede en vrae om oor na te dink, sal jou uitdaag, inspireer en bemoedig terwyl jy die vryheid ontdek wat joune is in God, maak nie saak in watter seisoen jy is of wat jou omstandighede is nie.
Dag een tot vyf bevat 'n Skrifgedeelte en oordenking, terwyl dag ses vrae bevat oor die voorafgaande vyf dae se dagstukke. Dit kan vir persoonlike of groepstudie gebruik word. Dag sewe fokus daarop om hierdie waarhede in jou lewe toe te pas deur gebed of jou eie dagboekinskrywings.
Kom ervaar self wat dit beteken om vrygemaak te wees van vrees sodat jy kan voel, vra, floreer, volg, liefhê, leer, gee, rus, misluk en droom.
Publikasiedatum: 2023-07-18
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431625932

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 199
Die eise van die lewe maak dit dikwels moeilik om die eggenoot, ma, dogter of vriendin te wees wat jy wil wees. Hoe bemoedigend om te weet jy is nie die enigste vrou wat so voel nie! Vroue van die Bybel fokus op 52 besondere vroue van die Bybel wat dieselfde uitdagings in hulle lewe en geloof ervaar het as wat die moderne vrou daagliks het. Elke week fokus op die lewe van een van hierdie 52 vroue, met:
• 'n Inspirerende blik op haar lewe (Maandag)
• Meer inligting oor haar leefwêreld (Dinsdag)
• 'n Kort Bybelstudie oor haar lewe en hoe jy dit in jou lewe kan toepas (Woensdag)
• Bybelse beloftes (Donderdag)
• 'n Gebed (Vrydag)
Vroue van die Bybel bevat ook:
• 'n Tematiese indeks
• 'n Lys en tydlyn van die vroue van die Bybel
• 'n Lys van die vroue in Jesus se stamboom
• 'n Lys van die vroue in Jesus se lewe en bediening
Publikasiedatum: 2023-04-20
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776358243

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 220
180 dagstukkies vir inspirasie en bemoediging Olie vir jou lamp bevat 180 maklik-lees dagstukkies vir geestelike inspirasie en bemoediging in moeilike tye, tye waarin mense soms tou opgooi omdat dinge net te veel raak, en tye wanneer ’n mens emosionele en sielgerigte onderskraging nodig het. Die skrywer deel waarhede oor leiding uit die Woord wat mense soms nie wil hoor nie, maar tog so nodig het. Die doel van hierdie boek is om ander te inspireer, te bemoedig en geestelik te versterk in geloof. Die skrywer het mense se nood ondervind in versoeke oor seer, bitterheid, vergifnis, familietwis, koue geestelike lewe, huweliksprobleme, verwerping, ontrou, selfdood van geliefde, selfverwyt, afguns, die nagevolge van die Covid-19-pandemie en vele meer relevante temas. Olie vir jou lamp is ’n uitersgewilde Facebook-groepblad met meer as 25,000 lede en hierdie dagstukkie boek spruit daaruit. Lede is meestal vrouens tussen die ouderdomme van 18 tot 65+, maar almal sal kan aanklank vind by hierdie kragtige boodskappe.
Publikasiedatum: 2023-03-02
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546005049

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 299
In this 50-day guide, #1 New York Times bestselling author Joyce Meyer draws upon the teachings of the apostle Paul to help you experience joy-filled living each day of your life. Joy is not just a 'happy feeling' based on circumstances or on things you possess—it is a fruit of the Holy Spirit that empowers you to remain stable and persevere through hard times so you rise above them, rather than becoming defeated by them. One of the hallmarks of Paul's epistles is the joy with which he writes and which he invites his readers to experience also. He chose joy in all circumstances, even during times of struggle. In this unique book, Joyce Meyer presents Paul's teachings on joy into concise lessons that equip you to triumph over the greatest challenges to a joy-filled life. Through these 50 daily entries, you'll be encouraged to embrace the truths God has given you, truths that will allow you to overcome the emotions, attitudes, and experiences that rob you of joy. Be Joyful in the journey and begin to experience the wonderful, abundant life that the Lord has in store for you!
Publikasiedatum: 2022-09-29
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546002277

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 270
Each moment that you're given is a precious gift from God. You can choose to have a thankful attitude and live each moment full of joy, simply because God is good. In The Power of Thank You, renowned Bible teacher and #1 New York Times bestselling author Joyce Meyer encourages us to take a look at ourselves and the importance of being thankful. Living life with a heart of gratitude for who God is and what He has done lifts your burdens and allows you to see everything in a different light. Regularly giving thanks to God not only helps you fully realize how He's working in your life, it gives you a new perspective—your mind is renewed, your attitude is improved, and you're filled with joy. Things will certainly happen to you that don't seem fair, and it's much easier to make excuses and feel sorry for yourself. Keep saying, “I trust You, God, and I believe You will work it all out for my good.” If you find The Power of Thank You in every situation, truly believing that God is working everything out for your good, you will end up with the victory every single time.
Publikasiedatum: 2022-07-22
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781639520572

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 99
The Grace for Today one-minute devotional is an oasis of hope in the desert of life. When life is hard, when you feel depressed or when you face loss, this little devotional will be on your side to bring you words of grace from the LORD. Grace for Today is a compilation of 366 meditations for each day of the year. Each day is dated with the month and day so this devotional can be used year after year. Each entry features a Scripture verse followed by a short reflection from the author and ends with a powerful prayer.
Though a small book the content in this full-color devotional is right on target to bring hope to the hurting.
Publikasiedatum: 2022-07-15
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781400230242

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 385
Made New, by the creators of Blessed Is She, a popular Catholic online community for women, walks with rich reflections through the Gospels, substantive Scripture for prayer through Lectio Divina, and prompts for spiritual growth. Over the course of 52 weeks, you'll uncover:
• How deeply God knows who you are and loves who you're becoming
• Why you belong to God's family
• What it means that your true identity is as God's beloved
• How your belief in God's love affects your identity
• How you are becoming more yourself as you follow God's plan for your life
Made New is a thoughtful gift for the new year, birthdays, holidays, or for any Catholic woman who wants a stronger sense of self-worth, deeper peace in her identity, and a richer relationship with the God who loves her.
Each devotional entry includes:
• A Scripture reference
• A devotion written by a Blessed Is She community member
• Prompts for reflection
• Designed full-color pages with original art
This devotional will draw you into relationship with a God who is loving, mighty, and committed to your flourishing, a God who advocates for you, a God who delights when you come to Him. Be made new as you journey through a year of thought-provoking devotions, inspiring personal stories, and heartfelt prayers.
Publikasiedatum: 2022-03-15
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546009924

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 375
Revised and Expanded Edition. God has created you to be confident, bold, and free-free to be yourself, free from the need to compare yourself to others, and free to step into His destiny for your life. Based on her #1 New York Times bestseller The Confident Woman, Joyce Meyer taps into concerns and issues that many women commonly experience-lack of confidence, poor self-image, dysfunctional relationships-and provides encouragement and practical wisdom to help resolve problems in those areas of life. In today's busy, fast-paced world, it's easy to forget the need to slow down and live in the present, while holding on to personal 'baggage' that's keeping you from being the woman God created you to be. But this powerful daily devotional, revised and expanded with new insights, inspirational quotes, and practical action items, will help you on your journey toward a confident life filled with love, laughter, and God's acceptance, one day at time.
Publikasiedatum: 2022-02-24
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546002390

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 290
Find new mercies and blessings each day when you spend time with God: reading His Word, listening, and praying for His direction. When you do, God will strengthen and enable you to handle life peacefully and wisely instead of merely trying to get through the day. He will renew your strength and empower you to bear up under trials with patience, so you can experience them with a good attitude. Maintaining a positive view in the midst of something unpleasant is the key to victory, and it enables you to enjoy the journey! With the constant demands and pressures of daily life, it can be hard to regularly pause to be with and listen to God's voice. Joyce's practical teaching format in this 365-day devotional will encourage you to take the time for yourself so that you can receive Strength for Each Day!
Publikasiedatum: 2021-10-21
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796321206

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 290
Aletté-Johanni Winckler, influencer, voorkomskonsultant, vrou en ma neem jou met hierdie 366 dagstukkies nader aan God. Sy daag jou reguit uit om die Here te vertrou in elke aspek van jou lewe: van ma-wees, jou gesin se finansies, die toekoms en negatiewe gedagtes tot jou selfbeeld, loopbaan en nog soveel meer. Ontdek saam met Aletté God se palet vol vreugde vir elke dag. Met insette van vriendinne soos Marciel Hopkins, Anel Alexander, Christi Panagio, Donnalee Roberts-Botha en Chireze Hoogendyk.
Publikasiedatum: 2021-09-27
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796322784

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 290
Die wêreld het meer sonneblommense nodig - mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees. Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Kom ons maak dit ons doel om elke dag 'n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na 'n avontuur van sonsoek - al agter die Son aan.
Publikasiedatum: 2021-09-10
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.