●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA ●●●

Christelik / Christian
Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Results 1 to 15 of 30
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780736926775

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 300
R 270Jy spaar R 30
Learn to pray the Scriptures for your husband - and keep in step with the Holy Spirit's desires for your spouse! In this insightful book, best-selling author Elizabeth George shows you how to reflect your support through intercession, sharpen your awareness of God's work in your husband's life, and bring deeper unity to your marriage relationship.
Publikasiedatum: 2015-12-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431622542

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 49
R 44Jy spaar R 5
199 van die bekendste en mees geliefde teksverse sal elke dag hoop en bemoediging bied.

Al leef ons in 'n tyd waarin die Bybel met die druk van 'n knoppie beskikbaar is, is dit steeds belangrik om God se Woord in ons hart te bewaar. Die spesiaal uitgesoekte teksverse in die 199 Gunsteling Bybelverse vir ma's sal hulle inspireer om juis dit te doen. Die versameling teksverse is tematies gerangskik, kan maklik gememoriseer word en is 'n bemoedigende en inspirerende manier om elke dag te begin.
Publikasiedatum: 2019-04-09
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431622665

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 49
R 44Jy spaar R 5
199 van die bekendste en mees geliefde teksverse sal elke dag hoop en bemoediging bied.

Al leef ons in 'n tyd waarin die Bybel met die druk van 'n knoppie beskikbaar is, is dit steeds belangrik om God se Woord in ons hart te bewaar. Die spesiaal uitgesoekte teksverse in die 199 Gunsteling Bybelverse vir vroue sal hulle inspireer om juis dit te doen. Die versameling teksverse is tematies gerangskik, kan maklik gememoriseer word en is 'n bemoedigende en inspirerende manier om elke dag te begin.
Publikasiedatum: 2019-04-09
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432204631

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 119
R 107Jy spaar R 12
Hierdie aanhalings ruk jou tot stilstand oor hoe om ontrouheid te vergewe en te voorkom. Hulle gee jou moed om beter verhoudings met jou man, kinders en selfs jou skoonma te bou. En hoe jy alles - van seks tot geld - in balans kan hou soos God jou leer.
Publikasiedatum: 2015-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432204662

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 119
R 107Jy spaar R 12
Hierdie aanhalings leer jou om jou kind se unieke temperament te verstaan. Hulle gee wenke om met gesag op te tree wat getuig van God se liefde. En hulle verseker jou jy kán jou boompie op die regte manier buig en snoei.
Publikasiedatum: 2015-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431622726

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 59
R 53Jy spaar R 6
'n Versameling beloftes uit God se Woord in elegante, elegante ontwerp, om vir ma's wysheid, krag en bemoediging te gee.

Beweeg nader aan God terwyl jy nadink oor sy wonderlike beloftes vir jou.

Beloftes van God vir ma's is Bybelse beloftes om vir ma's die wysheid, krag en bemoediging te gee wat hulle elke dag nodig het om Godvresende kinders groot te maak. Die teksverse is tematies ingedeel sodat lesers daardeur leiding, aanmoediging en hoop kan kry. Dié volkleur-sakpasboekie is ideaal om altyd byderhand te hê.
Publikasiedatum: 2018-10-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796320490

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 260
R 234Jy spaar R 26
In hierdie praktiese, toeganklike en lekkerlees-dagstukkieboek is daar elke dag 'n nuwe bruistablet om in afsondering te lees, te absorbeer en toe te pas in jou lewe - om jou innerlik te versterk as mens. Dit is 'n reis na groter egtheid en verdieping as kinders van die Here sodat jy (en ek) meer kan bruis en minder kan brul te midde van ons realiteit en probleme.
Publikasiedatum: 2018-07-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431620272

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 200
R 180Jy spaar R 20
Die eenjaar ma en dogter dagboek is spesiaal ontwerp om ma-dogter-verhoudings en hulle verhouding met God te versterk. Die 365 oordenkings is so geskryf dat 'n ma en haar ampertiener-dogter dit saam kan lees en dan in die afdeling “hartspraatjies” gesels oor hoe hulle die Bybel en hulle verhouding met God verstaan. Om hierdie dagboek nog meer spesiaal te maak, is daar ook unieke elemente en aktiwiteite bygevoeg. Dit sluit in taal-lab (maklik-om-te-verstaan teologieselesse), dieremaniere (eienskappe van diere in die Bybel wat op Christene van toepassing gemaak kan word), handgemaak (aanwysings vir projekte wat ma en dogter saam kan doen) en diepdinkdae (tyd om te oefen om diep te dink oor God se Woord) Enkele van die temas wat in hierdie dagboek voorkom, is beskeidenheid, reinheid, selfbeeld, hoe om emosies te hanteer, getuienis en hoe om die geloof te leef.
Publikasiedatum: 2019-09-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431612185

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 130
R 117Jy spaar R 13
Inspireer die Skrif jou gebede? Dit is Stormie Omartian se vraag aan vroue in Gebed: jou verhouding met God - 'n dagboek waarin hulle God se grootheid sal ontdek.
Die New York Times-topverkoper-outeur wys in 101 dagstukke vir vroue hoe hulle die verse van die Bybel as inspirasie vir gebed kan gebruik. Die dagboek sal ook vir vroue wys wat God in hulle lewe en die wêreld om hulle kan doen in antwoord op Geesvervulde gebede.
Gebed: jou verhouding met God sal lesers inspireer en aanvuur in hulle eie gebede.
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432206178

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 139
R 125Jy spaar R 14
Jy moet 'n uithalerete kan kook, maar ook 'n vergadering kan lei;
Jy moet genoeg van Google weet, maar nog meer van Jesus ... Jou lewe is oorvol.
Soms sien jy nie eers vir God in jou prentjie raak nie, maar as jy mooi dink, besef jy dat Hy nog altyd net goed was vir jou.
En soms die onmoontlike in jou lewe laat gebeur het.
In hierdie dagboek het 52 vroue oor 'n breë spektrum - skrywers, dominees, sangeresse, motiveringsprekers - bymekaargekom om vir jou te vertel van die buitengewone dinge wat God in húlle lewens gedoen het.
Elkeen het 'n week se dagstukkies geskryf met die sentrale tema: God se grootheid en goedheid.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546017745

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 160
R 144Jy spaar R 16
90 Inspirations for Overcoming Your Emotional Wounds

Healing the Soul of a Woman delved deeply into Joyce Meyer's personal story and the journey of healing for all women. Despite suffering from years of abuse, abandonment, and betrayal by those closest to her, Joyce firmly believes a woman who has been deeply hurt by life's circumstances can be healed, heart and soul. Her steadfast claim comes from living her own journey of soul healing, and from seeing so many women who don't believe they can fully overcome their pain--or even know where to begin--find the guidance they need in the life-changing wisdom of the Bible. Now, in this companion devotional, Joyce will guide you through 90 daily readings to encourage you through whatever obstacles may be holding you back from finding your true destiny.
Publikasiedatum: 2019-10-21
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415339190

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 250
R 225Jy spaar R 25
Nina Smit is een van die bekendste en gewildste name in Suid-Afrika wanneer daar van dagstukkieboeke gepraat word. Haar boeke is uiters gewild en op topverkoperlyste regoor die land. Met Here, hoor U my? sal lesers maand vir maand meer oor gebed leer en ook hoe om dit te benader. Nina Smit se inspirasie kom vanuit die Bybel en Bybelse helde soos Josua, Dawid, Job en selfs Jesus om die krag van gebed te illustreer.
Dit sluit onderwerpe soos die Heilige Gees se rol in gebed, gebed in moeilike tye, hindernisse in gebed, hoe om vir ander te bid en die vreugde van gebed. Elke dag open met 'n gebed en word met 'n inspirerende gebed afgesluit.

Ooor die Skrywer

Nina Smit is bekend vir haar talle dagboeke, kinderboeke en boeke vir vroue oor verskeie onderwerpe. Haar jongste publikasies sluit in God is aan jou kant, Beloftes vir Ma, Genade vir vandag, Leef in sy lig, en Leef as oorwinnaar. Sy is ma van drie volwasse kinders en woon in Somerset-Wes.
Publikasiedatum: 2018-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431622535

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 199
R 179Jy spaar R 20
366 dae vol vreugde en vrede vir 'n lewe van dankbaarheid vir God se oorvloedige seëninge.
366 dagstukke gevul met genade en dankbaarheid deur die bekende outeur Carolyn Larsen. Vroue sal opnuut God se genade ontdek en 'n hart vol dankbaarheid kweek wanneer hulle op God se oorvloedige seëninge in hul lewe fokus. Ekstra joernaal-idees sal dieper nadenke aanmoedig.
Publikasiedatum: 2019-08-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431617340

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 250
R 225Jy spaar R 25
Vroue is unieke skepsels. Die meeste vroue is so besig met werk en hulle gesin, en dan moet hulle boonop ook versorger, vertrooster, bemoediger, skeidsregter, rasieleier en vertroueling wees. Dit is dus maklik om moeg en uitgeput te word en jou lewensvreugde te verloor.
In Met 'n lied in die hart wys Marietjie Joubert jou op die één ding wat jy elke dag broodnodig het om ware vrede en lewensvreugde te ervaar: Tyd by Jesus se voete. As jy by sy voete sit, sal Hy jou siel verkwik en jou las verlig; Hy sal vir jou nuwe hoop en inspirasie gee. Jy sal nuwe energie kry om elke dag met 'n lied in jou hart sy hande en voete in die wêreld te wees, om sy omgee-hart uit te leef en ewige seëninge ontvang.
Die 366 verrykende oordenkings sal jou herinner aan die drie-enige God in wie jy jou elke dag kan verbly.
Publikasiedatum: 2017-08-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431621170

Christelik / Christian: Dagstukke - Vroue / Devotionals Women

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Vroue / Devotionals Women
R 249
R 224Jy spaar R 25
366 inspirerende oordenkings vir 'n lewe van oorwinning in Christus.
In 'n tyd wat gekenmerk word deur misdaad en geweld, is dit nie altyd maklik om moedig voort te beur nie. Maar met God aan ons sy is enigiets moontlik. Dit is die boodskap in Milanie Vosloo se dagboek Moed vir elke môre.
Die 366 verkwikkende oordenkings sal vroue inspireer om elke dag met nuwe moed aan te pak. Met temas soos moed om weer te begin, moed om vróú te wees, moed om te glo, moed om te huil, moed om vas te byt, moed om te kniel en nog vele meer, lei Milanie Vosloo vroue om hulle ware vrouwees daagliks moedig uit te leef.
Moed vir elke môre met sy volkleur ontwerpe deur Amylee Weeks is bedoel vir elke vrou wat vasgevang en oorweldig voel. Dit sal haar inspireer om die lewe weer reguit in die oë te kyk.
Publikasiedatum: 2018-08-24

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.