Nie-fiksie / Non-fiction
Algemeen / General

Results 1 to 15 of 22
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798174374

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 390
R 312Jy spaar R 78
Truly unique, Closet ​offers a visual celebration as exceptional as its author. As Nataniël looks back on his 30-year career, he takes us into his closet, showing his first self-made costumes, introducing his three designers and sharing close-up details of the most astounding costumes from his shows. Also with photo shoots, magazine and CD covers, Closet is a visual feast, a collector's item and an ode to an exceptional South African artist.
Publikasiedatum: 2017-10-26
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799384567

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 280
Dagboek sonder grense is 'n enige jaar-beplanner propvol inspirerende projekte wat jou kreatiwiteit vlerke sal gee. Dié pragtige hardeband publikasie bevat 'n bladsy vir elke dag van die jaar maar dit word nie aan 'n spesifieke weeksdag gekoppel nie. Die dagboek spog met bydraes deur skrywers soos Dina Botha, Alta Cloete, Chantelle de Wet, Madelie Human, Sophia Kapp, Riette Rust, Nan Steyn, Elsa Winckler, sowel as resepte van onder meer Koelsoem Kamalie & Flori Schrikker, Cass Abrahams, Annatjie Melck, Helen Schöer, Riana Scheepers en Sjef Snoekie. Daar is ook handwerk- en kunsvlytprojekte deur Christa Swanepoel, Thana Nel en Marlene Schoeman, sowel as woordraaisels en doodle-projekte deur XWord en Rina Burger.
Dames kan tred hou met hul afsprake, vriende en familie se verjaarsdae, sowel as inkopielyste, wat om te maak vir aandete, hoe hulle oefenprogram vir die week lyk, en wie gebede nodig het.
Publikasiedatum: 2017-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485307716

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 280
R 224Jy spaar R 56
Wegelin presents an introduction to everyday building construction as practiced in southern Africa, from drawing practice, contours and stormwater, materials science and properties, energy conscious construction, masonry house construction, foundations, construction in reinforced concrete, steel and timber, roofs, joinery and external elements. Topics are introduced with a historical review and are lavishly illustrated with photos, maps and drawings. This book introduces the relationship between construction technology and design, essential knowledge for architects, building designers, builders and even building clients. It is prescribed at Universities and Universities of Technology throughout South Africa.


ABOUT THE AUTHOR
Hans Wegelin received his Bachelor's degree in Architecture from Pretoria University in 1964. He joined F A and J T Kemp in Pretoria under the style of Kemp Kemp & Wegelin, subsequently Kemp Wegelin & Partners and finally KWP Architects and Landscape Architects. He lectured at Pretoria University from 1970 to 2005, being promoted to Associate Professor. He published more than thirty articles on construction in Architecture SA and SA Architect, a specifications guide for Architects, an illustrated list of builders' tools, and construction notes for students in Architecture.
Publikasiedatum: 2017-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868427963

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 340
Danksy die honderde duisende koerante wat die afgelope eeu ses dae per week uitgegee is, is Die Burger vandag 'n huishoudelike naam.
Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein, op wat sy joernaliste beleef het - van die Groot Griep en die twee wêreldoorloë tot Chris Barnard se eerste hartoorplanting en Nelson Mandela se afsterwe in 2013.
Skandes en skandale, natuurrampe, persoonlikhede in die nuus, belangrike sportmomente - die boek is nie net 'n belangrike optekening nie, maar het ook groot nostalgiewaarde. Die 'onthou jy nog?'-faktor word versterk deur hope foto's én spotprente. Enkele hoogtepunte:
ï‚· Lindie Koorts skryf oor DF Malan, eerste redakteur
ï‚· Dana Snyman ondersoek die oorsprong van DJ Opperman se bekende gedig, Klara Majola - 'n Burger-berig in 1950
ï‚· Johann Maarman deel sy indrukke van Jakes Gerwel
ï‚· Leopold Scholtz beskryf die val van die Berlynse Muur
ï‚· Francois Verster vertel van Die Burger se spotprent-tekenaars - DC Boonzaaier, TO Honiball en Fred Mouton
ï‚· Bun Booyens was in Kazakstan vir Mark Shuttleworth se reis as eerste ruimtetoeris in 2002
Publikasiedatum: 2017-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799380965

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 190
Hierdie kreatiewe joernaal is 'n uitvloeisel van die Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva en is op versoek van lesers. Die joernaal bestaan uit twaalf sketse oor hedendaagse ervaringe wat vroue beleef, maklike resepte, uittreksels uit die divagids asook gedeeltes waar lesers joernaal-inskrywings kan doen en teken of foto's of prente kan inplak. Die beginsel wat hiermee oorgedra word, is dat skryf en teken jou kan help om koers te hou.
Publikasiedatum: 2016-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624075080

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 200
Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste goedvoelstories uit haar program op RSG. Daars stories oor taximanne, kalfies, padpiepies, sagopoeding, en veral oor liefde en onverwagse medemenslikheid. Voel sommer dadelik beter met hierdie Afrikaanse Chicken Soup for the Soul.
Publikasiedatum: 2015-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869199531

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 350
Vanweë hulle posisie in die kontakgebied tussen 'ras' en klas is huiswerkers perfek geposisioneer om die belangrikste tolke en vertalers in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees; tussen ryk en arm, stad en platteland, werkgewers en werknemers. Dekades lank was huiswerkers die enigste swart en bruin mense wat wit stedelinge enigsins van naderby geken en in hulle huise toegelaat het - en op min plekke vind hierdie gegewe so sterk neerslag as in die Suid-Afrikaanse letterkunde. Ongeveer tien jaar ná die einde van apartheid het Ena Jansen na huiswerkers se spore in Suid-Afrikaanse stadsboeke begin soek.
Soos familie:Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste gee via die letterkunde op boeiende wyse insig in die omstandighede van 'die bediende' as 'n sosiale en ekonomiese instelling wat so ver terugstrek as die eerste jare van die vestiging van die Kaap. Vanuit hierdie oogpunt gesien, is die indiensneming van bediendes en alles wat daarmee saamhang een van die oudste praktyke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, miskien selfs 'n historiese konstante wat alle ander veranderinge oorleef het.
Die boek is 'n verkenning van die rol en betekenis van ongeveer 'n honderd huisbediendekarakters in stadsboeke uit 'n groot deel van die twintigste eeu en daarná - weliswaar teen die agtergrond van sosiologiese gegewens, maar veral ook met die voortdurende besef dat tekste die mag het om in te werk op die werklikheid.
Publikasiedatum: 2015-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869197759

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 180
R 144Jy spaar R 36
A book of memories for my grandchildren is an exciting new concept in South Africa. Essentially, the book is a record of the events that took place in the grandparent's life.
The questions in the book which the grandparent must answer, give a picture of the personality, characteristics and life of the grandparent. There are questions about the grandparent's childhood years, family history (a family tree can be completed), his/her years as an adult, the wedding day, as well as questions about general aspects of his/her life and a section where the grandparent's opinions on some issues are asked. There is ample space given to make the book personal with photographs, recipes, and the grandparent's signature, which will make the book a precious keepsake and memento.
Sometimes we neglect to ask our grandparents about their lives and only when they are no longer there, we realise it is too late. Now grandchildren can have a tangible book full of memories that can be passed on from generation to generation.
Publikasiedatum: 2014-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432304058

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 60
R 48Jy spaar R 12
This best-seller continues to provide novice drivers with a thorough grounding in everything they need to know to prepare for their learner's licence and K53 driving tests.
The text has been revised and updated to take account of changes in road traffic legislation and the practical requirements for the official K53
Defensive Driving system. There is also a new handy loose insert containing information on computerised testing and requirements.
This well-presented, user-friendly book combines all the elements needed to pass the written tests, yard test and road tests for motor vehicles, moter
cycles and heavy motor vehicles, and is the only manual that illustrates every rule of the road.
Taken together, the text, illustrations and self-tests are designed to reinforce the learning process and make it easier to pass the learner's or driver's test first time. The book is now packaged in a polybag which will contribute towards keeping the books clean, making them last longer.
Publikasiedatum: 2014-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432304065

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 60
Dié topverkoper hou aan om 'n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor te berei vir die leerling- en bestuurderslisensietoets, aan beginners te bied.
Die teks is hersien en opgedateer om veranderinge in die pad- en verkeerswetgewing, asook die praktiese vereistes vir die amptelike K53 Defensiewe Bestuur-sisteem in ag te neem. Daar is ook 'n nuwe nuttige los invoegsel wat inligting en vereistes oor gerekenariseerde toetsing bevat.
Dié boek is goed aangebied en verbruikersvriendelik en kombineer al die elemente wat benodig word om die geskrewe, werf- en padtoetse vir motorfietse, motor's en swaar motorvoertuie te slaag. Dit is ook die enigste handleiding wat elke padreël illustreer.
Die teks, illustrasies en selftoetse is ontwerp om die leerproses oor te dra en dit makliker te maak om die leerling- of bestuurderslisensietoets die eerste keer te slaag. Die boek word nou in 'n plastieksakkie verpak, wat die boek skoon sal hou en langer laat hou.
Publikasiedatum: 2014-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432303433

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 60
R 48Jy spaar R 12
The Official K53 Pass Your Learner's Easily is a revised and updated edition of Pass Your Learner's Easily that you know so well. Pass Your Learner's Easily is a winning title, with over 2 million copies sold.

Because this all-ti me classic is so popular we have improved it without changing the winning formula. The text has been updated to include the latest information on the test and conforms to the K53 Driver's test. It is an essential aid for anyone studying for their learner's licence.

Contents: Introducti on; The learner's licence test; Vehicle Controls; The test-yourself system; The Defensive driving system (K53); Rules of the road; Road traffic signs and markings; Regulatory road signs; Warning road signs; Guidance and information road signs; Traffic signals; Road markings; Computerised testing information; Testyourself answers
Publikasiedatum: 2013-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432303440

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 60
Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou Leerlinglisensie, 'n wentitel waarvan daar meer as 2 miljoen uitgawes verkoop is. Ons het juis daarom hierdie gids aangepas sonder om die wenformule te verander. Die teks is opgedateer met die nuutste inligting oor die toets en sluit die titel by die toets vir die K53-rybewys aan en is 'n noodsaaklike gids vir enige persoon wat vir hul leerlinglisensietoets voorberei.

Inhoud: Inleiding; Die toets vir 'n leerlinglisensie; Die voertuig se beheermeganismes; Die toets-jouself-stelsel; Die defensief-bestuur-stelsel (K53); Die reëls van die pad; Padverkeerstekens en padmerke; Regulerende padtekens; Waarskuwende padtekens; Gids- en inligti ngpadtekens; Verkeerseine; Padmerke; Gerekenariseerde toetsinligti ng; Toets jouself-antwoorde
Publikasiedatum: 2013-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432303211

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 140
R 112Jy spaar R 28
Comprehensively covering the latest official test syllabus of the K53 learner's and driver's tests, Topscore® K53 Learner's & Driver's Test Success is the all-in-one package for attaining a learner's or driver's licence for light and heavy vehicles, as well as motorcycles. In preparation for the learner's licence test, the CD includes all the study material, information on how candidates are tested, rules of the road, road signs and markings and relevant excerpts from the National Road Traffic Act. There are also computerised practice tests (with answers and explanations) and a self-assessment report. In preparation for the driving licence test, the CD includes an explanation of how the test is conducted and scored, all checks for a pre-trip inspection, defensive driving tips, animated step-by-step manoeuvres and the required K53 sequences. Interactive video clips and the 'untold rules' are included for both tests. The accompanying book, The Official K53 Just the Test presents another opportunity for candidates to test themselves via 174 test-yourself questions (and answers)
Publikasiedatum: 2013-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620557849

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 295
R 236Jy spaar R 59
There is no central theme to this book, except that it is mainly about certain events in Southern Africa as they occurred during the previous century. It is not a biography, there is no chronological order; but it is fact or with a measure of distortion over time. It is for the reader to decide which is which. In time, the reader may reach a central conclusion of how small improbable actions can lead to significant and memorable events, but the stories were just loose pieces put together by retrospection and historical perspective. Or maybe they will simply remain veld stories with nothing to be taken from and nothing to be learnt. It's for the reader to decide.. The book consists of a series of short stories - each on its own- but in retrospective they do relate to each other.
Publikasiedatum: 2013-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432303280

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

R 60
R 48Jy spaar R 12
Revised and updated with a bright new cover to match, The New Official K53 Manual is a comprehensive and cost-effective guide to passing your learner's licence and K53 driver's licence the first time. Covering both light and heavy motor vehicles, and motorcycles, each chapter discusses the knowledge and skills expected of the learner driver/rider.

The learner's section explains the K53 Defensive Driving principles, road signs and rules of the road, with questions and detailed answers to test the learner's knowledge. At the end of this section there is a mock test similar to that compiled by traffic departments. A new and useful section which summarises additional items in the legislation has been slotted in after the test.

The driver's section explains how candidates are tested and what examiners look out for, with step-by-step instructions on how to perform every manoeuvre in both the yard and road tests. With detailed, full-colour illustrations throughout, this is the definitive manual for both the learner's and driver's tests. The manual's content is also the basis for an optional link to an online self-test facility.

Contents: The learner's licence test overview; Controls of the vehicle; Defensive driving the K53 way; Road signs overview; Regulatory signs overview; Warning signs; Information signs; Guidance signs; Road surface markings; Rules of the road; Learner's licence mock test (with answer sheet); The K53 driving licence test overview; Use of vehicle controls; The K53 actions explained; Motor vehicle driving test - the yard test, the road test; Motorcycle riding test - overview, pre-trip inspections and manoeuvres, riding skills test.
Publikasiedatum: 2013-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development