●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War

Results 1 to 6 of 6
Gesorteer volgens:  Posisie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639989280

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War
R 210
This is a sensitive, faithful, amusing account of the unique experiences of a Free State farming family during the Anglo-Boer War.
From the author's mother being mistaken for an English lady by a British officer, to his own imprisonment as a thirteen-year-old at Green Point POW camp;
from his three older brothers' exploits on commando, to General De Wet's address - in a voice 'shaken with emotion' - to his men after the war was lost;
from his younger brothers' experiences as favourites with the soldiers at a British military camp where they were detained, to the whole family's hope and courage in the aftermath of war
- this book is a true delight.

Victor Pohl was born on the Basutoland frontier. His early years were spent on a Free State farm, where he first acquired his love of nature and his gift of accurate observation.
Publikasiedatum: 2022-05-26
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776191772

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War
R 380
Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling foto's wat lewensgetrou ingekleur is. Dit bring vars perspektief op een van die belangrikste historiese gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis.

In die Anglo-Boereoorlog of Suid-Afrikaanse Oorlog het die twee Boererepublieke van Transvaal en die Oranje-Vrystaat teen die Britse Ryk te staan gekom. Hierdie verwoestende oorlog sou vir dekades lank nog 'n uitwerking hê op die Suid-Afrikaanse politieke, ekonomiese en sosiale landskap.

Volume 1 handel oor die konvensionele fase van die oorlog van Oktober 1899 tot Junie 1900 met Lord Roberts se besetting van die Boererepublieke. Die foto's wys die Boeremagte se invalle in Natal en die Kaapkolonie, die besetting van Ladysmith, Kimberley en Mafeking, en van die bekendste slagvelde van die oorlog.

Lesers sal talle ikoniese foto's in Die Anglo-Boereoorlog in kleur raaksien, maar ook verskeie wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Honderde boeke het die afgelope 120 jaar oor die oorlog verskyn, maar dit is die eerste een in volkleur.
Publikasiedatum: 2022-04-11
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620244336

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War
R 180
In Johanna Brandt se veelbewoë lewe het die meetsnoere nie altyd op lieflike plekke geval nie. Die Anglo-Boereoorlog en haar deelname daaraan is nou verweef met haar en Lou Brandt se besondere liefdesverhaal.
Publikasiedatum: 1999-12-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485312956

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War
R 395
Heelwat is al oor die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) geskryf. Tog is daar slegs enkele publikasies wat handel oor die tema van die kuns wat deur Boerekrygsgevangenes vervaardig is. In hierdie boek word die onderwerp van krygsgevangenekuns deur middel van ʼn kultuurhistoriese perspektief benader deur breedvoerig uit te brei op die motiverings waarom dit vervaardig is, die gereedskap waarmee en beskikbare rou materiaal waarvan dit vervaardig is, die spesialisvakmanne wat verantwoordelik was vir die vervaardiging daarvan, watter tipe voorwerpe gemaak is, die simboliek en inherente betekenis wat die voorwerpe ingehou het asook die verspreiding en vestiging van afsetgebiede vir die verkoop en uitstalling van Boerekrygsgevangenekuns.
Publikasiedatum: 2022-09-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919825038

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War
R 50
In die middel van die winter word Miem Fischer saam met haar enigste seun en ander familielede weggevoer van hulle plaas naby Ermelo: eers na die konsentrasiekamp by Standerton en daarna na die kamp by Merebank naby Durban. In haar dagboekinskrywings ontvou dag na dag die aangrypende verhaal van hoe sy die haglike realiteit van lewe in 'n konsentrasiekamp moet verduur. Tant Miem Fischer se kampdagboek is een van maar 'n handjievol dagboeke wat die lyding van Boerevroue en -kinders van dag tot dag weergee en wat na die oorlog behoue gebly het.
Publikasiedatum: 2000-12-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639989297

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis: Boere-oorlog / Politics & History: Boer War
R 210
Ná die vertaling en herhaalde kere se herlees, kry ek steeds hoendervleis en my trane loop - dikwels met 'n glimlag - wanneer ek hierdie
merkwaardige verhaal van 'n hele gesin se persoonlike ervaring van 'n oorlog lees. - Marietjie Delport
Dit is 'n sensitiewe, getroue, amusante vertelling oor die unieke ervarings van 'n Vrystaatse boeregesin tydens die Anglo-Boereoorlog.
Van die skrywer se ma wat deur 'n Britse offisier vir 'n Engelse dame aangesien is, tot met sy eie gevangenisskap as dertienjarige by die Groenpuntse krygsgevangenekamp; van sy drie ouer broers se ervarings op kommando, tot by generaal De Wet se toespraak - in 'n stem “wat van emosie bewe” - aan sy manne nadat hulle die oorlog verloor het; van sy jonger broers se ervarings as die lieflinge van die soldate by 'n Britse militêre kamp waar hulle aangehou is, tot met die hele gesin se hoop en moed in die nadraai van die oorlog - hierdie boek is 'n ware genot om te lees. Victor Pohl Die skrywer van hierdie boek is op die grens van Basoetoland gebore. Hy het sy vroeë jare op 'n Vrystaatse plaas deurgebring, waar hy sy liefde vir die natuur en sy gawe van fyn waarneming ontdek het.
Publikasiedatum: 2022-05-26
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.

© All Rights Reserved 2023
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.