Nie-fiksie / Non-fiction
Natuurlewe / Nature

Results 1 to 8 of 8
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
9781920217617

Bring nature back to the city

R 375
R 300Jy spaar R 75
Populations of cities have grown at unprecedented rate, consuming ever more land, placing severe strain on the environment and also on cash-strapped governments. Nature needs to be reintroduced to our cities.

This book is focused on urban nature conservation, aspects that will resonate with advisors to local government, people interested in bringing back nature to our cities and anyone with a keen interest in nature.

Our ecosystems are under threat and green infrastructure needs to be better managed so that there will be less fragmentation and habitat loss. All of us have to live more towards a sustainable urban nature environment. This book guides all of us how to address nature on our doorsteps. There are 214 photos, 6 tables and 25 illustrations on principles of urban nature conservation.

The book informs how to participate and synchronise lifestyles to contribute to sustainable urban nature environments. Urban wetlands, watercourses, riparian zones, buffer zones, ecological corridors and functions are explained. The annexures in the book described owl boxes, bird feeders, earthworm bins and how to produce organic compost. What is important is that more and more people move to cities and city developments encroach upon nature areas. These encroachments can be managed to accommodate ecologically sensitive urban nature areas. These areas can be utilised in ways that it will benefit the environment people live in.

EXTENT: 424 pages
FORMAT: 240 x 168 mm
Soft cover, full colour throughout
Publikasiedatum: 2016-12-01
Klik om te vergroot
9781928209256

Life & Love of the Sea

R 800
R 640Jy spaar R 160
The latest in the bestselling 'Life and Love of' series by Lewis Blackwell. Since time immemorial, humans have been captivated by water. No wonder: it's the most omnipresent substance on Earth and without it life itself would be impossible. From the plankton that provide more than half of our planet's oxygen to the blue whale, life in the ocean greatly affects life on land and plays a crucial role in regulating our climate and atmosphere.
Combining images from world's leading marine and nature photographers, and the latest in underwater photography techniques, the bestselling author of The Life & Love of Trees and Rainforest, Lewis Blackwell, explores our innate relationship with the sea - from when our ancestors first emerged from the primordial soup to the sophisticated marine farming industry of today - and why our future depends on preserving and protecting our planet's single biggest ecosystem.

Lewis Blackwell has worked as a leading author, editor, and creative director in photography, winning international recognition for his talks, exhibitions, and books. Blackwell is the author of the bestselling The Life & Love of Trees, The Life & Love of Cats, The Life & Love of Dogs, and Rainforest. He was for many years the creative head of Getty Images, the world's largest photographic agency, and prior to that was editor in chief and publisher of Creative Review magazine. He now combines his work in the photographic industry with pro bono work in environmental areas.
Publikasiedatum: 2015-09-01
Klik om te vergroot
9780799346039

Afrika: Feit, Fiksie of Fabel

R 185
Afrika: Feit, fiksie of fabel kyk na die eiesoortige dinge, plekke, mense en diere wat in Afrika was, en is. Hierdie uiters interessante en feitlike boek kan aanslag vind by die algemene mark en ook deur akademiese instansies gebruik word. Dit bevat onder andere inligting oor al die UNESCO Werelderfenisgebiede in Afrika, en vele noemenswaardige en vreemde dinge soos: Die Selekant Die geheim van die Krugermiljoene Opgrawings van fossiele Legendes soos die Farao se vloek Die storie van "Able Seaman Just Nuisance" Die Ennedi tier Die vliende Hollander Die Mokele Mbembe dinosourus Die Dogon, mense van die sterre Ghana se uitsoek doodskiste Die Vredefort meteoriet koepel Mauritani: waar groot die beste is Die Renkoningin Die Sardienloop Die monstervis van die Kongo, en die lysie hou aan... Die inskrywings is in kort bondige brokke verdeel en dus is die boek maklik om ter enige tyd op te tel en bietjie vir bietjie deur te lees. Hierdie onopgesmukte feite-skatkis sal baie maklik op die koffietafel of bedkassie tuiste vind vir geruime tyd. Die interessante en informatiewe teks verseker wye gehoor - van lekker-lees, uitbrei van algemene kennis tot toesprake en redenaars voorbereiding.
Publikasiedatum: 2015-09-01
Klik om te vergroot
9780636146136

Lewensorientering Vandag Graad 7 Onderwysersgids

R 195
Publikasiedatum: 2014-01-01
Klik om te vergroot
9780636139893

Lewensorientering Vandag Graad 7 Leerderboek

R 140
Publikasiedatum: 2014-01-01
Klik om te vergroot
9781770075863

Verhaal van Lewe en die Omgewing 'n Afrika perspektief

R 350
Die verhaal van lewe & die omgewing - 'n Afrika-perspektief handel oor die brose wonder van lewe. Dit is 'n viering van die aarde se ryke, wonderlike verskeidenheid - die spesies, bevolkings, gemeenskappe en ekostelsels wat ons omring - en van die natuur se veerkragtigheid. Dit vertel van die drie hoofekostelsels: varswater, oseane en land, en al die lewe wat hulle in en om Afrika onderhou. Dit bespreek evolusie en die eindeloos vertakkende boom van lewe; hoe stelsels werk, hoe bevolkings toeneem en afneem, en hoe al die elemente van lewe op mekaar inwerk. En dit vertel die verhaal van die oorsprong van die mens in Afrika, en hoe ons tot moderne mense ontwikkel het. Die boek waarsku teen ons menslike invloed op die planeet en die vinnige klimaatsverandering wat dit aanhelp, asook teen massiewe oorbenutting en die uitputting van hulpbronne. Die boek gaan ook oor verantwoordelike beplanning en bestuur van ons omgewing en natuurlike hulpbronne om skade te herstel en volhoubaarheid te verseker. Dit is die verhaal van lewe en die omgewing in Afrika.
Publikasiedatum: 2013-07-01
Klik om te vergroot
9781920544713

Eerste veldgids tot gesteentes & minerale van Suider-Afrika

R 70
Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale*, die jongste toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van ons geologies opwindende streek bekend.

Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soorte gesteentes, met die klem op dié wat die bekendste of
algemeenste is. 'n Kort inleiding gee 'n oorsig van die onderwerp; kleurryke foto's van die gesteentes en minerale sowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul die helder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld. Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is 'n nuttige hulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, of enigeen met 'n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika se
unieke geologiese erfenis.
Publikasiedatum: 2013-06-01
Klik om te vergroot
9781920217181

Veldwagter stap saam

R 335
Die veldwagter stap saam is nie 'n tradisionele veldgids in die sin dat dit tot in die fynste besonderhede verduidelik hoe om 'n spesifike plant of dier te identifiseer nie (alhoewel die teks tog nuttige wenke gee om uitkenning te vergemaklik )Die doel met hierdie boek is eerder om te dien as 'n persoonlike gids of veldwagter tydens 'n besoek aan die Laeveld.
Publikasiedatum: 2011-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development