Afslag slegs op aanlynbestellings

Kinders
Aktiwiteitsboeke

Results 1 to 15 of 73
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798179645

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 115
R 92Jy spaar R 23
Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders se hand-oog-koördinasie en telvermoë ontwikkel word, terwyl hulle vir ure besig gehou word. Aktiwiteite sluit in teken en inkleur, soek die verskille, patroonherkenning, doolhowe, verbind die kolle, natrek en meer! Die verwyderbare bladsye bevat aktiwiteite aan die voor- en agterkant om 'n lekker leer-ervaring te verseker!
Publikasiedatum: 2019-07-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798179638

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 115
R 92Jy spaar R 23
Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders se hand-oog-koördinasie en telvermoë ontwikkel word, terwyl hulle vir ure besig gehou word. Aktiwiteite sluit in teken en inkleur, soek die verskille, patroonherkenning, doolhowe, verbind die kolle, natrek en meer! Die verwyderbare bladsye bevat aktiwiteite aan die voor- en agterkant wat 'n lekker leer-ervaring verseker.
Publikasiedatum: 2019-07-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798179621

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 100
R 80Jy spaar R 20
Kinders vanaf 2 jaar gaan hope pret hê met die oulike tonele in hierdie boek wat hulle kan inkleur en met plakkers versier. Die boek sluit 100 plakkers in wat spesiaal vir klein handjies gemaak is. So leer kinders speel-speel meer oor allerhande soorte voertuie. Boonop help die boek kinders om hul waarnemingsvermoë en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel deur in te kleur en die korrekte plakkers te kies en te plak.
Publikasiedatum: 2019-06-07
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798179591

9780798179607

9780798179614

9780798178853

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 115
R 92Jy spaar R 23
Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek - met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!
Publikasiedatum: 2019-05-14
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798178594

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 110
R 99Jy spaar R 11
Met hierdie opwindende aktiwiteitsboek soek die kind nie net die regte pad deur elke doolhof nie, maar leer ook speel-speel tel. Die pen word gebruik om die regte hoeveelheid items in die sirkels neer te skryf en die skoonveepapier maak dit maklik om 'n fout uit te vee en oor te begin. 'n Reuse-plakkaat word ingesluit!
Publikasiedatum: 2019-02-05
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798178600

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 110
R 99Jy spaar R 11
Soek die paadjie! Vlak 2 bevat iewat moeiliker doolhowe en meer items om te tel. Met hierdie opwindende aktiwiteitsboek soek die kind nie net die regte pad deur elke doolhof nie, maar leer ook speel-speel tel. Die pen word gebruik om die regte hoeveelheid items in die sirkels neer te skryf en die skoonveepapier maak dit maklik om 'n fout uit te vee en oor te begin. 'n Reuse-plakkaat word ingesluit!
Publikasiedatum: 2019-02-05
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799390605

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 140
R 126Jy spaar R 14
Hou die beste oorslaappartytjies ooit!
Net een ding is lekkerder as 'n uitslaapaand, en dit is om een te beplan. Met alles van speletjies en vasvrae tot bederf-idees en middernagfeeste sal jou idees nooit opraak met My maats kom kuier! nie. My maats kom kuier! is propvol aktiwiteite, temas en dinge om te maak wat jou maats vir dae aan die praat sal hou. Leer hoe om 'n visgraatvlegsel te doen, 'n natuurlike gesigmasker of selfs kamma-skemerkelkies aan te maak, en doen dan die vasvra om jou ware vriendskapstyl te ontdek. Alles het deeglike aanwysings en veiligheidswenke. My maats kom kuier! is 'n moet vir fantastiese aande saam met jou vriende.
Publikasiedatum: 2019-01-29
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798177979

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 135
R 122Jy spaar R 13
Met ​hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle syfervaardighede met behulp van teloefeninge ontwikkel!
Publikasiedatum: 2018-12-19
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798177962

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 135
R 122Jy spaar R 13
Met hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle die vaardighede ontwikkel om kleure te herken en by mekaar te pas!
Publikasiedatum: 2018-12-19
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798178716

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 140
R 126Jy spaar R 14
Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret hê met 555 plakkers van perde en towerponies. Skep tonele in die towerwoud, op die reënboogbrug en by die ponieparade en ontmoet al die diere wat in die towerwoud woon.  Hou klein handjies so op die langpad besig!
Publikasiedatum: 2018-11-08
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798178709

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 140
R 126Jy spaar R 14
Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret hê met 555 plakkers van allerhande soorte en groottes voertuie. Skep tonele van besige strate en stasies tot warmlugballonne en 'n ruimte-avontuur! Hou klein handjies so op die langpad besig!
Publikasiedatum: 2018-11-08
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781783418664

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 175
R 158Jy spaar R 17
Hierdie speel-speel interaktiewe Plaasboer-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om plaasboer te speel.
Die tas sluit 'n boek en plaasstoerusting van karton gemaak in.
Publikasiedatum: 2018-10-30

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.