●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Kinders
Kartonboekies

Results 1 to 15 of 45
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920475383

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 90
R 81Jy spaar R 9
Om van syfers en kleure te leer in hierdie vrolike kartonboeke is hope pret met Gans in die omtrek om te help.
Publikasiedatum: 2018-06-22
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

3

9781920680008

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 220
R 176Jy spaar R 44
Leer alles oor interessante dinosourusse in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dinosourusgeluide en maklik om te gebruik sleutels, is hierdie boek perfek om prehistoriese lande te verken.
Publikasiedatum: 2020-07-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920680015

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 220
R 198Jy spaar R 22
Leer alles oor baba diertjies in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dieregeluide en maklik om te gebruik sleutels.
Publikasiedatum: 2020-07-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799384017

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 105
R 95Jy spaar R 10
Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.
Plaasdiere
'n Eerste kennismaking met plaasdiere. Op elke bladsy wag verskillende babadiere waarmee jy kan kennis maak. Kyk na die helderkleurige foto's en leer die woorde in hierdie fantastiese eerste diereboek waarop kleintjies versot sal wees.
Publikasiedatum: 2018-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799384024

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 105
R 95Jy spaar R 10
Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.
Wilde diere
Stel jou baba aan die vriendelike diere in hierdie prettige kartonboek bekend. Van leeuwelpies tot olifante en sjimpansees, is daar foto's van verskillende diere op elke bladsy, en eenvoudige vrae om te lees en te deel.
Publikasiedatum: 2018-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799384000

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 105
R 95Jy spaar R 10
Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.
Woorde
Van speelgoed tot kos tot diere - stel jou baba bekend aan 'n versameling eerste sleutelwoorde met hierdie prettige kartonboek. Elke nuwe woord wat geleer word, word toegelig met 'n groot, kleurvolle foto en 'n eenvoudige woordetiket, terwyl klein handjies graag die gladde, gevormde bladsyrande sal verken.
Publikasiedatum: 2018-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

8

9780798181150

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 70
R 56Jy spaar R 14
Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met see- en landdiere, soos 'n flamink, walvis, skilpad, seeperdjie, perd, vis, padda en wildsbok terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!
Publikasiedatum: 2020-08-14
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

4

9780798181143

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 70
R 56Jy spaar R 14
Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met insekte asook diere, soos 'n lieweheersbesie, koei, muis, jakkals, pandabeer en wasbeer terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!
Publikasiedatum: 2020-08-18
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485300038

Kinders: Kartonboekies

Vertaler: Shané Kleyn
Kinders  -  Kartonboekies
R 130
R 117Jy spaar R 13
Die groot baba-boek is vol baba's: kaal baba's en harige baba's, baba's wat lê en baba's wat regop staan, baba's wat honger is en baba's wat dors is ... Maar elkeen van hulle is oulik.

'n Mooi storie vir peuters wat 'n broertjie of sustertjie verwag.
Publikasiedatum: 2014-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485300052

Kinders: Kartonboekies

Illustreerder: Shané Kleyn
Kinders  -  Kartonboekies
R 130
R 117Jy spaar R 13
Die groot eet-boek is vol fynproewers: vrug- en viseters, vegetariërs, liefhebbers van neute, kaas of gras, blomlekkerbekke of omnivore (soos Jan) ... maar almal geniet dit om hul magies vol te eet.

'n Lekkerbek-boekie vir peuters vanaf 24 maande, met die daaglikse lewe van die kind as tema.
Publikasiedatum: 2014-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799359015

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 120
R 108Jy spaar R 12
Hierdie boek is 'n gids vir ouers. Dit help jou kind om die eerste tree te gee om taal en diere aan te leer met hierdie 100 eerste woorde en prente.
Publikasiedatum: 2018-08-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799359022

Kinders: Kartonboekies

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Kartonboekies
R 120
R 108Jy spaar R 12
Help jou kind om taal aan te leer met hierdie 100 eerste woorde en prente.
Ander boeke in die reeks.

1. Eerste 100 diere
2. Eerste 100 woorde
3. Eerste kleure, vorms en woorde
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920475406

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 90
R 81Jy spaar R 9
Kartonboek oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie vir Gans in die parkie ontmoet, raak hulle gou onafskeidbaar.
Publikasiedatum: 2018-06-22
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920475420

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 90
R 81Jy spaar R 9
Kartonboek oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie en Gans saam met Mamma gaan inkopies doen, lê daar baie pret voor.
Publikasiedatum: 2018-06-22
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920475437

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 90
R 81Jy spaar R 9
Kartonboek oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie skool toe gaan, is Gans veronderstel om tuis te bly ... maar hy het planne van sy eie!
Publikasiedatum: 2018-06-22

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.